God se Woord VARS vir jou Vandag

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Religion AF Odcinki: 1000

Gdzie słuchać?

Słuchaj w przeglądarce Replaio Web Już dzisiaj
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce - zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play

Zainstaluj teraz - 5 mln+ pobrań, ocena 4,8

Odcinki

Junie Nuusbrief 2 17.06.2026

Send us Fan MailGoeiedag al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Tweede Nuusbrief vir Junie.Dis altyd vir ons 'n groot bederf om deur hierdie nuusbrief by jou in te loer. Ons wil hê jy moet vandag weet hoe opreg ons jou waardeer. Jy is nie net 'n intekenaar op 'n lys nie; jy is 'n noodsaaklike vennoot in God se Koninkryk.  Wanneer ons praat van jou ven...

Vreeslose Geloof 17.06.2026

Send us Fan MailRomeine 1:16 Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. Ons beleef hoe so baie mense vandag met groot ophef vir Christus verwerp. Sulke mense verwerp die idee dat daar 'n God van liefde en geregtigheid in die hemel is; hulle verwerp die ongelooflike idee dat Hy enig...

Die Here Versterk Jou 16.06.2026

Send us Fan MailJesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou. Was jy al op 'n punt waar jy geen hoop vir die toekoms gehad het nie? Waar jy gedink het dat jy nie gaan oorleef nie? Waar jy geen geloof in God gehad het nie? Miskien was jy al daar, of miskien het jy al iemand on...

Lewe in die Lig 15.06.2026

Send us Fan Mail1 Johannes 1:7 Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. Ek was nog altyd baie erg oor tegnologiese dinge … elke nuwe uitvinding lyk asof dit so slim is en so wonderlik gaan werk. En dan wonder ek, het hierdie masjientjies en affêretjies nie dalk vir ons te belangri...

Aanskou die Heerlikheid van die Here 14.06.2026

Send us Fan MailJesaja 6:1,3 In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien. Hy het op 'n baie hoë troon gesit, en die onderste van sy kleed het die tempel gevul. Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.” 'n Vlieënier wat probeer om in 'n verskriklike storm sy vliegt...

Om Jou Vyand Lief te Hê 13.06.2026

Send us Fan MailPsalm 119:93 Ek sal u bevele nooit vergeet nie, want daardeur gee U my die lewe. (NLV) Gehoorsaamheid is 'n tweesnydende swaard. Aan die een kant is samelewings daarvan afhanklik vir goeie orde, voorspoed en basiese veiligheid. Aan die ander kant, soos ons gister met die Rwandese volksmoord van 1994 gesien het, kan blinde gehoorsaamheid, verwoestende gevolge hê.Mitsuo Fuchida...

Moenie Alles Glo Wat jy Hoor Nie 12.06.2026

Send us Fan MailSpreuke 29:2 As ’n gelowige die mag oorneem, juig die mense. As slegte mense aan bewind kom, kla die volk. (DB) Dis deesdae moeilik om te weet watter nuus om te glo, nie waar nie? Baie van die inhoud van die media, wat voorheen hoofsaaklik betroubare joernalistiek weerspieël het, het in opruiende propaganda verval. Om dit net erger te maak, word ons gebombardeer deur die sosiale me...

Moenie ‘n Bedrieër Wees Nie 11.06.2026

Send us Fan MailPsalm 119:29-32 Keer dat ek leuens vertel en op ’n oneerlike manier leef. Skryf u wet diep in my hart. Doen goed aan my. Ek het gekies om op u pad te stap, dis die pad na die lewe toe. U voorskrifte is soos padwysers; dit wys my hoe om te leef. Here, ek hou vas aan elke woord wat U sê. Moenie dat ek U ooit in die steek laat nie. Ek is gretig om elke dag op u pad te stap, want U maa...

Wie is Jesus vir Jou? 10.06.2026

Send us Fan MailMatteus 16:13-16 Toe Jesus in die streke van Sesarea-Filippi kom, het Hy vir sy dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is die Seun van die mens?” Hulle antwoord: “Party sê Johannes die Doper, party Elia, party Jeremia of een van die profete.” “Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.” Ons sien de...

Kus die Roede 09.06.2026

Send us Fan MailPsalm 56:9,10 U het my ellende raakgesien. U het my trane opgevang. U het dit opgeskryf in u boek. Die dag dat ek na U roep om hulp, val my vyande terug. Dat God aan my kant is, weet ek beslis. (NLV) Volgens opnames bid tussen die helfte en driekwart van alle mense in tye van persoonlike krisis - of hulle nou gelowiges is of nie. Wat sê dit vir jou?Gebed is vir my goud werd. Ek het...

Beheer Jou Sake met Integriteit 08.06.2026

Send us Fan MailPsalm 112:4-5 Vir die opregte skyn die ligte midde van die duisternis. Hy is genadig, barmhartig en getrou. Dit gaan goed met die mens wat vrygewig is en uitleen, wat sy sake in billikheid bedryf. (NLV) Vind jy ook dat mense al hoe meer gewetenloos word? Hoe gereeld sien jy groot finansieringsinstellings, soos banke, wat hulself met warm, gesinsvriendelike advertensies uitbeeld om...

Die Kalmte Voor Die Storm 07.06.2026

Send us Fan MailJakobus 1:19-20 My geliefde broers en susters, wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie. As jy kwaad is, kan jy nie doen wat God wil hê. (NLV) Terwyl daar soveel verdeeldheid in die samelewing is, voel jy soms dat almal praat, maar niemand luister nie. En, kom ons vra mekaar om eerlik te wees: doen jy nie dikwels dieselfde ding ni...

