RSG

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategoria

Society

Strona podcastu

www.rsg.co.za

Ostatni odcinek

6 lis 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,7+ iOS niedługo

Odcinki

Van Ampie tot 'n Akkerboom 06.04.2023

De Klerk Oelofse vertel van sy ervaring in die rol van Ampie in RSG se middagvervolgverhaal, en die uitdagings wat sy produksie, ‘n Akkerboom, by die KKNK inhou.

Neil Diamond se musiek 06.04.2023

Johan Liebenberg  gesels oor sy musiekloopbaan en Neil Diamond se musiek waarmee hy sinoniem is.

Granaatboerdery in die Klein Karoo 06.04.2023

Gerhard Meyer vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van granaatboerdery in die Oudtshoorn-omgewing.

Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars sit Oppiestoep 06.04.2023

Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hulle begin saam werk het en driesestig se rol daarin. Lyntjie vertel een van haar gunsteling stories.

Afrikaanse wynetikette 05.04.2023

Herman le Roux vertel vir Johan Rademen en Martelize Brink van die herlewing van die gebruik van Afrikaans op wynetikette.

Robbie Wessels - van toneel tot sang 05.04.2023

Robbie Wessels kuier saam met Johan Rademen en Martelize Brink by die KKNK en vertel van ‘n jaar van toer met musiek wat voorlê nadat hy verlede jaar op toneelspel gefokus het.

Die goeie pa 05.04.2023

Erika Breytenbach-Marais gesels oor haar produksie, Die goeie pa, wat by KKNK op die planke is.

Elvis Blue by die KKNK 05.04.2023

Elvis Blue gesels met Johan Rademen en Martelize Brink oor sy musiek by die KKNK, en nuwe musiek wat binnekort vrygestel word.

Anders/Eenders 05.04.2023

Schalk Joubert, Sima Mashazi en Louis Mhlanga vertel vir Johan Rademen en Martelize Brink van die kruisbestuiwing van mekaar se musiek, en hoe dit gehoor kan word in die produksie Anders/Eenders.

Inkommers, laatkommers en laatlammers 05.04.2023

Liza Grobler gesels met Johan Rademen en Martelize Brink oor haar kuns wat op Oudtshoorn te sien is. Sy is vanjaar se KKNK-feeskunstenaar.

KKNK 2023 visuele kunsprogram 04.04.2023

Die KKNK se kunskurator, Dineke van der Walt, vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat vanjaar op die fees se visuele kunsprogram is.

Ver in die wêreld Kittie 04.04.2023

André Terblanche vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van VER IN DIE WÊRELD KITTIE, David Kramer se produksie by die KKNK waarin hy te sien is.

Hekelwoorde, sax en solo’s in die Klein Karoo 04.04.2023

Tania Smit en Jaco Kriek vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van hulle produksie, HEKELWOORDE, SAX EN SOLO’S IN DIE KLEIN KAROO, waar gedigte en ‘n saksofoon die gehoor vermaak.

Tollie Parton 04.04.2023

Wynand Kotze vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van grootword op die platteland, TikTok- sukses en Tollie Parton, wat hy op die planke het by KKNK.

Gian Groen se musiekpad 04.04.2023

Gian Groen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy musiekpad en die inspirasie wat sy pa hom gee.

Jakkalsdraaie – Die geveg 04.04.2023

Anoescha Kruger en Marelise Viljoen gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor hulle poppekas uit die Tweede Wêreldoorlog en die produksie, Jakkalsdraaie - Die geveg, wat te sien is by die KKNK.

Stap in die verlede in op Oudtshoorn 03.04.2023

Roydin Engelbrecht vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die historiese wandeltoer wat hy op Oudtshoorn aanbied.

Van der Aven se musiek 03.04.2023

Die musiekgroep, Van der Aven, gesels oor hulle musiek en die naamsverandering vanaf Brother Brother.

Magdaleen Krüger kry verering by KKNK 03.04.2023

Magdaleen Krüger gesels met Johan Rademan en Martelize Brink nadat die KKNK haar vereer het vir haar lewensbydrae tot kuns en kultuur.

Live and Let Laugh (skop, skiet en Van der Walt) 03.04.2023

Alan Committie vertel van die komedie wat hy na vanjaar se KKNK bring. Sy produksie se naam is LIVE AND LET LAUGH (SKOP, SKIET EN VAN DER WALT).

Die maan deur ’n gaatjie in die nag 03.04.2023

Jannie du Toit vertel van sy produksie by die KKNK, Die maan deur ’n gaatjie in die nag, wat handel oor die musiek van Marie Tredoux.

KKNK 2023 skop af 03.04.2023

Die KKNK se artistieke direkteur, Hugo Theart, vertel hoe vanjaar se fees verloop.

Hoe werk GPS? 31.03.2023

Prof. Gert-Jan van Rooyen verduidelik vir Martelize Brink hoe GPS werk om ons met rigting te help.

Haidee gaan kuk kinderteater 31.03.2023

Haidee Muller-Isaacs ontdek weer die kind in haar, agter die skerms van die kinderproduksie, Dawie Dassie Soek Sy Stert, by Hoërskool Bellville. Die skool se dramatiese kunste en kultuurorganiseerder, Wickus Zerwick, gesels oor die belangrikheid van kinderteater. Wickus glo immers vas: Daar is geen diepte tot opvoedkunde sonder die kunste nie.

Hogsback se sampioenfees 31.03.2023

Dr. Marieka Gryzenhout vertel vir Martelize Brink van Hogsback se sampioenfees. Sy vertel hoe toeganklik dit deesdae is om self sampioene te kweek.

Słuchaj podcastu Driesestig w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS