Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 452 episoder

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Forfatter

Anton

Kategori

Kids

Podkastens nettsted

podcasters.spotify.com

Siste episode

9. jul 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,8 i vurdering iOS snart

Episoder

Taran-Taran-Toela 06.09.2025

Grommie die Beer kom kuier. Wie gaan hom kan gelukkig maak? Luister op Spotify en Youtube music of Apple Podcast en Deezer

Die kleinmensie-boks 01.09.2025

Boer Stefaans gaan dorp toe en die eienaardigste boksie.... Wat kan dit wees?

Pieter en die skat 29.08.2025

Pieter speel op die strand en ontdek 'n goue muntstuk. Is daar 'n skat daar naby?

Die geheime sneeudier 25.08.2025

Sammy en Allie gaan soek na 'n geheime sneeudier. Sal hulle hom kan kry?

Terug plaas toe 21.08.2025

Boer Stefaans hulle wil terug plaas toe gaan vannag Dino-eiland. Maar gaan hulle dit reg kry?

Groot Gert en die wilddiewe 17.08.2025

Groot Gert wil wilddiewe vang in die nag. Maar waar is sy flits?

Kan olifante vlieg? 12.08.2025

kan Olifante vlieg om 'n paddatjie se lewe te red?

Drakiebos 10.08.2025

Die aapies ontdek 'n nuwe vreemde bos. Raai net wie woon daar binne?

Ooievaar verjaar 07.08.2025

Hoe sal ooievaar maats kry op sy verjaarsdag?

Dino eiland 04.08.2025

Boer Stefaans gaan soek sy plaasdier. Is hulle regtig op Dino eiland?

Help! Hulle groei! 01.08.2025

Tant Miems gooi groei water op haar groente maar O gats! Dinge raak rof!

Wat maak sulke geluide? 29.07.2025

Wat is in die skoolsaal? Wie sal kan help?

'n Vreemde takbok 26.07.2025

Is die vreemde takbok vriend of vyand?

Wie sal vir ons brul? 20.07.2025

Die bosveld is in die moeilikheid sonder Koning Leeu. Wie sal hulle help?

Wat is in die hout boks? 17.07.2025

Alice sien 'n hout boks uit 'n vliegtuig val. Wat is daar binne?

Blikoor die robot 13.07.2025

die begin van blikoor se avonture!

Wat gebeur met die see? 08.07.2025

Koning pikkewyn waarsku die ander pikkewyne dat hulle nie in die see moet gaan nie. Hoekom kan dit wees?

Wie kan vir leeu help? 04.07.2025

Sal die sterkste dier vra vir hulp wanneer dit nodig is?

Die meerste-kat 30.06.2025

meerste-kat Daar is 'n klein diertjie wat elke kol druk en elke toutjie trek. WattWatter diertjie kan dit wees?

O gats! Help ons! 26.06.2025

Stompie en a Stertjie besluit om te gaan swem in 'n warm water poel. Maar daar sien hulle 'n groot gevaar!

Vriend van almal 22.06.2025

sneeuluiperd lees die woorde van 'n held! Kan heldhy ook 'n held wees?

Help! Die wolf kom. 19.06.2025

Die diere op die plaas probeer die wolf uit oorlê. Sal hulle dit kan reg kry?

Vadersdag chaos 15.06.2025

Die miere wil so graag vir hulle Pappa die lekkerste geskenk gee vir Vadersdag, maar dinge gaan nie so maklik nie. Luister na die chaos

Waar is my maanhare? 11.06.2025

Koning Leeu verloor sy maanhare. o gits! Kan hy nog Koning wees?

Die geyser 08.06.2025

Twee klein woestyn jakkalsies gaan op 'n groot avontuur opsoek na 'n geyser. Luister wat gebeur als!

Hør på podkasten Mierspoortjies i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.