tiaan gildenhuys
A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast
We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.52 (08.07.26) - Be an example to young men and women 08.07.2026 3:34
But speak thou the things which become sound doctrine: That the aged men be sober, grave, temperate, sound in faith, in charity, in patience. The aged women likewise, that they be in behaviour as becometh holiness, not false accusers, not given to much wine, teachers of good things; (Tit 2:1-3 KJV)
Ep.52 (08.07.26) - (Afr.) - Wees 'n voorbeeld vir jong mans en jong meisies 08.07.2026 3:26
Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas. Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid. Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is, (Tit. 2:1-3 Afrikaans OV)
Ep.51 (05.07.26) - And we must love ourselves too 05.07.2026 3:33
And the second is like unto it, Thou shalt love thy neighbour as thyself. (Mat 22:39 KJV)
Ep.51 (05.07.26) - (Afr.) - En ons moet onsself liefhê 05.07.2026 3:21
En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. (Matt. 22:39 Afrikaans OV)
Ep.50 (01.07.26) - Love God with EVERYTHING you are 01.07.2026 3:39
Master, which is the great commandment in the law? Jesus said unto him, Thou shalt love the Lord thy God with all thy heart, and with all thy soul, and with all thy mind. This is the first and great commandment. (Mat 22:36-38 KJV)
Ep.50 (01.07.26) - (Afr.) - Ons moet God liefhê met ALLES wat ons is 01.07.2026 3:18
Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. (Matt. 22:36-38 Afrikaans OV)
Ep.49 (28.06.26) - Who do you choose to serve? 28.06.2026 3:00
Know ye not, that to whom ye yield yourselves servants to obey, his servants ye are to whom ye obey; whether of sin unto death, or of obedience unto righteousness? (Rom 6:16 KJV) For the wages of sin is death; but the gift of God is eternal life through Jesus Christ our Lord. (Rom 6:23 KJV)
Ep.49 (28.06.26) - (Afr.) - Wie kies jy om te dien? 28.06.2026 3:02
Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid? (Rom. 6:16 Afrikaans OV) Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. (Rom. 6:23 Afrika...
Ep.48 (24.06.26) - Is this how people see you too? 24.06.2026 3:22
I thank my God, making mention of thee always in my prayers, Hearing of thy love and faith, which thou hast toward the Lord Jesus, and toward all saints; That the communication of thy faith may become effectual by the acknowledging of every good thing which is in you in Christ Jesus. (Phm 1:4-6 KJV)
Ep.48 (24.06.26) - (Afr.) - Is dit hoe mense jou ook sien? 24.06.2026 3:26
Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink, omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het, dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus. (Filémon 1:4-6 Afrikaans OV)
Ep.47 (21.06.26) - Do you carry the seal of God? 21.06.2026 3:46
Nevertheless the foundation of God standeth sure, having this seal, The Lord knoweth them that are his. And, Let every one that nameth the name of Christ depart from iniquity. (2Ti 2:19 KJV) But if any man love God, the same is known of him. (1Co 8:3 KJV)
Ep.47 (21.06.26) - (Afr.) - Dra jy die seël van God? 21.06.2026 3:42
Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid. (2 Tim. 2:19 Afrikaans OV) Maar as iemand God liefhet, dié word deur Hom geken. (1 Kor. 8:3 Afrikaans OV)
Ep.46 (17.06.26) - Do you want to serve, or be served? 17.06.2026 3:41
And whosoever of you will be the chiefest, shall be servant of all. For even the Son of man came not to be ministered unto, but to minister, and to give his life a ransom for many. (Mar 10:44-45 KJV) I am crucified with Christ: nevertheless I live; yet not I, but Christ liveth in me: and the life which I now live in the flesh I live by the faith of the Son of God, who loved me, and gave himself fo...
Ep.46 (17.06.26) - (Afr.) - Wil jy dien, of gedien word? 17.06.2026 3:50
En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet almal se dienskneg wees. Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as ‘n losprys vir baie. (Mar. 10:44-45 Afrikaans OV) Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my lie...
Ep.45 (14.06.26) - We must overcome, endure, strive to enter in... 14.06.2026 3:28
He that overcometh, the same shall be clothed in white raiment; and I will not blot out his name out of the book of life, but I will confess his name before my Father, and before his angels. (Rev 3:5 KJV) And ye shall be hated of all men for my name's sake: but he that endureth to the end shall be saved. (Mat 10:22 KJV) Strive to enter in at the strait gate: for many, I say unto you, will see...
Ep.45 (14.06.26) - (Afr.) - Ons moet oorwin, volhard, en hard stry om in te gaan... 14.06.2026 3:31
Wie oorwin, sal beklee word met wit klere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van die lewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor sy engele. (Openb. 3:5 Afrikaans OV) En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. (Matt. 10:22 Afrikaans OV) Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sê Ek vir julle,...
Ep.44 (10.06.26) - Be content in everything 10.06.2026 3:41
Not that I speak in respect of want: for I have learned, in whatsoever state I am, therewith to be content. I know both how to be abased, and I know how to abound: every where and in all things I am instructed both to be full and to be hungry, both to abound and to suffer need. I can do all things through Christ which strengtheneth me. (Php 4:11-13 KJV)
Ep.44 (10.06.26) - (Afr.) - Wees tevrede in alle omstandighede 10.06.2026 3:40
Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is. Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. (Fil. 4:11-13 Afrikaans OV)
Ep.43 (07.06.26) - Rise up again, child of God! 07.06.2026 3:16
For a just man falleth seven times, and riseth up again: but the wicked shall fall into mischief. (Pro 24:16 KJV) If we confess our sins, he is faithful and just to forgive us our sins, and to cleanse us from all unrighteousness. (1Jn 1:9 KJV) For I will be merciful to their unrighteousness, and their sins and their iniquities will I remember no more. (Heb 8:12 KJV)
Ep.43 (07.06.26) - (Afr.) - Staan weer op, kind van God! 07.06.2026 3:11
Want sewe maal val die regverdige en staan weer op, maar die goddelose struikel in die ongeluk. (Spr. 24:16 Afrikaans OV) As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. (1 Joh. 1:9 Afrikaans OV) Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie. (Heb. 8:12 Afrik...
Ep.42 (03.06.26) - We will be persecuted like Jesus 03.06.2026 3:31
If the world hate you, ye know that it hated me before it hated you. If ye were of the world, the world would love his own: but because ye are not of the world, but I have chosen you out of the world, therefore the world hateth you. Remember the word that I said unto you, The servant is not greater than his lord. If they have persecuted me, they will also persecute you; if they have kept my saying...
Ep.42 (03.06.26) - (Afr.) - Ons sal vervolg word soos Jesus 03.06.2026 3:28
As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het. As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die wêreld julle. Onthou die woord wat Ek vir julle gesê het: ‘n Dienskneg is nie groter as sy heer nie. As hulle My vervolg het, sal hulle jul ook vervolg. As h...
Ep.41 (31.05.26) - Rather be holy still 31.05.2026 2:47
He that is unjust, let him be unjust still: and he which is filthy, let him be filthy still: and he that is righteous, let him be righteous still: and he that is holy, let him be holy still. And, behold, I come quickly; and my reward is with me, to give every man according as his work shall be. (Rev 22:11-12 KJV)
Ep.41 (31.05.26) - (Afr.) - Word eerder heiliger 31.05.2026 2:40
Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word. En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. (Open. 22:11-12 Afrikaans OV)
Ep.40 (27.05.25) - How much do you want God to forgive you? 27.05.2026 2:51
And forgive us our debts, as we forgive our debtors. (Mat 6:12 KJV)
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.