Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.antipaspretoria.org.za

Auteur

Antipas Gemeente

Categorie

Religion

Website van de podcast

www.antipaspretoria.org.za

Nieuwste aflevering

4 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Kerklike Tug / Dissipline 04.05.2025

TEKS: Matteus 18:15-17 TITEL: Kerklike Tug / Dissipline 1. Definisie 2. ⁠Persepsie 3. ⁠Ingesteldheid 4. ⁠Rede 5. ⁠Prosedure Franz Greffrath

Eenheid wat Lewe Bring 27.04.2025

Psalm 133 Izak van der Walt

Die Opstanding van ons Here Jesus Christus 21.04.2025

TEKS: Markus 15:42 - 16:8 TITEL: Die Opstanding van ons Here Jesus Christus 1. Jesus se Begrafnis (15:42-47); 2. Jesus se Opstanding (16:1-8). Franz Greffrath

Die Kruisdood van ons Here Jesus Christus 18.04.2025

TEKS: Markus 15:21-39 TITEL: Die Kruisdood van ons Here Jesus Christus 1. Jesus se Kruisiging (vv. 21-32); 2. Jesus se Sterwe (vv. 33-39). Franz Greffrath

Maleagi: 6. ‘n Aanmoediging tot Godvresendheid en Getrouheid 13.04.2025

TEKS: Maleagi 3:13-4:6 TITEL: ‘n Aanmoediging tot Godvresendheid en Getrouheid 1. Die Aanklag van Godslastering (3:13-15); 2. Die Aanprysing van Getrouheid (3:16-18); 3. Die Aanduiding van Gevolge (4:1-3). Franz Greffrath

Maleagi: 5. Toewyding met Finansiële Offergawes 06.04.2025

TEKS: Maleagi 3:7-12 TITEL: Toewyding met Finansiële Offergawes. 1. Die Beskuldiging (v.7-9); 2. Die Bevel (v.10a); 3. Die Belofte (v.10b-12). Franz Greffrath

Goddelike Liefde in Aksie 30.03.2025

TEKS: 1Kor.13:4-7 TEMA: Goddelike Liefde in Aksie Franz Greffrath

Maleagi: 4. 'n Profesie oor God se Verlossing in Christus. 23.03.2025

TEKS: Maleagi 2:17-3:6 TITEL: 'n Profesie oor God se Verlossing in Christus. 1. Die Valse Beskuldiging teen God (2:17); 2. Die Vaste Belofte vanaf God (3:1-6).

Maleagi: 3. Die Gewydheid van die Huwelik 16.03.2025

TEKS: Maleagi 2:10-16 TEMA: Die Gewydheid van die Huwelik In God se aanklag teen sy volk weens ontrouheid aan Hom en mekaar, bied Hy: 1. Bewysstuk A: Vermenging (v.11-12); 2. Bewysstuk B: Egskeiding (v.13-16).

Maleagi: 2. Eer aan God in Aanbidding en Leierskap 09.03.2025

TEKS: Maleagi 1:6 - 2:9 TEMA: Dispuut 2: Eer aan God in Aanbidding en Leierskap Izak van der Walt

Maleagi: 1. God se Liefdesverklaring aan Sy Volk 02.03.2025

TEKS: Mal. 1:1-5 TEMA: God se Liefdesverklaring aan Sy Volk 1. Die OMSTANDIGHEDE van die Brief 2. Die ONTVANGERS van die Brief 3. Die OORSPRONG van die Brief 4. Die OPENING van die Brief Franz Greffrath

God se Reddende Genade aan Saggéüs 23.02.2025

TEKS: Lukas 19:1-10 TEMA: God se Reddende Genade aan Saggéüs 1. Saggéüs VOOR sy ontmoeting met Jesus (vv.1-4);   2. Saggéüs se ontmoeting met Jesus (vv.5-7); 3. Saggéüs NA sy ontmoeting met Jesus (vv.8-10). Franz Greffrath

Openbaring: 48. Die Slot van Openbaring 16.02.2025

TEKS: Openbaring 22:6-21 TEMA: Die Slot van Openbaring Die 3 getuies vermaan ons om op die inhoud van Openbaring te: 1. REKEN met geloof; 2. REAGEER met gehoorsaamheid, aanbidding, bekering, versigtigheid en hoop. Franz Greffrath

Openbaring: 47. Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 3 09.02.2025

TEKS: Openbaring 22:1-5 TEMA: Ons Hemelse Hoop: Die Nuwe Hemel en Aarde - 'n Vervolmaakte Paradys, waarin die gevolge van die DOOD en VLOEK verwyder sal wees. Franz Greffrath

Hindernisse m.b.t. Evangelisasie- Deel 2 02.02.2025

TEKS: Markus 4:1-20 TEMA: Hindernisse m.b.t. Evangelisasie 1. Satan (vv.3-4, 14-15); 2. Vervolging (vv.5-6, 16-17); 3. Wêreldgesindheid (vv.7, 18-19). Franz Greffrath

Hindernisse m.b.t. Evangelisasie- Deel 1 26.01.2025

TEKS: Markus 4:1-20 TEMA: Hindernisse m.b.t. Evangelisasie 1. Satan (vv.3-4, 14-15); 2. Vervolging (vv.5-6, 16-17); 3. Wêreldgesindheid (vv.7, 18-19). Franz Greffrath

Medewerkers van Christus 19.01.2025

TEKS: Matteus 4:12-25 TEMA: Medewerkers van Christus 1. Jesus se MISSIE (vv.12-17); 2. Jesus se MEDEWERKERS (vv.18-22); 3. Jesus se METODE (vv.23-25) - Doelgerig / Deeglik / Divers / Dienend.

Van Twyfel na Geloof 12.01.2025

Hab 2:4 & 3:17-19 Izak van der Walt

Die Pad Terug na God 05.01.2025

Psalm 51 Izak van der Walt N.S. Verskoon die geraas van die reen in die agtergrond

God, please, do it again! 29.12.2024

Psalm 126 Doug van Meter

Die Bonatuurlike Geboorte van Christus 25.12.2024

Die Bonatuurlike Geboorte van Christus Lukas 1:35 Franz Greffrath

Openbaring: 46: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 2 22.12.2024

TEKS: Openbaring 21:1 - 22:5 TEMA: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 2 1. 'n Vervolmaakte Heelal (21:1-8); 2. 'n Vervolmaakte Kerk (21:9-27); 3. 'n Vervolmaakte Paradys (22:1-5). Franz Greffrath

Openbaring: 45: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 1 15.12.2024

TEKS: Openbaring 21:1 - 22:5 TEMA: Die Nuwe Hemel en Aarde - Deel 1 1. 'n Vervolmaakte Heelal (21:1-8); 2. 'n Vervolmaakte Kerk (21:9-27); 3. 'n Vervolmaakte Paradys (22:1-5). Franz Greffrath

Die Ster uit Jakob 08.12.2024

TEKS: Numeri 24:17 TEMA: Die Ster uit Jakob Die Profesie se ... 1. OORSPRONG; 2. INHOUD; 3. VERVULLING. Franz Greffrath

Openbaring: 44. Die Laaste Oordeel 01.12.2024

TEKS: Openbaring 20:11-15 TEMA: Die Laaste Oordeel God openbaar 3 ASPEKTE van 'Die Laaste Oordeel': 1. Die REGTER (v.11); 2. Die REKORDS (vv.12-13); 3. Die RESULTAAT (vv.14-15). Franz Greffrath

Luister naar de podcast Antipas Pretoria in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds