SFM STREEK RADIO
SFM Allegaartjie van onderhoude
SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: sfmstreek.co.za
Auteur
SFM STREEK RADIO
Categorie
Website van de podcast
Nieuwste aflevering
12 okt. 2026
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Protek 🐜 MUGGIES & ANTS – HOW TO BEAT THESE PESKY INVADERS! 🦟🌿 12 Oktober 2026 12.10.2026 13:36
Muggies are everywhere, and ants are back in full force across the Garden Route! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek shares practical advice on: ✅ Why some muggies bite and where they breed. ✅ How to control muggies in your home and around drains. ✅ Keeping ants out of your home and garden. ✅ Choosing the right Protek products for effective pest control. 🌱 Produ...
Kus tot kruin - 🐆 die toekoms van ons luiperds – wie beskerm hulle? 08 Oktober 2026 08.10.2026 16:31
🐆 Die toekoms van ons luiperds – wie beskerm hulle? In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met dr. Bool Smuts oor die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se nuwe Luiperdbewaringstrategie. 🌿 Wat behels die nuwe strategie en waarom is dit nodig? 🐆 Watter bedreigings staar Suid-Afrika se luiperdbevolking in die gesig? ⚖️ Hoe kan bewaring en die belange van grondeienaars me...
🎓 HARTLAND AKADEMIE – 'n Nuwe hoofstuk vir Afrikaanse Onderwys in Hartenbos - 08 Oktober 2026 08.10.2026 13:53
🏫 Hartland Akademie, ’n nuwe Christelike Afrikaanse skool in Hartland Landgoed, open in Januarie 2027! 🎙️ Danny gesels met die nuwe skoolhoof, Hennie Louw, oor: ✅ Die visie vir Hartland Akademie. ✅ Die samewerking met die MOS Inisiatief en Doxa Deo Education. ✅ Grade, toekomsplanne en inskrywings vir 2027. 🎧 LUISTER WEER en ontdek wat dié nuwe skool vir die Hartenbos- en Mosselbaai-gemeenskap...
DEMOKRATIESE ALLIANSIE | WYKSKANDIDATE & WATERVOORSIENING: 07 Oktober 2026 06.10.2026 30:29
🎧MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DEMOKRATIESE ALLIANSIE - WATERSEKERHEID Vandag stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate bekend: 🔹 Annatjie Janse van Rensburg – Wyk 16 🔹 Anton Dellemijn – Wyk 5 Hulle gesels oor hul wyke, prioriteite en uitdagings vir die komende termyn. 💧 Daarna val die fokus op Mosselbaai se watertoekoms — damvlakke, die ontsoutingsaanleg, watersuiwer...
Demokratiese Alliansie: Munisipale Verkiesing 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID - 6 Oktober 2026 06.10.2026 27:36
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | GEMEENSKAPSVEILIGHEID Dirk Kotzé stel twee van die DA se wyksraadslede, Leon van Dyk (Wyk 10) en Lindie Edwards (Wyk 6), aan luisteraars bekend. Die gesprek fokus daarna op gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai, onder meer: • die rol van die JOC en ander veiligheidsinisiatiewe • uitdagings en prioriteite in Wyk 6 en Wyk 10 • AARTO en wat dit vir inwoners kan beteken •...
Kus tot kruin - 🌿 bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026 01.10.2026 16:01
🌿Fred gesels vandag oor die voorreg én voordele daarvan om in ’n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis. 📸 Ons kyk na ’n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas te lê. 🦭 CapeNature waarsku weer oor robbe en hondsdolheid – wat moet inwoners en strandgangers weet? 🌍 Fred ge...
Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026 24.09.2026 15:58
Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale omgewingsnuus! 🎧 Skakel in by SFM Streek RADIO en bly op hoogte van die natuur en omgewingsake wat o...
🌿🐌 Protek home & garden | winning the battle against snails and weeds! 21 September 2026 21.09.2026 14:02
All the wonderful rain has brought our gardens back to life, but it has also created the perfect conditions for snails and broadleaf weeds to thrive! In this week’s Protek Home & Garden, Danny chats to Paul Hartzenberg from Protek about keeping your garden healthy and your lawn looking its best. 🌱 Discover how Snail Stop and Scatterkill for Snails can help protect your plants. 🌱 Learn how Pure L...
Kus tot Kruin 🌊 Ons kus, ons verantwoordelikheid - 17 September 2026 17.09.2026 15:30
Hierdie week is ons fokus op ons kusgebied en die globale deelname om op Sat. 19 Sept oral bekombaar, gemors van mense op te tel op ons strande.. Daar is die wat mors en die wat skoonmaak en natuurlik diè wat nie omgee. As u moontlik naby die kus woon of vertoef en trots is op ons erfenisse probeer asb deelneem. Sluit aan by spanne oral op die Tuinroete en dra by tot bewusmaking en data versamelin...
Rev jou toere 🚌🌍Toere Sonder Brieke – In Afrikaans!-11 September 2026 11.09.2026 16:08
🚌🌍 TOERE SONDER BRIEKE – IN AFRIKAANS! Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlê: 🍷 Mooiste Kaap- en Wynlandetoer 📅 26–30 Oktober 2026 ⏳ 5 dae en 4 nagte 💰 R10 500 per persoon wat akkommodasie deel 🐘 Addo-, Tsitsikamma- en Tuinroetetoer 📅 23–27 November 2026 ⏳ 5 dae en 4 nagte 💰 R9 950 per persoon wat akkommodasie dee...
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026 10.09.2026 24:57
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in hierdie gesprek uitgespreek...
🦈Sharks under pressure – a conversation worth hearing - 10 September 2026 10.09.2026 15:00
In this week’s Kus tot Kruin, we spoke to Lynette Whittaker from Earth Legacy Foundation about the growing concern over the pressure being placed on South Africa’s shark populations. 🌊 Lynette explained how members of the community and conservation groups are trying to make government authorities more aware of the seriousness of the destruction of our shark resources, with particular concern arou...
Protek🌱☀️🌿 the health benefits of gardening - 07 September 2026 07.09.2026 14:17
Spring is in the air – and there’s no better time to get back into the garden! 🌱☀️ This week, Paul Hartzenberg from Protek chats about the many ways spending time outdoors and working in the garden can support our physical, mental and emotional wellbeing. 🌿 Why gardening can help reduce stress 🧠 The connection between nature, mood and a sense of wellbeing 💪 How gardening keeps the body moving...
Kus tot kruin: Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk? 03 September 2026 03.09.2026 16:42
Hondsdolheid by robbe – weet jy waarna om te kyk? In vandag se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met Val Marsh van S.M.A.R.T. oor ’n baie belangrike onderwerp: hondsdolheid by robbe. 🦭 Hoe herken ’n mens moontlike simptome van hondsdolheid by ’n rob? ⚠️ Wat moet jy doen – en veral nié doen nie – wanneer jy ’n verdagte rob op die strand sien? 📞 Waar en hoe moet so ’n dier aangemeld word? 🔬 En hoe...
Kus tot kruin - 🌿 die natuur is in ’n krisis – wat kan ons doen? 27 Agustus 2026 27.08.2026 16:18
Die natuur verkeer wêreldwyd onder geweldige druk – en die Tuinroete is geen uitsondering nie. In hierdie week se Kus tot Kruin vra Fred Orban: 🌍 Wat is die oorsake van die krisis? 🌱 Kan gewone inwoners werklik ’n verskil maak? 🤝 Wíl ons help – en wat kan elkeen van ons doen? 🎧 Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad. 📻 90.1 FM – Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysn...
Kus tot kruin - 🌊 wanneer gewone mense buitengewone dinge vir die natuur doen - 20 Agustus 2026 20.08.2026 16:00
Hierdie week op Kus tot Kruin het Fred gesels met twee passievolle inwoners van Mosselbaai – Val Marsh van S.M.A.R.T. en Ursela Viljoen van Manco. Hulle het vertel van die waardevolle netwerk van mense wat dikwels agter die skerms inspring wanneer ons kus- en seelewe hulp nodig het. Van gewone inwoners, huisvroue en -mans en vrywilligers tot diereklinieke en ander rolspelers – mense wat hul tyd, e...
Protek - 🌱 Get your garden spring-ready with Protek! 🌸 17 Agustus 2026 17.08.2026 13:46
Spring is almost here, our dams are full, and gardeners across the Southern Cape are getting ready for a brand-new growing season! This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek talks us through the different fertilisers available to give your garden exactly what it needs — whether you're looking for 100% organic feeding, slow-release nutrition, stronger roots, greener lawns, heal...
🐝🐍 Kus tot Kruin – ’n Allegaartjie uit die natuur! - 13 Agustus 2026 14.08.2026 16:19
Fred gesels vandag oor ’n interessante allegaartjie van nuusbrokkies uit die natuur – van sommer hier by ons tot elders in Afrika. 🐝 Dors bye by die honde se waterbak? Wat maak ons – en hoe help ons hulle veilig? 🐍 ’n Geelpens-seeslang by Sedgefield – wat maak dié besondere besoeker aan ons kus? 🦅 Hoe lyk die bewaringstatus van die Witkruis-vleivalk, en waarom behoort ons kennis te neem? 🐘 In...
🌿 KUS TOT KRUIN | BOU AAN VEERKRAGTIGE LANDSKAPPE 🌿06 Agustus 2026 06.08.2026 16:30
Klimaatsverandering, veldbrande en vloede raak ons almal – maar hoe berei ons onsself en ons omgewing beter voor vir die uitdagings wat voorlê? 🎙️ In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met Yolande van Rooyen van Gourikwa oor die Resilient Landscapes Forum, wat op 18 en 19 Augustus plaasvind. 🌱 Ons bespreek: 🔥 Die impak van veldbrande op ons landskappe. 🌧️ Hoe vloede en veranderende klimaa...
WCG NGO Jaco Londt 03 Agustus 2026 03.08.2026 17:18
SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
🐜Protek - Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜03 Agustus 2026 03.08.2026 13:51
Household Bugs Don't Take a Winter Break!🐜 Think winter means fewer insects? Think again! ❄️🐜 Unpredictable weather has kept ants, cockroaches, fleas and other household pests active for much longer than expected. On this week's Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg shared practical solutions to help you tackle common household pests with the right Protek products. From eliminating persistent a...
🌍 Kus tot Kruin | Die Natuur se balans – en ons rol daarin 🌿30 Julie 2026 30.07.2026 16:09
Vanoggend op Kus tot Kruin het Fred na 'n paar van die grootste omgewingsuitdagings van ons tyd gekyk. Hy gesels oor die impak van menslike optrede op die natuur en die verantwoordelikheid wat elkeen van ons dra. Onderwerpe wat bespreek is, sluit in: 🐘 Trofeejag en die uitwerking daarvan op olifantbevolkings 🦇 Die belangrike rol van vlermuise in ons ekosisteme 🦓 Die afname van wilde diere oor d...
Kus tot kruin | Wanneer ontwikkeling en bewaring mekaar ontmoet 🌿 16 Julie 2026 23.07.2026 15:40
🌿Het jy die gesprek op Kus tot Kruin gemis? Corné Brink gesels met Fred oor die uitdagende, maar noodsaaklike taak om endemiese plante tydens eiendomsontwikkelings op die Tuinroete op te spoor en te red. 🌱 Ons kyk ook na: 🌿 Wat 'n ware eko-ontwikkeling behels. 🌿 Waarom die term "ECO" so dikwels misbruik word. 🌿 Waarom die beskerming van endemiese plante noodsaaklik is vir die behoud van ons k...
Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026 09.07.2026 15:54
Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. 🎙️ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur ná rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat ná vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat ons almal raak en wys hoe belangrik voorbereiding, verantwoordelike optrede en bewar...
Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026 09.07.2026 12:26
Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers 🥬 Mealy bugs on vegetables 🌼 Army worms attacking ornamentals 🪴 The right Protek products to...
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds