Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Religion AF ↓ 842 episodes

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Author

Antipas Gemeente

Category

Religion

Podcast website

www.antipaspretoria.org.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Openbaring: 30. Sataniese Vervolging deur Sekulêre Regering 10.03.2024

Openbaring 13:1-10 TEMA: Sataniese Vervolging deur Sekulêre Regering Die IDENTITEIT van die Dier (vv.1-2); Die INVLOED van die Dier (vv.2-4); Die INGESTELDHEID van die Dier (vv.5-8); Die IMPLIKASIE van die Dier (vv.9-10). Franz Greffrath

Openbaring: 29. Satan se Veldtog teen Christus se Kerk 03.03.2024

TEKS: Openbaring 12:13-17 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Kerk Wees Voorbereid vir Satan se Verdrukking Wees Vertroos deur God se Versorging Franz Greffrath

Openbaring: 28. Satan se Veldtog teen Christus se Kruis 18.02.2024

TEKS: Openbaring 12:7-12 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Kruis Die REALITEIT van die oorwinning oor Satan (vv.7-9); Die RESULTATE van die oorwinning oor Satan (vv.10-12). Franz Greffrath

Openbaring: 27. Satan se Veldtog teen Christus - Deel 2 11.02.2024

TEKS: Openbaring 12:1-6 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Koms Die Vrou (vv.1-2); Die Draak (vv.3-4); Die Kind (v.5). 

Jesus - Man van Gebed 04.02.2024

Lukas 6:12 Franz Greffrath

Openbaring: 26. Satan se Veldtog teen Christus - Deel 1 28.01.2024

God lig ons in omtrent Satan se Veldtog teen Christus se ... 1.  ...Koms (12:1-6); 2. ...Kruiswerk (12:7-12); 3. ...Kerk (12:13-17).

Openbaring: 25. Wie is die Vyand 21.01.2024

Openbaring 12:1-18

Verbondenheid met Mekaar 14.01.2024

Handelinge 4:37-47 Franz Greffrath

Aan die Voete van Jesus 07.01.2024

Mike Wanneburg

Beproewing en Versoeking 31.12.2023

Jakobus 1:2-7 Henri Marais

Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 3 25.12.2023

Jesus is Verlosser Johannes 1:1-18 Franz Greffrath

Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 2 24.12.2023

Jesus is Skepper Johannes 1:1-18 Franz Greffrath

Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 1 17.12.2023

Jesus is God Johannes 1:1-2 Franz Greffrath

Die Goeie Boodskap van Groot Blydskap 10.12.2023

Lukas 2:8-15 Franz Greffrath

Openbaring 24. Die Sewende Trompet - Die Laaste Oordeel 03.12.2023

Openbaring 11:15-19 Die Aankondiging (v.15) Die Aanbidding (vv.16-17) Die Afrekening (vv.18-19) Franz Greffrath

Openbaring: 23. 'n Realistiese Blik op die Toekoms van die Kerk 26.11.2023

Franz Grefftrath

Die Kruis as Voorbeeld van Volharding in die Christelike Wedloop 19.11.2023

Hebreërs 12:1-3 Franz Greffrath

Openbaring: 22. Die boodskap vanaf God 12.11.2023

Openbaring 10:1-11 Franz Greffrath

Openbaring: 21. Die Sesde Trompet - Demoniese Slagting van die Ongelowige Wêreld. 05.11.2023

Openbaring 9:13-21 Franz Greffrath

Openbaring: 20. Die Vyfde Trompet – Demoniese Teistering van die Ongelowige Wêreld 29.10.2023

Openbaring 9:1-12 Franz Greffrath Die Vyfde Trompet – Demoniese Teistering van die Ongelowige Wêreld. Die OORSPRONG van die Sprinkane (v.1-3a); Die MAG van die Sprinkane (v.3b-5); Die EFFEK van die Sprinkane (v.6); Die VOORKOMS van die Sprinkane (v.7-10); Die KONING van die Sprinkane (v.11).

Openbaring: 19. God se Waarskuwende Oordele op die Vervolgers van Sy Kerk 22.10.2023

God se Waarskuwende Oordele op die Vervolgers van Sy Kerk Openbaring 8:6-13 Vier lesse vanuit die eerste vietr trompette: Die oodele op die vervolgers van die kerk... Is Afkomstig vanaf God Is Antwoord op Gebed Is Angswekkend in Gevolge Is Aanduidend van Genade Franz Greffrath

Jesus in die Midde van Jou Storm 15.10.2023

Markus 4:35-41 Braam Hattingh

Openbaring: 18. Die Stilte en die Seremonie 08.10.2023

Openbaring 8:1-5 Franz Greffrath

Openbaring: 17. Die Kerk Verheerlik - Deel 2 01.10.2023

Openbaring 7:9-17 Franz Greffrath

Openbaring: 16. Die Kerk Verheerlik - Deel 1 24.09.2023

Openbaring 7:8-9 Franz Greffrath

Listen to the Antipas Pretoria podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.