Antipas Gemeente

Antipas Pretoria

Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: www.antipaspretoria.org.za

Auteur

Antipas Gemeente

Categorie

Religion

Website van de podcast

www.antipaspretoria.org.za

Nieuwste aflevering

4 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue Volk 02.11.2025

TEKS: Hosea 1-3 TEMA: God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue Volk Prediker: Izak van der Walt

Die Leerstellings van Genade. 26.10.2025

TEKS: Verskeie TEMA: Die Leerstellings van Genade. 1. Algehele Verdorwenheid; 2. ⁠Onvoorwaardelike Uitverkiesing; 3. ⁠Beperkte Verlossing; 4. ⁠Onweerstaanbare Genade; 5. ⁠Bonatuurlike Volharding.

Die Sondebok 19.10.2025

Henri Marais

Efesiërs: 9. Paulus se Gebed vir die Efesiërs 12.10.2025

TEKS: Efesiërs 1:15-19 TEMA: Paulus se Gebed vir die Efesiërs. 1. DANKSEGGING (vv. 15-16); 2. ⁠VOORBIDDING (vv. 17-19). Franz Greffrath

Efesiërs: 8. Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis. 05.10.2025

TEKS: Efesiërs 1:11-14 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis. Ons lofwaardige God verseker ons van ‘n ewige erfenis op grond van: 1. Die VERMELDING van die Bybel; 2. ⁠Die VOORBESTEMMING van die Vader; 3. ⁠Die VERDIENSTE van die Seun; en 4. ⁠Die VERSEËLING van die Gees. Franz Greffrath

Waak Teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid 28.09.2025

TEKS: 1 Johannes 2:18-27 TEMA: Waak teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid. God bied aan ons ‘n tydsame waarskuwing om misleiding en afvalligheid te: 1. VERWAG (vv. 18-19); 2. ⁠VERWERP (vv. 20-27).

Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing? 21.09.2025

TEKS: 1 Pet.1:1-12 TEMA: Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing? Prediker: Jean Nortier

Efesiërs: 7. Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan 14.09.2025

TEKS: Efesiërs 1:9-10 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. VERBORGENHEID; 2. ⁠VOORNEME en 3. ⁠VOLEINDING … van sy verlossingsplan in Christus. Franz Greffrath

Effesiërs 6: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld 07.09.2025

TEKS: Efesiërs 1:7-8 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld. 6 WAARHEDE oor die Christen se bevryding van sondeskuld deur geloof in Christus, naamlik die SEËNING, AGENT, BEGUNSTIGDES, PRYS, RESULTAAT en MOTIVERING.

Hy het sy Damaskuspad gehad 31.08.2025

Handelinge 9, 22, 26 Henri Marais

Efesiërs: 5. Seëninge in Christus - Deel 2 - Aanneming tot Kindskap 24.08.2025

Efesiërs 1:5-6 Izak van der Walt

Efesiërs: 4. Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing 17.08.2025

TEKS: Efesiërs 1:4 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. REALITEIT en 2. ⁠RESULTAAT … van sy uitverkiesing van gelowiges in Christus.

Efesiërs: 3. Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus. 10.08.2025

TEKS: Efesiërs 1:3 TEMA: Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. BRON 2. ⁠BEGUNSTIGDES 3. ⁠BASIS 4. ⁠BESKRYWING … van die seëninge waarmee Hy die gelowiges in Jesus Christus seën. Franz Greffrath

Efesiërs: 2. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 2 - Die Ontvangers en Openingsgroete van die Brief. 03.08.2025

Efesiërs 1:1b-2 Franz Greffrath

Efesiërs: 1. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 1 - Die Outeur van die Brief. 27.07.2025

TEKS: Efesiërs 1:1a Franz Greffrath

Die Ongelowige Thomas 20.07.2025

Johannes 20:19-31 Henri Marais

Is jou geloof lewend of dood 13.07.2025

Jakobus 1:22-27 & 2:14-26 Jean Nortier

Twee Aspekte van die Christen Lewe 06.07.2025

Jakobus 1:19-27 Izak vd Walt

Kerkregering 29.06.2025

Verskeie Tekste Franz Greffrath

Die Gawes van die Heilige Gees 22.06.2025

TEKS: 1 Korintiërs 12:4-11; 14:12 TITEL: Die Gawes van die Heilige Gees Die … 1. Definisie; 2. Bron; 3. ⁠Begunstigdes; 4. ⁠Doel; 5. ⁠Lyste; 6. ⁠Verskeidenheid; en 7. ⁠Beoefening … van die Geestelike Gawes.

Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 3 15.06.2025

TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath

Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 2 08.06.2025

TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING , en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath

Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 03.06.2025

TEKS: Johannes 17:4-5 TEMA: Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 1. Die Vermelding van Verheerliking (v.4); 2. ⁠Die Versoek van Verheerliking (v.5). Franz Greffrath

Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 1 25.05.2025

TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath

Die Christen se Sondestryd 12.05.2025

TITEL: Die Christen se Sondestryd 1. Die BEVEL van Heiligheid; 2. Die BELEWENIS van Sondigheid; 3. ⁠Die BEMOEDIGING van die Evangelie; 4. ⁠Die BEYWERING vir Heiligheid.

Luister naar de podcast Antipas Pretoria in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds