RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Kortom 23 November 2021 23.11.2021 21:00
Ons fokus vandeesmaand op stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei, en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na Elsa Joubert se 'N LES IN MUSIEK. Joanie Combrink is die voorleser.
Kortom 16 November 2021 16.11.2021 20:45
Vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is, Herinnering se wei, en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Nic de Jager lees André P. Brink se SKULD EN BOETE voor.
Kortom 9 November 2021 09.11.2021 20:43
Vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is, Herinnering se wei. Dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na Elisabeth Eybers se 'N PASTORIEDOGTER. Roeline Daneel is die voorleser.
Kortom 2 November 2021 02.11.2021 10:58
In KORTOM vandeesmaand kan jy uitsien na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel, wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei. Dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Jy kan uitsien na vertellings deur Elisabeth Eybers, André P. Brink, Elsa Joubert en nog meer. Ons skop af met Dolf van Niekerk se verhaal,...
Kortom 26 Oktober 2021 26.10.2021 13:22
Luister na twee kort vertellings, wat eintlik koerantrubrieke was, deur Annelie Botes. Dit kom uit die keur, Voetstoots, wat in 2020 uitgegee is. Sy noem dit 'N LYS VAN TROUMANNE en 'N VERPLIGTE VAK. Riélle Heine gaan dit voorlees.
Kortom 19 Oktober 2021 19.10.2021 18:30
Susanne Beyers lees 'n vertelling voor uit die pen van Audrey Blignault. Sy noem dit DIE ONBLUSBARE.
Kortom 12 Oktober 2021 12.10.2021 15:11
Dean Balie lees Thomas Deacon se kortverhaal, ‘N RICHTERVELDSE RILLER.
Kortom 5 Oktober 2021 05.10.2021 18:33
Johann Nel lees 'n kortverhaal voor uit die pen van Hennie Aucamp. Hy noem dit, WANT KYK, DIE BRUIDEGOM IS HIER.
Kortom 28 September 2021 28.09.2021 11:32
Marion Holm lees Freda Linde se kortverhaal, DIE ONTMOETING.
Kortom 14 September 2021 14.09.2021 10:59
Waldemar Schultz lees 'n kortverhaal uit die pen van Abraham H. de Vries. Hy noem dit OP PAD SJINA TOE.
Kortom 7 September 2021 07.09.2021 12:08
Antoinette Kellermann lees twee kortverhale uit die pen van Elsa Joubert. Sy noem dit SIFDRUK VAN BOME en MOOI BELLA VAN BOSRAND.
Kortom 31 Augustus 2021 31.08.2021 18:49
Tinarie van Wyk Loots lees JM Gilfillan se kortverhaal, PIETÁ.
Kortom 24 Augustus 2021 24.08.2021 15:59
Pieter van Zyl lees 'n essay uit die pen van Marthinus Versfeld met die titel, HIER EN DAAR.
Kortom 17 Augustus 2021 17.08.2021 11:38
Chris van Niekerk lees MOEDER KOEI deur Jan Rabie en JOHANNA MARIA MAGDALENA DE WET LOUW uit die pen van Tessa Louw.
Kortom 10 Augustus 2021 10.08.2021 14:31
Susanne Beyers lees Audrey Blignault se kortverhaal, NOGTANS SAL EK JUNBEL.
Kortom 3 Augustus 2021 03.08.2021 19:29
Charl van Heyningen lees twee kortverhale deur André P. Brink. Dis getiteld NAGMAAL OP DORINGBOOM en OOM KAATJIE EN DIE KAT.
Kortom 27 Julie 2021 27.07.2021 13:18
Nic de Jager lees Audrey Blignault se kortverhaal, DIE AG-DAE-GENEESBOSSIE.
Kortom 20 Julie 2021 20.07.2021 14:57
Frieda van den Heever lees twee kortverhale deur Petra Müller, SODAGSKOS en DIE BEKENDE.
Kortom 29 Junie 2021 29.06.2021 22:42
Roeline Daneel lees Audrey Blignault se kortverhaal, 'N RYSTOEL MET ROOI ROSE.
Kortom 22 Junie 2021 22.06.2021 22:57
June van Merch lees E. Kotze se kortverhaal, BLOEDIGE DAG.
Kortom 15 Junie 2021 15.06.2021 20:09
Juanita Swanepoel lees Petra Müller se kortverhaal, BELHAMBRA.
Kortom 8 Junie 2021 08.06.2021 19:12
Johann Nel lees P.H. Roodt se kortverhaal, DIE LEGENDE VAN JOHANNA APPELGRYN.
Kortom 1 Junie 2021 01.06.2021 24:49
Chris van Niekerk lees Pirow Bekker se kortverhaal, 'N OOI LAM WEG.
Kortom 25 Mei 2021 25.05.2021 14:26
Joanie Combrink lees Welma Odendaal se kortverhaal, SLAGOFFER.
Kortom 18 Mei 2021 18.05.2021 12:07
Frieda van den Heever lees Dot Serfontein se kortverhaal, TANT MARTJIE.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds