InVia Gemeente

InVia Gemeente

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.invia.org.za

Forfatter

InVia Gemeente

Kategori

Religion

Podkastens nettsted

www.invia.org.za

Siste episode

15. nov 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,7+ i vurdering iOS snart

Episoder

Ware en Vals Self: Los jou self(ie) deur Theo Geyser 15.11.2026

Een van die mooiste maniere om die verskil tussen ons ware en vals self te verstaan, is om ons menswees as ’n huis voor te stel. ’n Huis met ’n fasade, verskillende vertrekke, toegesluite kamers en ’n fondament. Elke deel vertel iets van wie ons is – en van die dele van onsself wat ons soms liewer vir ander én vir onsself wegsteek

Ware en Vals Self: Moeg van my self(ie) deur Frieda van den Heever 15.11.2026

Huis is nie die plek waar jy gebore is nie, maar waar al jou pogings om te ontsnap tot ‘n einde kom. - Naguib Mahfouz

Verslawings: Aanvaarding deur Deon Meiring 02.11.2026

"Die Here het omgedraai en stip na Petrus gekyk, en Petrus het die woorde van die Here onthou, dat Hy vir hom gesê het: “Voordat 'n haan vandag kraai, sal jy My drie maal verloën.” En hy het na buite gegaan en bitterlik begin huil." Lukas 22:54-62, AFR2020

Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt 29.10.2026

Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt by InVia Gemeente

Verslawings: Sosiale Media deur Frieda van den Heever 26.10.2026

“If you are paying attention to something, you really are paying with your life.” (Oliver Burkeman, 4000 weeks – Time Management for Mortals)

Verslawings: Adrenalien deur Theo Geyser 19.10.2026

You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied. Proverbs. 21:17

Verslawings: Seks (by gebrek aan 'n beter woord) deur Frieda van den Heever 16.10.2026

Mag die bome groen bly en die sterre wit Mag daar altyd mense wees wat mekaar sonder skaamte in die oë kan kyk. want die lewe is ‘n asem lank en die sterre op die Anderplek donker. Breyten Breytenbach

Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser 06.10.2026

Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser by InVia Gemeente

Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring 29.09.2026

"Wie ek ook al is, o Here, ek is U s'n." - Dietrich Bonhoeffer

Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever 22.09.2026

“Jy beny my my blink skoene omdat jy nie weet van die liddorings wat binne-in is nie." - C.J. Langenhoven

Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser 15.09.2026

"Miskien is die beter vraag soms nie: “Wat is fout met my?” nie, maar: “Waarom dra ek so swaar?"...

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser 15.09.2026

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser by InVia Gemeente

Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever 08.09.2026

Come my Way, my Truth, my Life Such a Way as gives us breath, Such a Truth, as ends all strife, Such a Life, as killeth death, George Herbert...

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser 01.09.2026

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser by InVia Gemeente

Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever 31.08.2026

“When a mother somewhere forgives herself for being human, the earth exhales a little.” - Vicki Rivard

Vrygewigheid deur Theo Geyser 28.08.2026

"Ons lewe nie om te gee nie; ons gee om te lewe."

Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring 28.08.2026

"As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees."1 Timoteus 6:8 (1983 Vertaling)

Goudkoors: Sukses van 'n dwaas deur Theo Geyser 12.08.2026

"God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant se akkumulasie met innerlike vervulling. Die ware kuns is om op te hou bou aan die skure daar buite, en te begin luister na die ruimte daar binne."

Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever 03.08.2026

“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser 29.07.2026

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente

Wysheid oor: Donkie-ore deur Theo Geyser 28.07.2026

"Die gelykenis van die saaier is nie 'n gelykenis van vier soorte mense nie — dit is 'n gelykenis van vier toestande wat binne een mens gelyktydig teenwoordig kan wees."

Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever 21.07.2026

Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

Wysheid oor: Jou tong vertel alles deur Theo Geyser 14.07.2026

So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5

Wysheid oor: hoe jy kyk, word wat jy sien deur Frieda van den Heever 07.07.2026

"Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser 01.07.2026

Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser by InVia Gemeente

Hør på podkasten InVia Gemeente i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.