‘n Ander Soort Wysheid 06.06.2026

Send us Fan MailJakobus 3:16-17 want waar jaloesie en selfsugtige ambisie is, dáár sal jy ook wanorde en allerhande gemene dade kry. Maar die wysheid wat van Bo kom, is in die eerste plek suiwer. Verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam. Dit is bereid om ontferming te betoon, en het goeie gevolge. Dit diskrimineer nooit en is altyd opreg. (NLV) Wat is jou definisie van wysheid? Iemand wat...

Vra vir God Vrae 05.06.2026

Send us Fan MailSpreuke 2:3-6 indien jy na insig in die alledaagse lewe smag en meer kennis begeer oor hoe om te leef, indien jy heeltyd hierna soek soos ’n mens na kosbare silwer of na skatte soek, sal jy die Here se liefde begin verstaan. Jy sal weet hoe om wys en gelukkig te leef. Onthou egter net een saak: wysheid om reg te leef kom net van die Here af. Kennis en insig is net by Hom te kry. (D...

Heeltemal Teenoorgesteld 04.06.2026

Send us Fan MailSpreuke 3:5-8 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. Selfontdekking is deesdae baie gewild. Ek moet myself ken en nie skaam wees oor wie e...

Selfs Al … 03.06.2026

Send us Fan MailDaniël 3:17-18 Ons het ons God vir wie ons dien. Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond, en Hy sal ons ook red uit u mag. Selfs as Hy dit nie doen nie, moet u weet dat ons u god nie sal dien nie, die goue beeld wat u laat oprig het, nie sal aanbid nie.” In tye van uiterse teëspoed moet ons elkeen besluit: Sal ek aanhou om op God te vertrou ... of moet ek maar opgee? En...

Slim Ontwerp 02.06.2026

Send us Fan MailJesaja 43:2 As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie die vlamme sal jou nie brand nie, Met my werk by Christianityworks, bring ek baie tyd op vliegtuie deur. En wanneer daardie groot passasiersstralers op die aanloopbaan afrol om gereed te maak om te vertrek, verbaas dit my altyd ho...

‘n Voorbeeld van ‘n Wonderwerk 01.06.2026

Send us Fan MailPsalm 139:13-14 U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! (NLV) Ek wonder of ons ooit werklik besef hoeveel van die dinge wat ons as vanselfsprekend aanvaar, eintlik wonderwerke is wat elke minuut van elke dag gebeur. Dinge wat, as ons werklik daaroor nadink,...

Junie Nuusbrief 1 01.06.2026

Send us Fan MailGoeiemôre aan al ons VARS-vriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Eerste Nuusbrief vir die Junie. Ag nee, hier kom dit! Hulle vra seker vir geld...  Vandag is 'n bietjie anders. Ons wil jou vandag uitnooi na 'n dieper vennootskap met die VARS-familie — 'n vennootskap waar jou gebede, bemoediging en ondersteuning help om die hoop van Jesus elke dag oor d...

Jou Geskenk 31.05.2026

Send us Fan Mail1 Petrus 4:10 God het aan elkeen van julle uitsonderlike talente gegee. Moenie dink dit is julle wat so goed is nie. Nee, dit is God wat eintlik so goed vir julle is. Daarom moet julle julle talente gebruik om ander te help. (DB) Weet jy hoekom ek van jou hou? Ek is mal oor die feit dat jy so anders as ek is. Jou motivering is heeltemal anders en jy het ander vermoëns wat in jou DN...

Bonatuurlike Redding 30.05.2026

Send us Fan MailHebreërs 9:27-28 'n Mens is bestem om net een maal te sterf, en daarna kom die oordeel. So is Christus ook net een maal geoffer om die sondes van baie weg te neem. As Hy die tweede keer verskyn, kom Hy nie in verband met sonde nie, maar om verlossing te bring vir dié wat Hom verwag. Hoe voel jy oor die bonatuurlike dimensie van die lewe? Bestaan daar so iets? Of is dit net &ap...

Ontdek Die Waarheid 29.05.2026

Send us Fan MailLukas 24:30-32 Terwyl Hy saam met hulle aan tafel was, neem Hy die brood, vra die seën, breek dit en gee dit vir hulle. Toe gaan hulle oë oop, en hulle het Hom herken, maar Hy het uit hulle gesig verdwyn. Hulle sê toe vir mekaar: “Het ons hart nie warm geword toe Hy op die pad met ons gepraat en vir ons die Skrif uitgelê het nie?” Ons verhoudings met ons medemens het ‘n ontsaglike...

Wanneer Koninkryke Val 28.05.2026

Send us Fan Mail1 Johannes 2:15-17 Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie. Die wêreldse dinge – alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit – kom nie van die Vader nie, maar uit die wêreld. En die wêreld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die...

‘n Onverwagte Ontdekking 27.05.2026

Send us Fan MailMatteus 13:44 “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n skat wat in 'n saailand onder die grond lê. Wanneer iemand dit kry, maak hy dit weer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land. Het jy al ooit daardie aha-ervaring gehad wanneer jy iets verstommends ontdek? 'n Juweel, wat te midde van die skuim van...

Vreugde Is Aansteeklik 26.05.2026

Send us Fan MailPsalm 126:2 Ons het gelag en gesing. Onder die nasies het hulle gesê: “Die Here het groot dinge aan hierdie mense gedoen.” Het jy al opgemerk hoe jy ook onwillekeurig gaap wanneer jy iemand anders sien gaap? Hoekom is dit so?Dit word sosiale spieëling genoem - ons breine boots instinktief die gedrag van ander na, veral diegene met wie ons emosioneel verbind is. Wanneer jy iemand si...

O podcaście

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Autor

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Kategoria

Religion

Strona podcastu

christianityworks.co.za

Język

AF

Odcinki

1000

Ostatni odcinek

11 lip 2026

Słuchaj podcastu God se Woord VARS vir jou Vandag w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS