OFM

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.ofm.co.za

Auteur

OFM

Categorie

Business

Website van de podcast

www.ofm.co.za

Nieuwste aflevering

5 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Navorsing bevind dat voelgriep deur verskeie onbekende bronne oorgedra word 03.08.2026

Pieter Moller berig oor 'n studie wat bevind het dat voëlgriep deur verskeie, voorheen onbekende bronne, oorgedra word.

Suid-Afrika se wynuitvoere toon steeds goeie groei toon syfers 24.07.2026

Pieter Moller berig oor Suid-Afrika se wynuitvoere wat steeds goeie groei en syfers toon.

'n Bekende petrol maatskappy in die landbousektor het nuwe eienaars gekry 17.07.2026

Pieter Moller berig oor 'n bekende brandstof maatskappy in die landbousektor, wat nuwe eienaars uit die Ooste gekry het.

Navorsing oor Afrika varkpes wereldwyd, is bekend 10.07.2026

Pieter Moller berig oor navorsingresultate en bevindinge, oor moontlike oorsake vir Afrika varkpes, wereldwyd.

Daar is 'n eiesoortige biltonkompetisie wat onlangs in Sentraal SA aangebied is 09.07.2026

Pieter Moller berig oor 'n eiesoortige streekskompetisie vir biltong, wat onlangs in Sentraal Suid-Afrika aangebied is.

Daar is interessante skoue wat beplan word vir die volgende ses maande 09.07.2026

Pieter Moller berig oor die interessante landbouskoue wat beplan word vir die volgende 6 maande.

Jagters het onlangs die hof genader oor 'n definisie in die wetgewing van Omgewingsbestuur 03.07.2026

Pieter Moller berig oor SA jagters wat die hoogste hof genader het oor 'n definisie in wetgewing van Omgewingsbestuur.

Volgens 'n verslag van Agri SA het die landbousektor die handelsoorskot nog behaal 23.06.2026

Pieter Moller berig oor 'n verslag van Agri SA waarin getoon word dat SA se landbousektor die hoogste handelsoorskot nog behaal het.

Daar is 'n plantproduk op suiwelplase wat skielik groot gewildheid geniet onder sportmanne en vroue 26.05.2026

Pieter Moller berig oor 'n plantproduk op suiwelplase wat skielik groot gewildheid geniet onder sportmanne en vroue.

Die onlangse baie reen en aardverwarming is 'n interessante onderwerp vir weerkenners 26.05.2026

Pieter Moller berig oor wat kenners se van die onlangse baie reen, met verwysing na aardverwarming.

Bek-en-klouseer hou katastrofiese gevolge in vir voerkrale 20.05.2026

Pieter Moller berig oor die katastrofiese gevolge wat bek-en-klouseer vir die voerkraalbedryf inhou.

PG Strauss, Uitvoerende hoof van VKB, gesels oor die rol van landbou maatskappye en kooperasies 14.05.2026

Pieter Moller gesels met die Uitvoerende Hoof van VKB, PG Strauss, oor die rol van landbou maatskappye en kooperasies in die sektor.

Dawie Maree gesels oor die huidige ekonomiese landbou-uitdagings 11.05.2026

Pieter Moller gesels met die bekende landbou-ekonoom, Dawie Maree, oor huidige ekonomiese uitdagings vir die landbousektor.

Die onlangse wereldskeer kampioenskappe is onlangs gehou 11.05.2026

Pieter Moller berig oor die onlangse skaapskeer wereldkampioenskappe waar Suid-Afrikaners weer baie goed presteer het.

Een van die grootste boeredae in die provinsie is onlangs aangebied in die Noord-Kaap 11.05.2026

Pieter Moller gesels met die eienaar van die plaas en besigheid in die Noord-Kaap, waar een van die grootste boeredae in die provinsie verlede week aangebied is.

Daar is onlangs syfers en statistiek bekend gemaak oor melklewering die afgelope paar jaar 17.04.2026

Pieter Moller berig oor syfers en statistiek wat onlangs bekend gemaak is oor melklewering in die afgelope paar jaar.

Melk SA het regulasies bekend gemaak ten opsigte van bestuursbeheerstelsels 16.04.2026

Pieter Moller berig oor Melk SA wat regulasies bekend gemaak het ten opsigte van bestuursbeheerstelsels vir die suiwelbedryf.

Vleispryse is tans die grootste beinvloeder van inflasiesyfers onder voedsel 13.04.2026

Pieter Moller berig oor vleispryse wat tans die grootste beinvloeder is van inflasiesyfers onder voedsel.

Daar is nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf 09.04.2026

Pieter Moller berig oor nuwe gebruike en geleenthede van wol wat goeie nuus is vir die bedryf.

Wat is die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika? 06.04.2026

Pieter Moller het onlangs by 'n internasionale varkkonferensie met een van die sprekers gesels oor die toekoms van die varkbedryf in Suid-Afrika.

Die grootste pampoen is onlangs aangewys in Heidelberg 02.04.2026

Pieter Moller berig oor die grootste pampoen wat meer as 'n ton weeg, wat onlangs in Heidelberg aangewys is.

Skade aan vrugte-oeste en oesskattings het 'n direkte invloed op die vrugtebedryf 24.03.2026

Pieter Moller berig oor skade aan vrugte-oeste en die effek wat dit het op die vrugtebedryf, ook op aangepaste oesskattings.

Inskrywings vir SA se Klimaatslim Ambassadeur vir 2026 sluit eersdaags 23.03.2026

Pieter Moller berig oor inskrywings vir SA se Klimaatslim Ambassadeur vir 2026, wat einde van die maand sluit.

Die uitvoer van steenvrugte na China is 'n belangrike deurbraak 20.03.2026

Pieter Moller berig oor die uitvoer van steenvrugte na China, wat 'n belangrike deurbraak vir Suid-Afrikaanse produsente is.

Die vrugtebedryf in SA ondervind tans talle uitdagings 19.03.2026

Pieter Moller berig oor die uitdagings wat die vrugtebedryf tans in SA ondervind, veral sedert die begin van die jaar.

Luister naar de podcast Pieter Möller - Landbou Insetsels in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds