Henriete

Alles Uniek Potgooi

Religion EN ↓ 45 episodes

Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan. Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring. Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word. Ons huidige programme sluit in: 🎙️Joernaal van 'n oorwinnaar Verskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is. 🎙️Gevorm d...

Author

Henriete

Category

Religion

Podcast website

rss.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid 10.07.2026

Saam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspektief. Elke episode fokus op 'n nuwe onderwerp, bied praktiese insigte en gee jou ook die geleentheid om jou vrae in te stuur. Ons vertrou dat hierdie reeks jou sal bemoedig, toerus en jou nader aan Jesus sal bring.

Joernaal van 'n Oorwinnaar - Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit 05.07.2025

Uit die tema van identiteit, kom fokus Anita op die Oorwinning oor 'n weeskindmentaliteit

Alles Uniek Boekklub - Getuienis deur Rachel-Mari Ackermann 01.06.2025

Rachel-Mari Ackermann deel met ons haar getuienis uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie. Wat 'n getuienis vol inspirasie en hoop! Ons vat hande saam vir hierdie program met Audience of One Media en Koue Koffie Boeke. Luister saam en word opnuut herhinner dat Jou storie ook net 'n komma het en God nog nie klaar is met Jou storie nie.

Gevorm deur die Pottebakker - 'n Middernag Boodskap 10.05.2025

Christelle van Kinna's Clay gesels met ons oor die die belangrikste gebeurtenis waarvoor ons gereed moet wees.

Joernaal van 'n oorwinnaar 07.04.2025

Ons gesels in hierdie aflewering met Anita en Didi oor Identiteit.

Alles Uniek Boekklub 23.03.2025

Audience of One en Koue Koffie Boeke gesels meer oor beskikbare boeke. 'n Getuienis word ook gedeel deur skrywer en illustreerder, Rachel-Mari, uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie Luister saam en word geïnspireer om 'n boek aan te skaf en te begin lees. Hier is stories van hoop wat sterk aanbeveel word.

Alles Uniek Boekklub 26.02.2025

Ons gesels met uitgewers, skrywers en boek verkopers. Ons gesels met Elaine van Audience of One en leer meer oor waar Sy begin het in haar reis as uitgewer en skrywer. Haar getuienis gee soveel hoop. Carla en Carmen van Koue Koffie Boeke vertel ons ook meer van hulle boekwinkel, waar hul fokus op kinderboeke en ons ook meer vertel waarom lees so belangrik is en die impak wat dit het op kinders.

Gevorm deur die Pottebakker 17.02.2025

Wat beteken dit wanneer die Here sê Hy is die Pottebakker en ons is die klei? Christelle breek die detail van hierdie spesiale kunstegnieke oop, leer ons waarom dit Al jare vir ons geleer word en in die Woord so pertinent genoem word. Luister saam waar ons die detail leer van Pottebakkery en begin sien wat God se Hart vir ons is. Soveel meer as wat ons besef.....

Joernaal van 'n oorwinnaar 17.02.2025

Joernaal van oorwinnaar bevat inhoud van mense Soos ek en jy, met goeie en slegte seisoene. Hoe hul daardeur gewerk het of steeds werk. Hul vertel van hul pad van oorwinning saam met die Here. Hierdie Joernaal program is 'n plek waar ons onsself kan vereenselwig en ook onthou dat ons nie Alleen die pad stap nie.

Vuurdraers 21.11.2024

Wat is Jou doel op aarde? Stap saam in die lering oor hoe om 'n draer van Vuur en draer van krag te wees.

Profetiese Soene 08.11.2024

Profetiese Soene deur Jessica van der Walt. Die Woord van God is Soos Soene. Jessica gee Woord en verduidelik wat dit beteken as Sy praat van die Soene van God. Ons lees 2 profetiese woorde uit Jessica se boek, Kisses from Heaven. Jessica vat in hierdie aflewering als rondom Profetiese Soene bymekaar.

Soen die Seun 30.10.2024

Ons Gaan aan met Episode 3 rondom die Soene van God. Hierdie week gesels Jessica vd Walt van Spirit Life School oor die tema: Soen die Seun

Die Genade Soene van God 23.10.2024

Jessica vd Walt van Spirit Life School gesels rondom die tema: Soene van God. Hierdie aflewering Gaan meer oor die Genade Soene van God Kosbaar wanneer jy hoor, " kom huis toe, Ek wag vir jou..."

Verlore - deur Channie Wessels 17.10.2024

Channie deel 'n brief uit 'n plek waar die Here haar weer kom wys het wat verlorenheid beteken.

Die Soene van God 16.10.2024

Jessica vd Walt van Spirit Life School kom leer ons meer oor die term" Die Soene van God"

Trots 18.09.2024

Anita Overcomer gesels oor Trots

Mental Memorials 11.09.2024

Anita Overcomers gesels oor Mental Memorials waarna ons altyd na toe terug hardloop. Dis tyd om los te kom en aan te beweeg

Aangaande Jou 30.08.2024

Wees 'n pynappel. Wees dit Wie God Jou geroep het om te wees en weet jy is uiters kosbaar vir God. 'n Skrywe deur Channie Wessels.

Potgooi Getuienis 30.08.2024

Ongelooflike getuinenisse van mense wat weet niks is vir God ontmoontlik nie, God is altyd teenwoordig, daar is hoop vir elkeen en God is reg om met Jou te ontmoet. Ons hoor in hierdie Potgooi oor vere herhinnerings, ligtoring openbarings, treinrit bewarings en wildtuin verrassings. In elke persoon se lewe, het God met ons spesiale, unieke ontmoetings. Mag hierdie Jou seën en herhinner Wie God is.

Symphony of Worship deur Wenna Terblanche 25.07.2024

Worship musiek Deur Wenna Terblanche Passie vir Jesus Bybelskool

Saambid 17.07.2024

Ons leer die belangrikheid van gebed en pas dit ook prakties toe deur saam te bid en voorbidding vir jou te doen. Kunswerk deur Neil Breebaart van Art Refined. Volg Art Refined op oa. Facebook, TikTok, YouTube en Instagram

Saambid 13.07.2024

Ons bid saam. Ons leer weer hierdie week meer oor Gebed en Dan bid ons saam. Wat word deur gebed bereik Wat produseer gebed Gebed en die Heilige Gees Ons leer om dit te verstaan en dit te begin DOEN met vrymoedigheid.

Bly by My 13.07.2024

Aangaande jou deur Channie Wessels Hierdie episode deel Channie 'n Persoonlike getuienis.

Aangaande jou 27.06.2024

Some say love, I know love Wat is Jou waarde? Kyk jy met Jou eie oë, of God se oë. Moenie uitmis in die lewe nie. Weet Wie jy in Christus is en leef volheid, in oorwinning!

Aangaande jou 20.06.2024

Hoe loop jy in Jou skoene, vrou en dogter van God? Channie Wessels skryf weer 'n "heart warming" skrywe aan elke vrou.

Listen to the Alles Uniek Potgooi podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.