OFM

At Lunch

News EN ↓ 150 episodes

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.

Author

OFM

Category

News

Podcast website

www.ofm.co.za

Latest episode

Jun 30, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Eskom tariewe gaan op, Maar SunSA Solar is hoopvol 28.03.2025

Kobus en Sven van SunSA Solar gesels met Pulane Nel Sekepe oor Eskom se nuwe tariewe en hoe hulle boere kan help bespaar.

Bespaar landwyd met Samba 26.03.2025

Pulane Nel Sekepe praat met Joalene Uys van Samba oor die diesnste wat hulle vir jou kan bied.

Anchor of Hope hou opedag by die 'Miracle House' 25.03.2025

Pulane Nel Sekepe praat met Boeta Swart, stigter van Anchor of Hope, oor hul opedag vir dier Miracle House in Mei.

Verminder energiekoste met Eco Trades 25.03.2025

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Izak Oosthuizen van Eco Trades oor vermorsing as dit by elektrisiteit kom en hoe ondernemings kan spaar.

SPU Community Big Walk 10.03.2025

Pulane Nel Sekepe speaks to Professor Boitumelo Diale, Dean at the Faculty of Education at the Sol Plaatje University about their SPU Community Big Walk on 15 March 2025

Engo maak reg vir Nashua se jaarlikse Gholfdag 10.03.2025

Ten bate van Engo, vind Nashua se jaarlikse gholfdag plaas op die 13de Maart 2025. Pulane Nel-Sekepe gesels met De Wet Claassens, Hoof Uitvoerende Direkteur van Engo Vrystaat om meer te hoor. Die gholfdag word vir die 5de jaar aangebied en De Wet Claasens vertel hoe besighede betrokke kan raak. Vir meer inligting, loer gerus hier; www.engo.co.za

VKB Bieliemieliefees 2025: Blackbyrd 26.02.2025

BlackByrd is ‘n poptrio van Kaapstad. Die groep bestaan tans uit Tarryn Lamb, Tasha en Tasché. BlackByrd se klank is stewig gewortel in popcountry met ballades oor liefde en hartseer. Tasha gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hul vertooning by die VKB Bieliemieliefees.

VKB Bieliemieliefees 2025: Brendan Peyper 26.02.2025

Brendan, die 28-jarige jong sangsensasie wat spog met ‘n hele rits ranglystreffers, topklas-verkope en ‘n tjoken- blok optredeskedule, is gebore in Bloemfontein, hy het op sy familieplaas grootgeword en op veertienjarige ouderdom begin kitaar speel. Vanaf 2015 is hy een van die bekendste Suid-Afrikaanse sangers.

VKB maak reg vir die VKB Bieliemileliefees 2025 26.02.2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met Neil de Klerk, VKB Groep Hoof van Bemarking en Kommunikasie oor die belangrikheid van VKB se betrokkenheid by die VKB Bieliemieliefees. Neil de Klerk vertel ook waarna feesgangers kan uitsien hierdie jaar by die VKB Bieliemieliefees. Vir die fees program en vir meer inligting, besoek https://bieliemielie.co.za/.

CTU Training Solutions; Helping you build your future 26.02.2025

Pulane Nel-Sekepe chats to Angelique de Beer, the Campus Business Developement Manager at CTU Training Solutions. Hands on, industry ready training getting students ready for the working world is the heartbeat of CTU Training Solutions, ensuring that all of their students are not just graduates, but work ready. Late registrations are still open. For more information see https://ctutraining.ac.za/.

VKB Bieliemieliefees 2025: Brendan Jacobs Standard Bank 25.02.2025

27 Feb - 2 Mar is dit weer tyd vir die VKB Bieliemieliefees op Reitz. OFM se Kayla Barker het met een van die borgde, Standard Bank gesels….

Big discoveries from The Centre for Human Metabolomics at the North-West University. 24.02.2025

The NWU Academic Excellence Podcast explores the ideas shaping the future, focusing on STEMI (Science, Technology, Engineering, Mathematics, and Innovation). Pulane Nel Sekepe speaks to Mrs Puseletso Lesofe a Medical Biological Scientist at the Centre for Human Metabolomics, North-West University.

VKB Bieliemieliefees 2025: Robbie Wessels 21.02.2025

Robbie Wessels is ‘n veelsydige kunstenaar met ‘n onweerstaanbare aantrekkingskrag vir Afrikaanse gehore regoor die wêreld. Sy unieke benadering, waar hy humor en diep emosies harmonieus vermeng, het hom ‘n geliefde ster gemaak in die musiek- en vermaakbedryf onder oud en jonk.

VKB Bieliemieliefees 2025: Chris Steyn 20.02.2025

Moenie Chris Steyn (Plakkies) vir die eerste keer in Reitz mis nie. Sy persoonlikheid, rasperstem en plakkies maak dat sy aanhangers so verlief is op hom.

BKB Kroonstad staan reg om jou te bedien in die lewendehawe sektor 18.02.2025

Niel Jordaan, Bestuurder-lewendehawe: Besigheidsareas – Kroonstad BKB, sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om te vertel wat kliente kan verwag as hul besigheid met BKB doen en oor die hoe standaard van hul veilings. Hulle gesels ook oor die toekoms van BKB en oor watter inisiatiewe en gemeenskaps projekte verwag kan word gedurende die jaar. Maak gerus met hulle kontak by bkb.co.za

VKB maak reg vir die VKB Bieliemieiliefees 17.02.2025

Van 27 Februarie tot 1 Maart 2025 is dit weer tyd vir Fees met Gees op Reitz! Die VKB Bieliemieliefees het vanjaar 'n aksiebelaaide program vir die hele gesin! Pulane Nel-Sekepe gesels met Hannelie Cronje, voorsitter van die VKB Bieliemieliefees oor die belangrikheid van die fees, al die lekkerte wat verwag kan word en hoe om kaartjies te koop.

Peritum agri nooi aspirantboere en landboukundiges uit om meer uit te vind oor wat hulle bied 13.02.2025

Pulane Nel- Sekepe gesels met Emmie Pietersen, hoof van strategie en programontwikkeling, oor alles wat Peritum Agri aanbied. Meer spesifiek, gesels hulle oor die Graan Depot Bestuurder Kursus – die nuwe toevoeging tot Peritum Agri Instituut.

SA Seed Development neem die Pannar Seed-koringportefeulje oor 11.02.2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre du Toit, die Navorsing en Ontwikkelings Direkteur van SA Seed Developement, en hy vertel ons meer oor die naamsverandering en wat dit vir boere beteken.

Eunice Pre-Primary Invites you to their Open Day for 2026 Applications 07.02.2025

Kayla Barker chats to Mrs. Cindy Harris, Eunice Primary School Principal, about Eunice Pre-Primary's upcoming Open Day for 2026 applicants. As Eunice celebrates 150 years this year, they're going the extra mile to honour legacy and tradition. Parents of little girls born in 2021 are invited to explore all Eunice has to offer at their open day taking place on the 15th of February 2025.

ATKV Drakensville Vakansieoord 03.02.2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met Braam de Kock, die bemarkingsbestuurder by ATKV-Drakensville, oor alles wat hulle op die oord bied asook hoe om navrae te doen oor hul vakansieoord. Hulle gesels ook oor hul spesiaale aanbediedings vir hierdie Februarie.

Execuspecs John Nugent Memorial Marathon, powered by OFM. 31.01.2025

Pulane Nel-Sekepe chats to Russel Nugent, founder of the Execuspecs John Nugent Memorial Marathon, about their upcoming marathon taking place on the 15th of February in Upington as well as the amazing work and cause this marathon was created for.

Laerskool Eureka in Kimberley se jaarlikse Wildsveiling vind plaas op die 7 Februarie 2025 28.01.2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met dr Etienne Venter, skoolhoof van Laerskool Eureka, oor hul jaarlikse wildsveiling. Dr Etienne Venter vertel ons bietjie meer oor hierdie geleentheid, wat om te verwag, en hoe belangrik gemeenskap vir 'n skool is.

CTU Training Solutions hosts open day in Bloemfontein 28.01.2025

Pulane Nel-Sekepe chats to Angelique de Beer, the Campus Business Developement Manager at CTU Training Solutions. CTU will be hosting their open day on the 1st of February in Bloemfontein and Angelique tells us everything we need to know about CTU Training Solutions as well as what you can expect from the open day.

Eco Trades bied omvattende sonkragoplossings aan 27.01.2025

Op At Lunch, vertel Isak Oosthuizen, die besturende direkteur van Eco Trades, wat hul alles bied aan hul kliente. Vir volledige oplossings wat vir die eerste keer korrek ontwerp is deur gekwalifiseerde sonkragingenieurs, en professionele installeerders wat optimale werkverrigting van hoë kwaliteit hernubare energieprodukte verseker, kontak Eco Trades op 051 111 0804 of besoek hul webtuiste hier; h...

BKB Kroonstad deel oor hul veilings en meer 22.01.2025

Pulane Nel-Sekepe gesels met Niel Jordaan, BKB se bestuurder van lewendehawe in die Kroonstad area. Niel deel oor hul nuwe aanstellings, hul planne vir die eerste kwartaal van die jaar sowel as wat bied hulle nog aan hul area.

Listen to the At Lunch podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.