RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.rsg.co.za
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Kortom 7 Junie 2022 07.06.2022 17:31
Dean Balie lees A. A. J. van Niekerk se kortverhaal, DITTO.
Kortom 31 Mei 2022 31.05.2022 18:38
Karli Heine lees Dana Snyman se kortverhaal, KLARA MAJOLA.
Kortom 24 Mei 2022 24.05.2022 18:59
Johny klein lees C.J Langenhoven se spookstorie, MY SPOOK-ONTMOETING.
Kortom 10 Mei 2022 10.05.2022 18:32
Dean Balie lees twee kortverhale deur André P. Brink - NATTIGHEID IN DIE DROOGTE en WEL TE RUSTE.
Kortom 19 April 2022 19.04.2022 14:44
Johann Nel lees PG du Plessis se kortverhale, HOOR JY? en BLOMKINDERS.
Kortom 12 April 2022 12.04.2022 15:53
Frieda van den Heever lees Marie Toerien se kortverhaal, BITTER DAISIES.
Kortom 5 April 2022 05.04.2022 12:58
Anrich Herbst lees T.T. Cloete se kortverhaal VIER HOEKHUISE voor.
Kortom 29 Maart 2022 29.03.2022 18:30
Dean Balie lees Petra Müller se die kortverhaal, DIE BLINDE MAN SE HUIS HET NIE GORDYNE NIE.
Kortom 22 Maart 2022 22.03.2022 19:19
Antoinette Kellermann lees Dot Serfontein se kortverhaal, POEDING.
Kortom 15 Maart 2022 15.03.2022 16:32
Eben Genis lees 'n paar van Nataniël se rubrieke uit sy jongste bundel, 107 KAALKOPPE.
Kortom 8 Maart 2022 08.03.2022 18:23
Juanita Swanepoel lees Petra Müller se kortverhaal, BY DIE GHOENIEBOS.
Kortom 1 Maart 2022 01.03.2022 14:08
Richard van der Westhuizen lees Gert Sarrisam se kortverhaal, DIE INVUL VAN PA SE EERSTE BELASTINGVORM, Uit sy bundel, Vonke uit die koeroeklip - 'n Eie verhaal uit Namakwaland.
Kortom 22 Februarie 2022 22.02.2022 12:24
Joanie Combrink lees Audrey Blignault se kortverhaal, STERTJIE SONDER STRIK.
Kortom 15 Februarie 2022 15.02.2022 19:55
Pieter van Zyl lees Jan Rabie se kortverhale, DIE DAG VAN DIE ROOS en LIED OOR NIEMANDSLAND.
Kortom 8 Februarie 2022 08.02.2022 11:42
Elanza Swart lees Emma Bekker se kortverhaal, BLOEDVERWANT.
Kortom 1 Februarie 2022 01.02.2022 15:01
André Samuels lees Petra Müller se kortverhaal, DIE STERK OU MAN.
Kortom 25 Januarie 2022 25.01.2022 15:28
Martelize Kolver lees Emma Bekker se kortverhaal, VOËLVRY.
Kortom 18 Januarie 2022 18.01.2022 18:37
Chris van Niekerk lees Petra Müller se kortverhaal, DIE DWERG VAN DIE INFANTA.
Kortom 11 Januarie 2022 11.01.2022 18:35
Frieda van den Heever lees Maretha van der Westhuysen se kortverhaal, OM TE LEEF.
Kortom 4 Januarie 2022 04.01.2022 13:59
Ira Blanckenberg lees Dana Snyman se kortverhaal, NAT NAKASA, 1992.
Kortom 28 Desember 2021 28.12.2021 15:45
Johann Nel lees 'n essay voor uit die pen van Marthinus Versfeld. Hy noem dit OPRUIM.
Kortom 21 Desember 2021 21.12.2021 17:05
Luister na twee kortverhale wat te make het met Kersfees. Susanne Beyers lees dit voor. Die een verhaal is deur Maretha van der Westhuysen, en is getiteld HIERDIE OUKERSAAND. Die tweede is 'N TOVERWATER-KERSFEES deur Rona Rupert.
Kortom 14 Desember 2021 14.12.2021 15:48
Cintaine Schutte lees Emma Bekker se kortverhaal, WE FREAKKINGS, voor uit haar bundel, VEL. Soos haar digkuns, getuig Bekker se kortverhale van fyn waarneming, humor, musikaliteit en verbeelding.
Kortom 7 Desember 2021 07.12.2021 15:35
Wessel Pretorius lees 'n uittreksel voor uit 'n nuwe boek, HELP! MY DORP HOU 'N KUNSTEFEES! - 'N CRAZY KOMEDIE, deur Koos Kombuis.
Kortom 30 November 2021 30.11.2021 12:36
Ons het vandeesmaand geluister na stories of vertellings wat kom uit 'n enkele bundel wat in 1966 uitgegee is deur Afrikaanse Pers-Boekhandel. Die bundel se naam is Herinnering se wei en dit bestaan uit vertellings van Afrikaanse skrywers oor hulle jeug. Ons luister na N.P. van Wyk Louw se KINDERFANTASIE. Waldemar Schultz is die voorleser.
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds