NG Bonaeropark
Ankers - Die Hawe Podcast
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.hawe.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
78. Die eerste kerk - Handelinge 12 21.01.2021 7:54
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
77. Die eerste kerk - Handelinge 11 21.01.2021 7:00
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
76. Die eerste kerk - Handelinge 10 21.01.2021 7:21
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
75. Die eerste kerk - Handelinge 9 21.01.2021 7:34
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
74. Psalm 44 - Iets wat ons moet hoor in hierdie tyd 21.01.2021 6:18
Ons mense is moedeloos, dalk voel jy ook moedeloos waarookal en wanneer ookal jy is. Wat maak ons met moedeloosheid?
73. Die eerste kerk - Handelinge 8 21.01.2021 8:17
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
72. Die eerste kerk - Handelinge 7 21.01.2021 6:39
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
71. Die eerste kerk - Handelinge 6 21.01.2021 5:50
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
70. Die eerste kerk – Handelinge 5 21.01.2021 8:27
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
69. Die eerste kerk – Handelinge 4 21.01.2021 7:00
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
68. Die eerste kerk – Handelinge 3 21.01.2021 7:38
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
67. Die eerste kerk – Handelinge 2 21.01.2021 6:16
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
66. Die eerste kerk – Handelinge 1 21.01.2021 6:30
Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.
65. Pastorale Briewe - Judas 21.01.2021 7:15
Daar is soveel wat ons nie weet oor die boeke in die Bybel nie, maar die waarheid waarvan hulle getuig gee ons lewens rigting.
64. Pastorale Briewe – Titus 3 21.01.2021 7:01
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus sluit sy brief aan Titus af en fokus op hoe gelowiges teenoor ander gemeenskappe behoort op te tree.
63. Pastorale Briewe – Titus 2 21.01.2021 7:14
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf vir Titus oor die "gesonde leer", die beginsels waarop ons leefstyle gebou word as gelowiges.
62. Pastorale Briewe – Titus 1 21.01.2021 7:00
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus skryf 'n brief aan Titus, wie op Kreta werk. Titus was 'n griek, en was van die eerste Christene uit die heidene wat vertrou was om na gemeentes om te sien. Paulus skryf vir hom oor verskeie sake waaraan hy moet aandag gee.
61. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 4 21.01.2021 6:51
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. vandag kyk ons na die heel laaste deel wat Paulus geskryf het, en hy het belangrike goed om te sê.
60. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 3 21.01.2021 6:47
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie stuk raak Paulus aan die feit dat die lewe onregverdig is, en ons kry insig oor wat ons te doen staan as gelowiges.
59. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 2 21.01.2021 6:21
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Ons het goed in die lewe wat ons aandag af trek van wat regtig belangrik is, Paulus rig ons fokus weer op wat regtig belangrik is met interessante beelde.
58. Pastorale Briewe – 2 Timoteus 1 21.01.2021 7:06
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. 2 Timoteus is die laaste brief wat Paulus geskryf het. Paulus was mal oor Timoteus en ons sien dit in hierdie brief.
57. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 6 20.01.2021 5:02
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hierdie laaste hoofstuk van 'n eerste brief aan Timoteus, praat Paulus oor dankbaarheid en die invloed van 'n gesindheid van dankbaarheid in ons lewens.
56. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 5 20.01.2021 7:01
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Paulus dink aan gemeentes as gesinne, en dieselfde reëls geld vir God se gemeente-gesinne as huisgesinne.
55. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 4 20.01.2021 7:48
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. In hoofstuk 4 praat Paulus met Timoteus oor wat ons vandag ken as fopnuus, of "Fake News". Dis 'n eeue oue probleem, en Paulus het vir ons wysheid.
54. Pastorale Briewe – 1 Timoteus 3 20.01.2021 6:38
Paulus se laaste briewe skryf hy aan spesifieke persone. Die standaarde van GOd se dienaars is hoog. Paulus moedig Timoteus aan om leiers aan te stel en op te rig wat voldoen as sekere verwagtinge.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.