NG Bonaeropark

Ankers - Die Hawe Podcast

Religion AF ↓ 203 episodes

Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons lewens God eer.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.hawe.co.za

Author

NG Bonaeropark

Category

Religion

Podcast website

www.hawe.co.za

Latest episode

Jul 21, 2023

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ek kon nie die wind voel nie 21.07.2023

Ek was een keer oppad werk toe, toe besef ek kon nie die wind voel nie. Ek deel dit graag met jou.

2. Dr. Woltemade Hartman - Bou jou trots en ontdek so 'n sinvolle lewe 25.04.2023

Die lewe het Tsunamis en allerhande faktore wat ons persoonlikhede vorm. Wanneer ons tussen die uitdagings deur aan ons trots bou, sal die lewe sinvol wees. Luister saam na Dr. Woltemade Hartman wat ons help verstaan hoe om sinvolle en inspirerende lewens te kweek.

1. Dr Gustav Gous - Om nuut en vars te Dink 10.04.2023

Wil jy volledig mens wees? Paulus praat van vaste kos vir volwasse gelowiges, dink aan hierdie reeks as eerstegraadse verouderde steaks! Kenners praat oor hoe om jou lewe te verryk op verskeie vlakke soos Denke, Psige, Liggaamlik, Gesondheid, Dieet en Geestelike groei.

[PODCAST] SELFBEHEERSING | Janco Mocke | Playlist #geestelikegroei 28.07.2021

In hierdie episode gesels ons oor selfbeheersing.  Ons is geneig om aan selfbeheersing te dink as iets wat ons moet regkry, maar ons leer eintlik dat selfbeheersing 'n geskenk is wat ons kry as die Gees ons lewe vol maak.  Die gesprek is by 'n vorige geleentheid opgeneem as deel van ons ONTDEK JOU "SELF" reeks. Kom kuier saam.

[PODCAST] SELFBEELD | Hennie Nieuwoudt | Playlist #geestelikegroei 28.07.2021

Kan jy jouself beskryf? Of eerder, kan jy jouself so beskryf dat 'n werkgewer jou sal wil aanstel? Jou selfbeeld speel 'n enorme rol in jou daaglikse lewe, so dit sal goed wees as jy verstaan hoe om jou selfbeeld gesond te hou en te bou.  Hennie Nieuwoudt is 'n Life Coach en Motiveringsspreker met 'n klomp praktiese tips wat jou gaan help om jou selfbeeld te skaaf.  Luister lekker saam!&...

SELFSORG | Corne Badenhorst | Playlist #geestelikegroei 28.07.2021

Hier is 'n Podcast oor self-ontdekking. Om jouself te ontdek kan 'n baie angswekkende reis wees. Dis nie altyd lekker om eerlik met jouself oor jouself te moet wees nie. Baie van ons het idees oor onsself in ons koppe wat ons eerder nie wil omkrap nie. Maar tog as dinge skeef loop is ons onseker oor hoe om onsself te hanteer en beheer. Die eerste deur wat ons gaan oopmaak is SELFSORG. Dis belangri...

Die land brand, wat is ons wedstryplan? 12.07.2021

As ons om ons kyk lyk dit of die wêreld inmekaar stort! Wat staan ons as gelowiges te doen in sulke situasies? Ds. Deon gee vir ons perspektief en verwys na die keer toe die eerste kerk beskuldig was dat hulle die wêreld omgekeer het.

PLAYLIST #1 Geloofsgesprekke 03.03.2021

BonaeroFamilie Playlists is vol hulpbronne wat families help om saam geestelik te groei. Ons eerste Playlist handel oor Geloofsgesprekke. Wanneer ons saam gesels, leer ons mekaar ken. Wanneer ons mekaar hoor, verstaan ons mekaar beter. Net soos sportspanne voor 'n wedstryd spanpraatjies het, waar hulle die 'gameplan' bespreek en mekaar aanmoedig, kan gesinne saam praat oor Jesus, geloof en die lew...

195. Kom ons laat toe dat gebed ons verander 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

194. Ons dink vandag aan dankbaarheid 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

193. Al die geloofshelde is gered omdat hulle geglo het, ten spyte van hulle foute en sondes 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

192. Ons beste getuienis is ons omgee vir mense 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

191. Juig oor vandag, moenie net bestaan nie 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

190. Om as gelowige in 'n goddelose wêreld te leef 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

189. Jesus Christus - Ons lewende hoop 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

188. Vier die lewe 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

187. Ons identiteit lê in Jesus Christus 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

186. Ek kan nie my redding verloor nie 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

185. Om aan te hou straf op sonde te verkondig, is nie Nuwe Testament- of Kruis-taal nie 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

184. Nogtans sal ek 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

183. Wees slim tussen ongelowiges 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

182. Wees versigting om oor ander te oordeel 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

181. Waarop bou ons ons geloofshuise? 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

180. Wees stil in die Here 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

179. Oppas vir vals profesieë 25.01.2021

'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer.

Listen to the Ankers - Die Hawe Podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.