RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Kortom 10 November 2020 10.11.2020 16:23
Marion Holm lees Christine Barkhuizen-Le Roux se kortverhaal KIND SONDER NAAM.
Kortom 3 November 2020 03.11.2020 21:38
Martelize Kolver lees Riana Scheepers se kortverhaal, BOEK.
Kortom 27 Oktober 2020 27.10.2020 14:01
Wilhelm van der Walt lees T.T. Cloete se kortverhaal, DIE HULPBEHOEWENDE SAMARITAAN.
Kortom 13 Oktober 2020 13.10.2020 23:45
Elmarie Johnson lees twee kortverhale deur Jolyn Phillips: LELIK en SENNA SE KRIEKLIED.
Kortom 6 Oktober 2020 06.10.2020 15:57
Cintaine Schutte lees Audrey Blignault se kortverhaal, DIE ROOI GRANAAT.
Kortom 28 September 2020 29.09.2020 19:45
Susanne Beyers lees P.J. Haasbroek se kortverhaal VIR SIPHO en Margaret Bakkes se BENEDIKTA.
Kortom 22 September 2020 22.09.2020 16:09
Elanza Swart lees Audrey Blignault se kortverhaal, SA! VAT HOM! en Petra Müller se DIE MANNEKIE.
Kortom 15 September 2020 15.09.2020 24:12
Frieda van den Heever lees Petra Müller se kortverhaal, KETÔBATJIE.
Kortom 8 September 2020 08.09.2020 14:38
De Klerk Oelofse lees twee kortverhale deur Nataniël: WIE'T GEHELP? en IN DIE KAS.
Kortom 1 September 2020 01.09.2020 22:57
Chris van Niekerk lees T.T. Cloete se kortverhaal, DIE PRETBEDERWER.
Kortom 25 Augustus 2020 25.08.2020 19:44
Dean Balie lees De Waal Venter se kortverhaal, JUFFROU BLINKOË, en DIE GROOT TUG deur F. Muherab Marethab.
Kortom 18 Augustus 2020 18.08.2020 13:18
Gideon Lombard lees T.T. Cloete se kortverhaal MAG GOD JOU GEBED NIE VERHOOR NIE.
Kortom 11 Augustus 2020 11.08.2020 19:01
Karli Heine lees twee kortverhale deur Andre P. Brink - DIE OORLOG VAN DIE DAHLIAS en DIE OUMENSE MOENIE IN DIE WATER MORS NIE.
Kortom 4 Augustus 2020 04.08.2020 15:56
Wessel Pretorius lees DIE PADDA EN DIE MAAN deur Jan Rabie en PITTE deur Nataniël voor.
Kortom 28 Julie 2020 28.07.2020 20:43
Susanne Beyers lees 'n kortverhaal uit die pen van Petra Müller (wat vandeesweek 85 geword het) getiteld VENSTERS VIR DIE SON.
Kortom 21 Julie 2020 21.07.2020 16:30
Nic de Jager lees twee kortverhale deur P.G. du Plessis, MATTEWIS SE VIERDE WET en VYFDE WET VAN MATTEWIS.
Kortom 14 Julie 2020 14.07.2020 21:24
Nic de Jager lees drie kortverhale van P.G. du Plessis – DIE EERSTE WET VAN MATTEWIS, DIE TWEEDE WET VAN MATTEWIS en DIE DERDE WET VAN MATTEWIS.
Kortom 7 Julie 2020 07.07.2020 15:35
Joanie Combrink lees twee kortverhale. Een is uit die pen van Nanette van Rooyen met die titel, WIE IS CARLITHA MAY, en die ander is deur Petra Müller wat sy noem dit DIT GAAN NIE GOED MET OU BERTIE NIE.
Kortom 30 Junie 2020 30.06.2020 18:50
June van Merch lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, MAALTYD.
Kortom 23 Junie 2020 23.06.2020 14:37
Tinarie van Wyk Loots lees Welma Odendaal se kortverhaal, MY PA.
Kortom 16 Junie 2020 16.06.2020 29:17
Frieda van den Heever lees Elsa Joubert se kortverhaal, DIE SENDELING SE DOOD. Joubert is Sondag in die ouderdom van 97 oorlede.
Kortom 9 Junie 2020 09.06.2020 16:04
Charl van Heyningen lees Abraham H. de Vries se kortverhale, DIE GELUID IS NIE 'N FLUITTOON NIE en JY MOET JOU BY KRY.
Kortom 2 Junie 2020 02.06.2020 16:43
Jani Greeff lees twee (kort) kortverhale uit die pen van Fransi Phillips getiteld, SKADUWEES IN DIE HERFSMIDDAGSON I en II, en twee deur Petra Müller - ONSTILBAAR OP DIE NOOT VAN E-KRUIS en GOUDPAPIER.
Kortom 26 Mei 2020 26.05.2020 13:56
Anrich Herbst lees Hennie Aucamp se kortverhaal. DIE DASSIE.
Kortom 19 Mei 2020 19.05.2020 20:46
Richard van der Westhuizen lees Thomas Deacon se kortverhaal, VLAG.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds