NG Bonaeropark

Ankers - Die Hawe Podcast

Religion AF ↓ 203 episodes

Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.hawe.co.za

Author

NG Bonaeropark

Category

Religion

Podcast website

www.hawe.co.za

Latest episode

Jul 21, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

103. Gelykenisse: Die twee seuns wat in die wingerd moes gaan werk het 25.01.2021

Jesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees.

102. Gelykenisse: Die werkers in die wingerd 25.01.2021

Jesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees.

101. Gelykenisse: Die amptenaar met die dubbele standaarde 25.01.2021

Jesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees.

100. Gelykenisse: Die weggesteekte skat en die kosbare pêrel 25.01.2021

Jesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees.

99. Gelykenisse: Onkruid tussen die koring 25.01.2021

Jesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees.

98. Gelykenisse: Die boer en die saad 25.01.2021

Jesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees.

97. Oor dankbaarheid 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie.  Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

96. Die eerste kerk - Handelinge 28 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

95. Die eerste kerk - Handelinge 27 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

94. Die eerste kerk - Handelinge 26 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

93. Die eerste kerk - Handelinge 24 (iets oor uithou en aanhou) 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

92. Die eerste kerk - Handelinge 24 (ietsie oor vasvevang wees) 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

91. Die eerste kerk - Handelinge 24 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

90. Die eerste kerk - Handelinge 23 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

89. Die eerste kerk - Handelinge 22 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

88. Die eerste kerk - Handelinge 21 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

87. Die eerste kerk - Handelinge 20 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

86. Die eerste kerk - Handelinge 19 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

85. Die eerste kerk - Handelinge 18 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

84. Die eerste kerk - Handelinge 17 ('n tweede oorsig) 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

83. Die eerste kerk - Handelinge 17 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

82. Die eerste kerk - Handelinge 16 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

81. Die eerste kerk - Handelinge 15 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

80. Die eerste kerk - Handelinge 14 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

79. Die eerste kerk - Handelinge 13 21.01.2021

Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak.

Listen to the Ankers - Die Hawe Podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.