Henriete
Alles Uniek Potgooi
Ons gesels oor ons verhouding en groei met Jesus Christus. Ons stop gereeld hier, want dit is hier waar ons leer wat saak maak. Waaroor als regtig Gaan. Mag elke potgooi God verteenwoordig, Hom Al die eer gee en ons Nader aan Hom bring. Ons gesels oor die Woord van God, ons bid saam en ons Worship saam. Ons gesels oor heel word, vol word en weer vol blydskap word. Ons huidige programme sluit in: 🎙️Joernaal van 'n oorwinnaar Verskeie aanbieders deel met ons hul eie unieke stories van oorwinning, waaruit jy in Jou daaglikse lewe kan baatvind en leer dat daar ook oorwinning vir jóú is. 🎙️Gevorm d...
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Aangaande jou 13.06.2024 9:28
Aangaande jou - Wat is God se Hart aangaande jou. Voorlesing uit die hart en pen van Channie Wessels
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 3 12.06.2024 15:02
Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus Jesus Wie bepaal Jou waarde?
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 2 05.06.2024 10:15
In die tweede aflewering in die nuutste reeks oor Identiteit, gesels Anita, Christelike Berader, verder oor ons identiteit in Christus Jesus
Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 1 29.05.2024 15:34
In hierdie reeks gesels Anita, Christelike Berader en skrywer oor Identiteit Van Slagoffer na Oorwinnaar
Kieme 27.05.2024 7:29
Tasha gesels oor kieme, oor bid en om te luister
Fone 20.05.2024 10:35
Tasha gesels met maatjies oor fone, vertel 'n storie, gesels oor die Les wat ons leer en bid saam met die maatjies.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 11- Vergifnis 15.05.2024 19:56
Vergifnis So 'n belangrike aksie wat ons moet Neem. Teenoor Ander sowel as onsself. Jy kan van 'n slagoffer groei na 'n overcomer In Christus Jesus Ons kuier saam in die laaste aflewering in hierdie reeks oor Gebrokenheid.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 10- Liefdestale 08.05.2024 19:19
Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit? Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel? Luister saam en leer hoe om te groei van slagoffer na Oorwinnaar.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 9- Die rol van broers en susters 01.05.2024 20:43
Die rol van broers en susters In hierdie episode gesels Anita van Zyl, Christelike Berader, verder oor waar Gebrokenheid vandaan kom. Jy kán genees en vry raak! Van Slagoffer tot Oorwinnaar!
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Psalm 139 24.04.2024 7:35
Psalm 139 God weet alles, kan enige iets herstel, Hy is bo alle omstandighede. God omsluit ons van alle kante.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 8- Die rol van 'n moeder 17.04.2024 18:43
Van Slagoffer tot Oorwinnaar Jy kan genees van wonde uit Jou ouerhuis, hoe Klein ookal. Anita van Zyl, Christelike Berader gesels Verder in die reeks oor Gebrokenheid oor die rol van 'n moeder en haar inpak in Jou lewe (ook joune in Jou kind se lewe)
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7b- Aardse gesin 09.04.2024 15:54
In hierdie aflewering gesels Anita oor die rol van 'n Vader in die reeks oor Gebrokenheid.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 7 - Hemelse gesin 03.04.2024 14:32
Gebrokenheid - Episode 7. - Hemelse Gesin Hoe lyk die vrug (bv. Aggressie, woede,hartseer ens.) in Jou lewe? Wat is die wortel hiervan? Wat was Jou behoefte gewees? Waar het die Gebrokenheid (hetsy dit hoe Klein) vandaan gekom? Wat is die rolle van 'n pa, ma en broers/susters? Luister saam na die eerste deel oor Gesinne.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 6. - Implikasies van Golgotha 26.03.2024 18:30
Die Implikasies van Golgotha Die oorwinning is vir jou behaal
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5B. - Job 19.03.2024 14:56
Van slagoffer na Oorwinnaar Luister saam na Anita van Zyl, Christelike Berader waar Sy ons meer leer oor Gebrokenheid in die tweede gedeelte uit Job
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 5A. - Job 13.03.2024 17:23
Ons kyk na die lewe van Job en wat ons oor ons eie lewe hieruit leer In hierdie aflewering oor Gebrokenheid leer ons verder hoe om te beweeg van slagoffer na Oorwinnaar.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 4. Adam Identiteit 05.03.2024 16:18
In Aflewering 4 kuier ons saam met Anita Van Zyl, Christelike Berader oor ons identiteit in Christus Jesus. Hierdie reeks oor Gebrokenheid help ons om God se Hart vir ons beter te verstaan, vry te kom en te beweeg van slagoffer tot Oorwinnaar.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 3. Lucifer en Engele 28.02.2024 13:56
Dit is belangrik om te weet wat God oor Jou dink. Hy het Jou nooit verwerp nie. Luister saam na die derde aflewering in die reeks oor Gebrokenheid saam met Anita van Zyl, Christelike Berader en groei van slagoffer tot Oorwinnaar.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 2. Jou Skeppingsdoel 20.02.2024 17:02
Jy vra dalk wat is Jou Skeppingsdoel, Luister saam na die 2de aflewering van Die reeks oor Gebrokenheid waar Anita, Christelike Berader ons meer vertel en ons help om te groei van slagoffer tot Oorwinnaar.
Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 1: Bekendstelling 13.02.2024 16:16
Luister saam na Anita, Christelike Berader, waar Sy ons op 'n reis Neem van herstel in die reeks oor Gebrokenheid. Van Slagoffer tot Oorwinnaar!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.