PUKfm 93.6
PUKfm 93.6
The spirit of the university is reflected in the way we unlock the future for people and enable them to make their dreams come true. This spirit runs across all our activities and operations, from our academic offerings and research to our student body, community engagement and sports achievements.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: services.nwu.ac.za
Autor
PUKfm 93.6
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
20 sie 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Thandeka Mfinyongo : Can You Woman? 31 in 31 02.08.2019 11:31
She embodies the spirit of an artist and lives her life by the words of Nina Simone, "I'm just a soul whose intentions are good." Charonike Nel sat down with musician, Thandeka Mfinyongo, as one of PUKfm's 31 inspiring women, in 31 Days.
Ansu Visser : Can You Woman? 31 in 31 01.08.2019 20:21
Ansu Visser is nie net 'n aktrise nie, maar 'n menslike sonstraal, met meer talente as 'n hoërskoolhoofmeisie. Anchen Bisschoff het met haar gesels as een van PUKfm se 31 in 31 inspirerende vroue.
PUKfm celebrates the legend that is Johnny Clegg 17.07.2019 12:51
He was not born of this soil, but he gave life to this land. On 16 July 2019, South Africa lost a legend. The Local Top 30 looks back at the impact he made.
PUKfm gesels met Bloed en Bodem se Marthinus Basson en Marina Albertyn-Struwig 04.10.2018 3:07
Etienne Bruwer het uitgevind waarom Marthinus glo die Bloed en Bodem stel baie lelik is.
PUKfm gesels met die regisseur, Christo Davids 04.10.2018 3:14
Sharné van Wyk het met Christo Davids gesels oor die verantwoordelikheid om jong regisseurs op te lei.
PUKfm gesels met Bloed en Bodem se Stian Bam, Albert Pretorius, Obed De Koker en Carla Smith 04.10.2018 2:32
Volslae chaos het uitgebreek toe Bloed en Bodem kom 30 Seconds speel het, daar was duidelik geen reëls nie.
PUKfm gesels met Christel van den Bergh en Markus Haywood 04.10.2018 1:28
Janice-Lynn Witboi vind uit presies waarvan Christel van den Bergh en Markus Haywood glad nie van hul karakters hou nie.
PUKfm gesels met Jakkie Louw 03.10.2018 3:00
Serial dating, vry op die strand en liefde in Kaap. Charl van Loggerenberg en Sharné van Wyk het vir die eerste keer die waarheid agter Jakkie Louw se 3 Pikkewyne uitgevind.
PUKfm gesels met Uit Die Bloute se Paul du Toit en Jenna Dunster 03.10.2018 1:34
Marianne Sachse het met Paul du Toit en Jenna Dunster gesels oor mal musikante en skrik op die lyf jaag.
PUKfm gesels met My Seuns se Sandra Prinsloo, André Odendaal, Sandi Schultz en Edwin van der Walt 03.10.2018 2:21
Annelu le Roux het met die "My Seuns" ensemble gesels oor dinge wat ons ongemaklik maak oor onsself.
PUKfm chats to Christian Heath 02.10.2018 1:07
PUKfm threw back to the glorious days of mullets and guy-liner with Christian Heath
PUKfm gesels met Jak de Priester oor alles en nog wat 02.10.2018 2:46
Owen Crafford en Etienne Bruwer het agter die kap van die byl gekom oor waarom Jak de Priester onpaar skoene dra.
PUKfm gesels met 3 Susters se Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rödenbeck 02.10.2018 4:15
Sharné van Wyk het met die skreeusnaakse trio, Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rödenbeck gesels oor die produksie, 3 Susters, en dan ook oor handsakke en toe bene sit.
PUKfm gesels met Snorseun, Schalk Bezuidenhout 02.10.2018 2:30
Maché Pretorius het in Schalk Bezuidenhout se verlede gaan snuffel, en die resultate was baie vreemd
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS