Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Author
Antipas Gemeente
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die Christen en Swaarkry 25.08.2024 41:27
TEKS: Jakobus 1:2-5 TEMA: Die Christen en Swaarkry 1. Die REALITEIT van Swaarkry 2. Die REDE vir Swaarkry 3. Die REAKSIE op Swaarkry: - Verwag; Beskou; Bid; Glo; Dien.
Die Christen se Motivering tot 'n Christelike Lewe 18.08.2024 31:40
Teks: Titus 2:11-14 Die genade het verskyn! 1. Genade wat red (v.11) 2. Genade wat transformeer (v.12) 3. Genade wat hoop gee (v.13).
#10 Die Doel van God se Reddende Genade: Verheerliking 11.08.2024 43:34
TEKS: Rom.8:18-30 TEMA: #10 Die Doel van God se Reddende Genade: Verheerliking 1. Die DEFINISIE van Verheerliking; 2. Die BASIS van Verheerliking; 3. Die VOORBEELD van Verheerliking; 4. Die AARD van Verheerliking; 5. Die TYD van Verheerliking; 6. Die OMVANG van Verheerliking.
#9 Die Sekuriteit van God se Reddende Genade: Volharding 04.08.2024 38:06
TEKS: 1Kor.1:4-9 TEMA: #9 Die Sekuriteit van God se Reddende Genade: Volharding Die Verstaan van Volharding; Die Versekering van Volharding; Die Verantwoordelikheid van Volharding. Franz Greffrath
#8B Die Transformasie van God se Reddende Genade: Heiligmaking - Deel 2 28.07.2024 46:38
2 Korintiërs 3:15-18 Ons Gee Aandag aan 8 ASPEKTE van Heiligmaking: Definisie, Basis, Aard, Agent, Verantwoordelikheid, Belewenis, Motief, Resultate. Franz Greffrath
#8A Die Transformasie van God se Reddende Genade: Heiligmaking - Deel 1 21.07.2024 43:28
2 Korintiërs 3:15-18 Ons Gee Aandag aan 8 ASPEKTE van Heiligmaking: Definisie, Basis, Aard, Agent, Verantwoordelikheid, Belewenis, Motief, Resultate. Franz Greffrath
#7 Die Verwantskap van God se Reddende Genade: Aanneming 14.07.2024 43:46
TEKS: Galasiërs 4:4-7 Franz Greffrath
Hoe hanteer ons Benoudhede? 07.07.2024 47:28
1 Samuel 21:10 - 22:1 Psalm 34 Henri Marais
Jou God wat Jou Gemaak Het 30.06.2024 35:43
Mike Wannenburg
Lof aan God 23.06.2024 46:38
Effesiërs 1:1-14
#6 Die STATUS van God se Reddende Genade: Regverdigmaking 16.06.2024 46:14
TEKS: Romeine 3:10-5:1 TEMA: #6 Die STATUS van God se Reddende Genade: Regverdigmaking 1. Die Belangrikheid 2. Die Basis 3. Die Betekenis
#5 Die BEWYS van God se Reddende Genade: Bekering en Geloof 09.06.2024 45:09
TEKS: 1 Tessalonisense 1:9-10 TEMA: Die BEWYS van God se Reddende Genade: Bekering en Geloof 1. ‘n Wegdraai “van” Afgodery (v.9a); 2. ‘n Wegdraai “na” God (vv.9b-10).
#4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte 02.06.2024 44:33
TEKS: Johannes 3:1-15 TEMA: #4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte Franz Greffrath
#3 Die EFFEKTIWITEIT van God se Reddende Genade: Roeping 26.05.2024 46:27
Die Werk van God & Die Werk van die Mens. TEKS: Rom.8:29-30
#2 Die BRON van God se Reddende Genade: Uitverkiesing 19.05.2024 45:01
TEKS: Rom.9:6-24 & Selektiewe Tekste: Deut.7:6-8 Matt.22:14 Joh.6:37, 44, 65; 15:16 Hand.13:48 Ef.1:4-6 1Thes.1:4-5 2Thes.2:13 2Tim.1:9-10 Rom.8:29-30; 9:10-13; 11:7; 1Pet.1:1-2; 2:8-9 Op.13:7-8; 17:8 Franz Greffrath
#1 Die NOODSAAKLIKHEID van God se Reddende Genade: Verdorwenheid 12.05.2024 50:30
TEKS: Gen.3:1-7; Rom.5 1. Die REALITEIT van die Sondeval; 2. Die RESULTAAT van die Sondeval; 3. Die REGSTELLING van die Sondeval. Franz Greffrath
Eienskappe van 'n Christen 05.05.2024 58:01
2 Petrus 1:1-15 Henri Marais
Effektiewe Rigtingwysers na Christus 28.04.2024 41:01
TEKS: Johannes 1:19-42 TEMA: Effektiewe Rigtingwysers na Christus ‘n Effektiewe rigtingwyser ... ... wys weg van self af! ... is op sy pos! ... is akkuraat! ... is vreesloos! ... is doelgerig! Franz Greffrath
Die Gelykenis van die Bruilofsfees 21.04.2024 27:56
Mattheus 22:1-14 Franz Greffrath
Openbaring: 33. Die Wederkoms: Graan- en Druiweoes 14.04.2024 47:58
Openbaring 14:14-20 Die Graanoes (vv.14-16); Die Druiweoes (vv.17-20). Franz Greffrath
Openbaring: 32. 'n Boodskap van Behoud en Benoudheid 07.04.2024 49:00
Openbaring 14:1-13 ‘n Boodskap van Behoud aan die Kerk (vv.1-5); ‘n Boodskap van Benoudheid aan die Wêreld (vv.6-13). Franz Greffrath
Ons Christelike Hoop 31.03.2024 37:36
1 Petrus 1:3-5 Die Bron van ons Hoop Die Voorwerp van ons Hoop Die Aard van ons Hoop Die Sekuriteit van ons Hoop Die Ontvangs van ons Hoop Franz Greffrath
Die Voorspelde Veragting van Ons Verlosser (Goeie Vrydag 2024) 29.03.2024 35:22
Jesaja 53 Franz Greffrath
Verlos van die Bagasie van ons Verlede 24.03.2024 43:12
Psalm 38 Cobus van der Walt
Openbaring: 31. Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens 17.03.2024 44:18
TEKS: Openbaring 13:11-18 TEMA: Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens Die Dier uit die Aarde se: GEVAAR; GESAG; GEBRUIKE. Franz Greffrath
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.