Anton

Mierspoortjies

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Auteur

Anton

Categorie

Kids

Website van de podcast

podcasters.spotify.com

Nieuwste aflevering

9 jul. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Soko-roro 09.07.2026

Die diere word op gesweep in n nuwe sport! Luister saam!

Alice se nuwe troeteldier 05.07.2026

Wat kan hierdie nuwe troeteldier wees?

Die paddakoor 02.07.2026

die padda is laat vir sy groot koor! Wie kan hom hom help om betyds te wees?

Die eerste vuur 28.06.2026

raai net hoe die eerste vuur ontdek is

Die Grondapies 25.06.2026

op soek na water vind die diere meer as net water

waar is die wind? 21.06.2026

Drie pikkewyne gaan soek die wind. Waar sal hulle him kry?

Die nuwe brakkie 17.06.2026

Die plaas kry n nuwe brakkie. Is hy goeie maatjie?

Die klein swart gevaar 14.06.2026

Iets raas....iets maak diere bang. Wat is dit?

Die Beerkat 10.06.2026

Iemand is opsoek na n Beerkat. Kan hulle hom weer kry?

Kom eendag nog? 07.06.2026

Stompie leer n baie groot les. Wat kan dit wees?

kom ons vang iemand 02.06.2026

Die see diere se gunsteling dag breek aan

super hoender 27.05.2026

wie gaan die hoenders red van die jakkalse?

Vriend in die reënboog 24.05.2026

Wat skuil in die reënboog?

Die stem op die verhoog 21.05.2026

Wie maak doe kinders bang? Alice die speurder gaan uitvind

Help! Tiervisse! 18.05.2026

Tiervisse beland in die rivier en maak al die diere bang! Wie gaan hulle help?

Die waterhoos 13.05.2026

Wat gebeur as n tornado oor die see ontstaan?

Die Albatros 10.05.2026

Alice gaan kyk na die Albatros in die wildtuin. Wat se ding is dit?

Die Grootpoot 06.05.2026

Die drie aapies sien n vreeslike gedierte. Wie gaan hulle red?

Die oorlewingspartydjie 02.05.2026

Drie aapies gaan probeer oorleef in die oerwoud. Sal hulle dit reg kry?

Wie kan die son vang? 28.04.2026

Hoekom wil die wilde diere die son vang?

Pikkie se cool ding 24.04.2026

Pikkie moet vir sy skoolklas n cool ding wys maar hy het niks. Sal hy iewers iets kan kry?

Tant Miems verjaar 20.04.2026

Alice reel n verjaarsdagpartydjie vir haar Ouma. Maar gaan alles volgens plan?

Spyker die robothond 16.04.2026

die avonture van Wouter die wildbewwaarder en spyker begin

Wouter se robothond 13.04.2026

'n Veldwagter kry nuwe hulp. Kan n robothond regtig help?

'n Tugela val 09.04.2026

Twee apies besoek die hoogste waterval! Wat gebeur as hulle sou begin val?

Luister naar de podcast Mierspoortjies in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds