RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ Odcinki: 3040

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategoria

Arts

Strona podcastu

www.rsg.co.za

Ostatni odcinek

14 paź 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 16 20.10.2025

Dolf doen navraag oor sy ma, Katja, wat op Wilgerfontein grootgeword het. Wilmien se agterdog oor Dolf groei. Greta en Joachim dink terug aan die verlede.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 15 17.10.2025

Abram klop aan by Joachim om geld vir die skool se rekenaarsentrum te werf. Suzie en Barto bevraagteken met groot agterdog die aankoms van Benita op die dorp, en bespreek Dolf se aankoms.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 14 16.10.2025

Gerrit reik ‘n hand van vriendskap uit na Dolf. Suzie en Barto se liefdesvlam begin brand. Wilmien spreek haar agterdog uit oor Dolf se aankoms op Wilgerfontein.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 13 15.10.2025

Gerrit speel die onskuld van self by Joachim. Richard gaan klop aan by Abram vir hulp om sy rekenaarsentrum by die skool op te rig. Gerrit raak senuweeagtig oor die feit dat Joachim agterdogtig raak oor alles wat op Versevlei aangaan.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 12 14.10.2025

Joachim kom tuis ná ‘n moeilike aand in die tronk. Ons vind uit dat Benita en Gerrit mekaar baie goed ken. Joachim neem Benita uit vir ‘n romantiese ete, maar dit word kortgeknip deur ‘n onverwagse oproep.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 11 13.10.2025

Greta en Benita leer mekaar beter ken. Dolf, Joachim, Greta en Wilmien gaan na ‘n veiling. Alles verloop glad, tot die polisie daar opdaag.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 10 10.10.2025

Gerrit en Wilmien maak vinnig vrede ná ‘n uitval. Benita begin werk as Richard se nuwe assistent by die skool. Greta stel skielik baie belang in Benita.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 9 09.10.2025

Ons ontmoet vir Richard, Wilgerfontein se skoolhoof, en Suzie se pa. Daar’s ‘n dans op die dorp, en Benita maak haar openbare verskyning. Wilmien moet haar hart ondersoek.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 8 08.10.2025

Benita en Abram konkel saam. Ons ontmoet vir Barto, die aantreklike eienaar van die bakkery op Wilgerfontein, wat Suzie se knieë lam maak. Suzie is agterdogtig oor die aankoms van Benita op die dorp.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 7 07.10.2025

Abram besoek vir Gerrit in die hospitaal. Benita Botha maak haar aankoms op WIlgerfontein. Greta en Joachim praat oor die toekoms, en Greta plant ‘n saadjie in Joachim se kop.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 6 06.10.2025

Versevlei brand, en die wind maak ‘n dodelike draai. Wilmien en Gerrit maak vrede. Abram beskuldig Joachim van ‘n ondenkbare daad vir enige boer.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 5 03.10.2025

Abram en Gerrit stel hulle plan in werking. Joachim neem vir Dolf onder sy vlerk, en leer hom meer van boerdery en die omgewing. ‘n Brand breek uit op die plaas Versevlei.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 4 02.10.2025

Dolf en Wilmien leer mekaar beter ken. Suzie reël ‘n aand uit vir die dames. Gerrit se lening word afgekeer by die bank. Abram betrek Gerrit by sy planne, en die twee begin saam konkel.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 3 01.10.2025

Joachim jaag die Du Walt-myngroep van sy plaas af. Gerrit en Wilmien probeer deel met die uitval ná Gerrit se flop huweliksaanbod. Dolf begin die jong dames van Wilgerfontein beter ken.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 2 30.09.2025

Suzie is Wilmien se beste vriendin. ‘n Hegte band word gevorm tussen Wilmien, Dolf en tannie Greta. Gerrit vra vir Wilmien ‘n baie belangrike vraag.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 1 29.09.2025

Gerrit Gouws storm uit bankbestuurder Abram Jakobs se kantoor. Dolf du Plessis neem sy intrek op Wilgerfontein, en word vinnige vriende met Wilmien en tannie Greta.

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 40 (slot) 26.09.2025

Louis het vir Louis junior gevra om in te kom. Uiteindelik kry hulle ‘n geleentheid om te praat. Lewies deel sy wense met Louis junior. Professor Simpson het nie enige hoop nie. Jan en Thérèse wil hom sien, maar Nita en Ans is ook daar. Louis wil ‘n onsmaaklike ontmoeting vermy en probeer die laaste besoek slim koördineer. Louis stel Liz aan Nita voor, en verseker haar dat hulle na haar sal kyk. T...

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 39 25.09.2025

Nita bepeins haar lewe. Sy is nou ‘n plaasvrou. Die eerste draaiboek is op die plaas gekyk saam met Ben en van die akteurs. Alles wat Louis en Nita vir mekaar was het nou die alledaagse geword. Louis se familie het anders gevoel oor die huwelik. Die situasie is iets waaraan almal moet gewoond raak as hulle wil. Ans is een wat hulle nog hartlik ontvang. ‘n Koffieafspraak word ‘n aanslag op alles wa...

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 38 24.09.2025

Jan is aangeklam toe hy by sy pa aankom. Jan wil weet hoekom Louis teruggekom het. ‘n Ondervraging begin oor sy pa se onlangse gedrag. Jan voel hy moet opkom vir Thérèse, maar Louis voel dis nie nodig nie. Jan het geen reg om vir Louis te sê hoe hy sy lewe moet lei nie. Jan wens Louis iets onsmaaklik toe. Louis is nie seker hoe om op die twee gesprekke oor die aanname te reageer nie. Sy gedagtes d...

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 37 23.09.2025

Louis deel sy gedagtes oor Nita se besluit ná hulle gesprek. Hy besef hy het sy werk afgeskeep, en vestig weer sy volle aandag op die draaiboek. Peet Steyn is sy vaste baken na wie hy hom wend om hom weer te anker. Louis en Peet gesels oor die draaiboek, gesondheid en verhoudings. Louis beweer sy gesondheid is nie in gevaar nie. Hy het nie op hom laat wag om saam met Tillie Hamman te gaan eet nie....

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 36 22.09.2025

Nita maak vir Louis ontbyt op die plaas. Jan daag onverwags op om vir Louis om verskoning te vra. Wimpie daag by Roelf-hulle op om ‘n belangrike brokkie nuus te deel. Roelf bel vir Ans en sit twee en twee bymekaar. Ans smeek hom om nie sy ouers te vertel nie. Terug by die ateljees kom Nita met Louis praat oor iets wat swaar op haar hart weeg. Hulle geheim is in gevaar, en Nita besef sy moet ‘n moe...

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 35 19.09.2025

Louis berei homself voor om vir Wilma die groot nuus te vertel. Sy maak verskoning vir haar en Jan se reaksie op die koerante en die wolhaarstorie oor Louis se besoek aan die Kaap. Hy begin vir haar vertel wat die rede was vir sy weggaan 12 jaar gelede, en hoe dit relevant is tot die huidge situasie. Louis wend hom tot Nita na ‘n paar glasies. Sy leen haar oor aan hom terwyl hy weer ‘n gelykenis v...

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 34 18.09.2025

Jan wil nie vir Louis sien nie. Wilma vra Jan uit oor sy reaksie teenoor Louis. Hy wil net sy familie beskerm, veral sy ma. Wilma hou vol dis nie wat hy dink dit is nie. Lewies kontak vir Louis junior oor Jan. Louis junior is salig onbewus van die gevoelens wat Jan koester teenoor Lewies, nietemin het Louis onderneem om Jan op te soek. Die twee broers ontmoet om oor Lewies te gesels. Louis moet Ja...

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 33 17.09.2025

Met Louis se terugkeer, is Ben heel nuuskierig oor die vakansie in die Kaap. Die repetisies het begin in aanloop tot die eerste opnames. Ben deel Louis mee dat Thérèse hom gesoek het toe hy weg was. Ben skakel Thérèse dadelik sodat Louis met haar kan praat. Louis vertel vir haar ‘n hele storie oor die Kaap, en Thérèse vertel hom oor die geboorte van hulle kleinseun. ‘n Familiebyeenkoms is op hande...

'N LIEFDESGESKIEDENIS deur Cor Nortjé - Episode 32 16.09.2025

Louis bel na die woonstel, en Ans is glad nie beïndruk nie. Nita huiwer om Kaap toe te gaan. Louis het vir haar ‘n kaartjie gekoop, en sy probeer hom uitvra oor sy stilte en of sy welkom sou wees. Toe hulle vir die eerste keer alleen is, vertel Nita vir hom hoekom sy ontsteld is. Louis beweer hy het glad nie vir Tillie Hamman gesien nie. Hy is in die Kaap om ander redes. Die twee vra mekaar om ver...

Słuchaj podcastu Middagvervolgverhaal w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS