Hugo Swanepoel

Afrikaanse Manne

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.afrikaansemanne.com

Autor

Hugo Swanepoel

Kategoria

Society

Strona podcastu

www.afrikaansemanne.com

Ostatni odcinek

2 cze 2024

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Die dorp, Orania | Joost Strydom 10.12.2023

Die dorp, Orania | Joost Strydom In hierdie uitgebreide episode van ons podcast het ons die voorreg om ‘n gesprek te voer met Joost Strydom, ‘n gerespekteerde ambassadeur van Orania. Ons gesprek onthul al die aspekte van Orania, 'n dorp wat uniek is in sy strewe na kulturele bewaring en selfbestuur.  Ons bespreek die rykdom van sosiale en kulturele aktiwiteite wat in Orania floreer, insluitend...

Rogan Read | Deveronvale FC 03.12.2023

Rogan Read | Deveronvale FC Dit was 'n besondere plesier en 'n unieke geleentheid om te kon gesels met Rogan Read van Deveronvale FC, 'n opvallende figuur in die Skotse sokkerwêreld. Ons gesprek was great en baie insiggewend, waarin Rogan sy ervarings in die wêreld van sokker gedeel het. Hy het nie net gepraat oor die begin van sy loopbaan en die belangrike mense wat sy loopbaan gevorm...

Marsmannetjies Vol.1 | Hardy Duvenhage 26.11.2023

Marsmannetjies Vol.1 | Hardy Duvenhage Welkom by 'n uitsonderlike gespreksreeks, waar Hugo en Hardy in diepte gesels oor die misterieuse en fasinerende onderwerp van Aliens/UFO's of Marsmannetjies. In hierdie episode deel Hardy sy unieke ervaring en perspektiewe wat hom maak glo in die bestaan van lewe elders in die heelal. Hugo, aan die ander kant, vertel 'n storie van sy oupa wat byg...

Video Speletjies Vol.1 | Hardy Duvenhage 19.11.2023

Video Speletjies Vol.1 | Hardy Duvenhage Welkom by die eerste volume van "Video Speletjies" met Hugo & Hardy. In hierdie chat duik ons diep in die wêreld van videospeletjies, waar ons, ons passie vir gaming deel. Ons neem 'n nostalgiese reis deur ons kinderjare, beginnende met die bespreking van ons heel eerste speletjies - vir Hardy was dit die ikoniese 'Super bro's Mari...

Rohan Hiles | Onderhoud 15.11.2023

Rohan Hiles | Onderhoud In hierdie boeiende episode, het ons die voorreg om diep in die lewe en loopbaan van Rohan Hilles, 'n vooraanstaande forensiese ouditeur, in te delf. Rohan bied ons 'n "agter die skerms" van sy professionele loopbaan, waar hy ons vertel oor die aanvang van sy loopbaan, sy akademiese agtergrond, en sy betrokkenheid by die sleutelondersoek na die berugte &#3...

Kallie Potas | Die Kallaman Show 12.11.2023

Kallie Potas | Die Kallaman Show Kallie Potas, die bekende aanbieder van die gewilde potgooi, "Die Kallaman Show," sluit vandag by Hugo aan vir 'n boeiende en insiggewende gesprek. In hierdie episode bied ons 'n unieke geleentheid aan om dieper in die wêreld van podcasts in te delf, temas van sy show, en die kreatiewe krag agter sy suksesvolle program. In 'n meer persoonlike...

Evert Coetzee | Magalies Potgooi 05.11.2023

Evert Coetzee | Magalies Potgooi Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Evert Coetzee van die podcast, Magalies Potgooi. Evert gee ons die kans om hom uit te vra oor sy verlede, draf/fietsry ens . Ons gesels oor sy verhuising na Belgium, hoekom hy die besluit gemaak het en hoe hy sy vrou ontmoet het . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Evert te kon gesels oor die impak wat hulle...

Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage 29.10.2023

Wêreld Kampioene | Hardy Duvenhage BOKKE, BOKKE, BOKKE!!! Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die RUGBY Wêreldbeker 2023 se FINAL, daar is net een woord BOKKE . Hardy vertel sy oomblikke deur die game, Hugo chat oor die quaters/semi en final & nog meer stories en ons gevoelens deur als, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan & 'n epis...

KevBoii | Onderhoud 26.10.2023

KevBoii | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Kevin Smit ook bekend as KevBoii ’n Afrikaanse musiek kunstenaar van Suid-Afrika. Kev gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe musiek treffers soos "Katools", "Kamp saam Vriende" & "Stellenpotch". Ons gesels oor waar hy groot geword het, sy begin tot musiek, ons praat ook oor die mense wat ho...

Hannes Eloff | Zondagkraal 22.10.2023

Hannes Eloff | Zondagkraal Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Hannes Eloff van Zondagkraal ’n Afrikaanse musiek band van Suid-Afrika. Hannes gee ons die kans om hom uit te vra oor holle nuwe musiek as ook sy rol by Zondagkraal. Ons gesels oor waar hy groot geword het, sy begin tot musiek, ons praat ook oor sy persoonlike lewe en hoe skool vir hom was. Hierdie was nog 'n great ervar...

Andre Ferreria | Podcast Vriende 15.10.2023

Andre Ferreria | Podcast Vriende Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Andre Ferreria op die podcast. Andre gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe hier in Amerika, ons gesels ook oor sy besigheid, All Roof USA, hy deel ook 'n paar stories van sy groot word in Connecticut. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Andre te kon gesels oor sy lewe, dankie aan Andre vir die awesome gesels!...

Skinwalker Bosluis | Hardy Duvenhage 08.10.2023

Skinwalker Bosluis | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die Skinwalkers, Hardy vertel oor sy werk en sy experience met landskof. Hugo vertel oor die muziek wat hom herinner van sy jeug, luister gerust Toit diende via 'n lekker verrassing, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Daniel Du Toit | Youtub...

2 Jaar Herdenking | Dewald Alberts 01.10.2023

2 Jaar Herdenking | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo & Dewald oor hulle podcast se 2 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy nuwe supplements ons gesels ook oor ou films en tye van Brandfort. Hierdie was 'n great chat! Dankie aan Almal wat saam ons luister! Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afri...

Rudolph Botha | Magalies Potgooi 24.09.2023

Rudolph Botha | Magalies Potgooi Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Rudolph Botha van die podcast, Magalies Potgooi. Rudolph gee ons die kans om hom uit te vra oor hulle podcast waar hulle gesels oor boeke/films en die doel van die lewe, hy deel ook 'n paar stories van die Australia. Ons gesels oor sy verhuising na Australia, hoekom hy die besluit gemaak het, ons gesels ook oor die...

De Wet Kruger Vol.2 | Groot Oom John Tenoor 17.09.2023

De Wet Kruger Vol.2 | Groot Oom John Tenoor Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band, Groot Oom John Tenoor op die Podcast. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor die nuwe/ou album wat hulle gedrop het, hy deel ook 'n paar stories van die band. Ons gesels oor sy nuwe website, sy tyd en experience wat hy daar in gesit het ens. Hierdie was nog 'n great...

DJ Cloete | Onderhoud 10.09.2023

DJ Cloete | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met DJ Cloete van Akademia op die Podcast. DJ gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, veld & Afrikaans. Ons gesels oor sy loopbaan, sy toere na Netherland & Belgium ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met DJ te kon gesels oor die impak wat hy op die Afrikaanse wêreld het, dankie aan DJ vir die awesome onderh...

Pieter van den Berg | Podcast Vriende 04.09.2023

Pieter van den Berg | Podcast Vriende  Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Pieter van den Berg. Pieter gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Guitar speel , sy fiets ry, waar hy studeer het, ons praat ook oor sy dae op skool en waar nou bly. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Pieter te...

Tydmasjien Avonture | Hardy Duvenhage 27.08.2023

Tydmasjien Avonture | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die tydperk waarheen hulle sou reis as hulle 'n tydmasjien gehad het. Hardy vertel van sy 3 tye en Hugo vertel van sy 3 tye. Ons gesels ook oor 'n paar ander manne in die geskiedenis, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Join Afrikaanse M...

Brandon Solz | Podcast Vriende 20.08.2023

Brandon Solz | Podcast Vriende  Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Brandon Solz. Brandon gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Amerika , sy reis tot daar, hoekom hy SA agter gelos het, ons praat ook oor sy dae op skool en waar hy gewerk het. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Brandon...

Etienne van Zyl | Titan OCR 13.08.2023

Etienne van Zyl | Titan OCR Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Etienne van Titan OCR op die Podcast. Etienne gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe, krieket & Titan OCR. Ons gesels oor sy loopbaan voor 2021, sy begin van sy besigheid Titan OCR oor oefen ens. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Etienne te kon gesels oor die impak wat hy op die OCR  wêreld het, danki...

100ste Episode | Dewald Alberts 06.08.2023

100ste Episode | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor die 100ste episode op die Podcast. Hugo doen iets heeltemal anders en lees 'n kort storie voor, ons gesels daaroor op die einde van ons podcast. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan & dankie aan elke persoon wat na ons Podcast luister, ons waardeer elke liewe een van j...

Stephan Buys | Podcast Vriende 30.07.2023

Stephan Buys | Podcast Vriende Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Stephan Buys. Stephan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe as ook sy waar hy groot geword het, waar hy nou is, stokperdjies ens. Ons gesels oor Australia , sy reis tot daar, hoekom hy SA agter gelos het, ons praat ook oor sy jong dae. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Stephan te kon gesels op ons n...

Wêreldbeker 2023 | Hardy Duvenhage 23.07.2023

Wêreldbeker 2023 | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die RUGBY Wêreldbeker 2023, en ons is baie opgewonde . Hardy vertel oor sy seun en al daai drama toe hy rugby afgerug het & Hugo vertel oor die Bokke en hoekom hulle die beste is & nog meer stories, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Joi...

Teletubbies | Hardy Duvenhage 16.07.2023

Teletubbies | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor kinderdae TV programme soos Barney, Power Rangers & Teletubbies. Hardy vertel oor sy seun en al daai drama by die huis & Hugo vertel oor sy Pokemon kaarte wat hy moes opsny & nog meer stories, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Groot Oom...

Vampier Visse & Whiskey | Hardy Duvenhage 08.07.2023

Vampier Visse & Whiskey | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor Johnny Applewood, die Iere &  natuurlik ‘n paar  stories oor die Vampier Visse in die Great Lakes. Hardy vrae 'n paar vrae wat op sy hart is & Hugo speel devils advocate in daai gesprek , hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons...

Słuchaj podcastu Afrikaanse Manne w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS