Jaco Thom
Jaco Thom se podcast
Preke en boodskappe
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.bybelkoerant.co.za
Autor
Jaco Thom
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
20 wrz 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Psalm 19 en Hebreërs 1 25.10.2020 52:47
Hervormingsfees God praat met ons deur die Bybel
Gen 46 18.10.2020 42:40
Geloof is om te bly hoop.
Gen 45 11.10.2020 51:17
Hoe kon Josef sy broers vergewe?
Gen 42 - 44 Josef se wraak 04.10.2020 51:17
Josef het nou die hef in die hand, en hy laat homself deeglik geld teenoor sy broers.
Gen 41 27.09.2020 55:28
God wil die wêreld seën - deur jóú
Genesis 39 13.09.2020 42:05
Die Here was by Josef, selfs in die moeilikste tyd van sy lewe.
Genesis 37 04.09.2020 53:54
God se pad met Jakob se mense
Gen 33:1-7 30.07.2020 42:21
Sondag 2 Augustus 2020 Is versoening moontlik? Jakob keer ná 20 jaar in Haran terug na Kanaän. Esau wag hom in met 400 man. Jakob se verlede het hom ingehaal.
Gen 28:10-22 God is oral 23.07.2020 39:00
Jakob het sy pa Isak bedrieg om die seën wat vir Esau bedoel was, te kry. Toe sweer Esau wraak, en Jakob moet vlug. Langs die pad by Bet-El verskyn God aan hom.
Gen 21 17.07.2020 39:14
God doen wat Hy beloof het. Erediens 19 Julie 2020
Gen 12:1-5 Nagmaal 11.07.2020 45:19
Geloof vra offers
Gen 3:1-13 03.07.2020 38:15
Sonde in die paradys!?
Gen 1:1-4 en Joh 1:1-5 Die skepping 26.06.2020 35:48
Hierdie wêreld is God s'n!
Hand 17:16-34 Paulus op die Areopagus 20.06.2020 45:24
Om mense by God uit te bring
Hand. 16:25 Ons is die boodskap 11.06.2020 38:11
Paulus en Silas sing lofliedere in die tronk.
Handelinge 9 Christen-wees is gehoorsaam wees 04.06.2020 36:54
God stuur Ananias na Paulus toe.
Handelinge 2:1-36 Pinksterfees 29.05.2020 37:20
Die Gees as God se grootste gawe het gekom om Jesus te verheerlik.
1 Pet 5:5-11 Nederigheid Pinkster 2020 28.05.2020 25:24
Donderdag
1 Pet 4:7-11 Dien mekaar 27.05.2020 26:51
Pinkster 2020 (Woensdag)
1 Pet 2:18-25 Pinkster 2020 Maandag 25.05.2020 20:49
Om Christus na te volg in sy lyding
1 Pet 1:17-24 Losgekoop deur Christus 24.05.2020 23:25
Pinksterreeks 2020: Sondagaand
1 Pet 1:1-2 Suurstofdief of Koningskind? 23.05.2020 29:45
Ons is deur Christus se bloed losgekoop. Dit het implikasies vir hoe ons oor onsself dink en hoe ons leef.
Hand 1:9-11 Waar is Jesus nou? 21.05.2020 19:34
Jesus se hemelvaart het sy posisie verander. Wat beteken dit prakties vir ons?
Ps 77 Waar is God as ek Hom nodig het? 15.05.2020 29:02
God is by ons, maar ons mis sy teenwoordigheid omdat ons op die verkeerde plekke na Hom soek.
Ps 23:5 U laat my by 'n feesmaal aansit 08.05.2020 26:08
Die lewe word 'n fees as jy die Here se teenwoordigheid raaksien.
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS