Gerhard Papenfus

Sê dit soos dit is

Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.buzzsprout.com

Auteur

Gerhard Papenfus

Categorie

Business

Website van de podcast

www.buzzsprout.com

Nieuwste aflevering

15 sep. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

HERMAN EDELING & ERIN RICHARDS 20.07.2023

A conversation with Dr Herman Edeling and advocate Erin Richards about a COVID court case and pharmaceutical monopolies. Many South Africans are asking questions about how the roll-out was handled over the last three years. Share this with someone. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer...

THEO DE JAGER (2) 14.07.2023

Theo de Jager is 'n boer, voorsitter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Gerhard gesels informeel met Theo, terwyl hy staaltjies en merkwaardige sienswyses deel. Sy passie vir boere (en vir boerdery) is aansteeklik.  Deel dit met ‘n boer wat hierby sal aanklank vind. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die...

LEON WESSELS 07.07.2023

Dr. Leon Wessels is 'n politikus, konstititionele deskundige en gemeenskapsaktivis – hy was ‘n minister en daarna die ondervoorsitter van die grondwetskrywende vergadering.  Gerhard Papenfus gesels met hom oor ‘n ryke lewe in die Suid-Afrikaanse politiese hutspot. Hy deel staaltjies van sy weë vanaf jong perderuiter agter Verwoerd, tot waar hy vandag steeds sy regskennis aanwend ter verbeteri...

THEO DE JAGER 30.06.2023

Vandag gesels Gerhard Papenfus met dr. Theo de Jager.   Theo de Jager is 'n boer, voorsittter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Ons bekyk wetgewing rondom rassekwotas en hoe dit boere raak.   Ons praat oor raskwotas in die werksplek en vra: “wat nou?”    Deel dit met iemand. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasi...

ROELF OPPERMAN 25.06.2023

Roelf Opperman is 'n onder andere 'n berader vir mense met trauma. Hy en sy familie moes self 'n baie moeilike pad stap en hy gesels met Gerhard oor hoe dit moontlik kan wees om steeds voort te gaan, al blyk dit onmoontlik te wees. Hy sê dit soos dit is. Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers...

DAWIE ROODT 01.06.2023

Dawie Roodt is 'n ekonoom wat weet hoe om komplekse dinge vir Jan Alleman te dekodeer. Hy sê dit soos dit is. Hy gesels met Gerhard Papenfus: Uitvoerende Hoof van Neasa. Deel dit met iemand na aan jou. Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Luister naar de podcast Sê dit soos dit is in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds