RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Kortom 12 Mei 2020 12.05.2020 10:55
Frieda van den Heever lees Petra Müller se kortverhaal, MUIS. Sy het dit geskryf oor haar ma.
Kortom 5 Mei 2020 05.05.2020 19:07
Antoinette Pienaar lees Audrey Blignault se kortverhaal, DIS NOU MY STRAAT, uit die bundel essays, Die Plesierboom
Kortom 28 April 2020 28.04.2020 14:21
Anton Dekker lees 'n paar kort kortverhale uit die pen van Jan Rabie getiteld LA PROMENADE EN CHIEN, DIE MAN MET DIE SWAAR BEEN en 'N VLERMUIS IN DIE PARK.
Kortom 21 April 2020 21.04.2020 12:24
Pieter van Zyl lees John Miles se kortverhaal, HY STAAN BY DIE DEUR EN HY KLOP.
Kortom 14 April 2020 14.04.2020 23:08
Dean Balie lees besondere prosaverse deur Adam Small voor uit die bundel, Klein Simbool.
Kortom 7 April 2020 07.04.2020 12:09
Frieda van den Heever lees E. Kotze se kortverhaal, DEKKER.
Kortom 31.03.2020 16:05
Cintaine Schutte lees Rachelle Greeff se kortverhaal, BORSTE EN DIE BANDIET en MAAR DAAR IS deur Riana Scheepers.
Kortom 24.03.2020 16:43
Chris van Niekerk lees P.G. du Plessis se kortverhaal, 'N VUUR VIR ELMARIE, en Jan Rabie se DIE DAG VAN DIE ROOS.
Kortom 17.03.2020 15:24
June van Merch lees Diana Ferrus se kortverhaal, VROU IN DIE RIVIER, en Lynthia Julius se DIE KLAS GOED WAT KERKMENSE DA'M VOOR BID.
Kortom 10.03.2020 20:43
Daneel van der Walt lees Jeanne Goosen se kortverhaal, SPINKANE.
Kortom 03.03.2020 22:23
Anrich Herbst lees 'n kortverhaal uit die pen van Jaco Fouche, getiteld LANDSKAP MET KLIP.
Kortom 25.02.2020 17:40
Roeline Daneel lees twee kortverhale van J.M. Gilfillan - ROOMYS en TAALLES.
Kortom 18.02.2020 16:33
Joanie Combrink lees twee kortverhale. Die eerste is Welma Odendaal se VREEMDELING, en die tweede is ONTUIS deur E. Kotze.
Kortom 11.02.2020 15:15
Charlton George lees 'n kortverhaal uit die pen van Elias P. Nel getiteld JALONTIE SE STRAFREËN.
Kortom 04.02.2020 18:43
Amor Tredoux lees twee kortverhale van Riana Scheepers, DIE MEDLEYS, INTUSSEN, HET OPGEHOU SWEM en DIE RACHELSPORSIE.
Kortom 28.01.2020 19:26
Antoinette Pienaar lees Audrey Blignault se kortverhaal, DIE PLESIERBOOM.
Kortom 21.01.2020 15:17
Dean Balie lees Nanette van Rooyen se kortverhaal, UUR VANDIE UIL.
Kortom 14.01.2020 15:09
Susanne Beyers lees Petra Müller se kortverhaal, VLERKE OOP EN VLERKE TOE.
Kortom 07.01.2020 12:16
Elanza Swart lees Dot Serfontein se kortverhaal, BOKKIE.
Kortom 31.12.2019 13:28
Johann Nel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, KERSSANG BY PITLAMPLIG.
Kortom 24.12.2019 19:38
Martelize Kolver lees Dot Serfontein se kortverhaal, BETHESDA.
Kortom 17.12.2019 19:38
Anrich Herbst lees 'n roerende kortverhaal uit die pen van Dolf van Niekerk, DIE TERUGKEER VAN 'N SOLDAAT.
Kortom 26.11.2019 24:36
Jana Kruger lees Annelie Botes se kortverhaal, SKRIF AAN DIE MUUR.
Kortom 19.11.2019 14:48
Cintaine Schutte lees Riana Scheepers se kortverhaal, DIE LEKKERSTE BEGRAFNIS IN JARRE.
Kortom 12.11.2019 16:15
Wessel Pretorius lees Kerneels Breytenbach se kortverhaal, RUNYONESQUE.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds