VEK Therapéa
VEK Therapéa
Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te kan maak.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: rss.com
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Gaan (Week 3)- Franko🛣️ 25.06.2026 13:21
Therapéa is ‘n aktiewe missie-gedrewe kerk, wat die Woord van God met die wêreld wil deel. Ons hoop dat julle saam met ons deel in die goeie nuus van Jesus Christus. As julle so gaaf sal wees, sal ons dit baie waardeer as julle die boodskap met julle familie, vriende of selfs vyande deel. “Like” asseblief ons preke en “Comment” wat vir jou uitstaan. Dit sal vir ons baie lekker wees om kontak te ka...
Ek wil gereed wees!👣 25.06.2026 44:48

Wat as dit Syne is? 🤔 25.06.2026 43:54

Hoe sien jy God? 👀 25.06.2026 52:13

Ons het aanskou. 👀 25.06.2026 53:46

Rosestad Oggenddiens4 -Past Franko van der Vlies 02.04.2026 15:41
Lukas 22: 14En toe die uur kom, het Hy aan tafel gegaan en die twaalf apostels saam met Hom. 15En Hy sê vir hulle: Ek het baie sterk daarna verlang om hierdie pasga met julle te eet voordat Ek ly. 16Want Ek sê vir julle: Ek sal sekerlik nie meer daarvan eet voordat dit in die koninkryk van God vervul is nie. 17En toe Hy 'n beker geneem het, dank Hy en sê: Neem dit en deel dit onder julle. 18 Want...
Rosestad Oggenddiens3 -Past Franko van der Vlies 01.04.2026 14:51
Sagaria 11: 4-13 4So het die Here my God gesê: Gaan wees 'n herder vir die slagskape. 5Hulle eienaars self slag hulle sonder skuldgevoel, of verkoop hulle en sê: “Prys die Here, ek word ryk!” Ook die skape se herders gee vir hulle niks om nie. 6Ek gee ook nie meer om vir die inwoners van die land nie, sê die Here, Ek gee hulle oor in mekaar se mag en in die mag van hulle koning. Die land sal uitme...
Rosestad Oggenddiens2 - Past Franko van der Vlies 01.04.2026 20:09
Mattheus 7: 18-23 18'n Goeie boom kan geen slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom ook geen goeie vrugte nie. 19 Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi. 20So sal julle hulle dan aan hul vrugte ken. 21 Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. 22Baie sal in d...
Rosestad Oggenddiens1 - Past Franko van der Vlies 30.03.2026 14:11
Johannes 2: 13- 21 13Die paasfees van die Jode was naby, en Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan. 14Op die tempelplein het Hy die verkopers van beeste, skape en duiwe gekry en die geldwisselaars wat daar sit. 15Toe het Hy met toutjies 'n sweep gemaak en almal uit die tempel uitgejaag, ook die skape en die beeste. Die geld van die geldwisselaars het Hy op die grond gegooi en hulle tafels omge...
Rosestad Aand-oordenking7 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026 19:15
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Rosestad Aand-oordenking6 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026 4:32
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Rosestad Aand-oordenking5 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026 5:06
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Rosestad Aand-oordenking4 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026 4:44
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Rosestad Aand-oordenking3 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026 4:05
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Rosestad Aand-oordenking2 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026 4:13
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Rosestad Aand-oordenking1 - Past Bernard van der Vlies 16.03.2026 5:00
Christelike boodskap en geestelike voedsel vir die dag
Rosestad Oggenddiens7 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026 28:57
1 KONINGS 19 Elia vlug vir Isebe l1Agab het vir Isebel vertel wat Elia alles gedoen het, ook dat hy al die profete om die lewe gebring het. 2Toe het Isebel 'n boodskapper na Elia toe gestuur om vir hom te sê: “Mag die gode my om die lewe bring as ek nie môre teen hierdie tyd met jou gemaak het soos jy met die profete nie.” 3Elia het bang geword en ter wille van sy lewe gevlug. Toe hy by Berseba in...
Rosestad Oggenddiens6 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026 20:21
ROMEINE 9 20Mens, wie is jy per slot van rekening dat jy met God wil redeneer? Hoe kan die maaksel vir sy maker sê: “Waarom het jy my so gemaak?” 21Het die pottebakker nie die reg om uit dieselfde klomp klei iets besonders én iets alledaags te maak nie? 22En as God dieselfde wou doen? Hy wou sy toorn laat sien en sy mag bekend maak. Daarom het Hy die voorwerpe van sy toorn, die mense wat reg was o...
Rosestad Oggenddiens5 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026 11:45
PSALMS 8 4As ek u hemel aanskou,die werk van u vingers,die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, 5wat is die mens dandat U aan hom dink,die mensekind dat U na hom omsien?
Rosestad Oggenddiens4 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026 10:41
GENESIS 50 18Daarna het die broers na Josef toe gegaan en voor hom op hulle knieë geval en gesê: “Hier is ons voor u. Ons is u slawe.” 19Maar Josef het hulle geantwoord: “Moenie bang wees nie. Ek is nie God nie. 20Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het.
Rosestad Oggenddiens3 - Dr Belinda van der Vlies 16.03.2026 11:04
SPREUKE 3 3Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie;leef daarmee saam,maak dit 'n deel van jou lewe .4So sal jy guns verwerf en byval vindby God en mens. 5Vertrou volkome op die Hereen moenie op jou eie insigte staatmaak nie. 6Ken Hom in alles wat jy doenen Hy sal jou die regte pad laat loop. 7Moenie dink jy het die wysheid in pag nie,dien die Here en vermy wat sleg is: 8dit is die geneesmidd...
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS