Jannes Erasmus

Denktrein

Arts AF ↓ 2 episoder

Denktrein is jou weeklikse reisgids agter die woorde. Hier gaan dit nie oor wat geskryf is nie, maar oor hoekom en wat dit beteken. Jannes Erasmus gesels met skrywers en mense uit die Suid-Afrikaanse boek- en kunswêreld om die denke, emosie en bedoeling agter hul werk te ontgin. Elke episode is ’n reis deur die lae van identiteit, inspirasie, twyfel en betekenis. As jy nuuskierig is oor wat agter woorde skuil, is jy op die regte plek.

Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: podcasters.spotify.com

Forfatter

Jannes Erasmus

Kategori

Arts

Podkastens nettsted

podcasters.spotify.com

Siste episode

30. mar 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,7+ i vurdering iOS snart

Episoder

Tussen feit & fiksie met Daniël Lötter 30.03.2026

In hierdie episode gesels ek met  Daniël Lötter  oor die fyn lyn tussen feite en vertelling. Oor hoe ware verhale omskep word in iets wat mense nie net lees nie, maar onthou. Ons praat oor die aantrekkingskrag van donker stories, die rol van navorsing, en hoekom sekere verhale bly kleef lank nadat jy die boek toegemaak het. Maar die gesprek gaan verder as net sy werk. Dit raak aan groter vrae oor...

Welkom by Denktrein 26.03.2026

Denktrein is jou weeklikse reisgids agter die woorde. Hier gaan dit nie oor wat geskryf is nie, maar oor hoekom en wat dit beteken. Jannes Erasmus gesels met skrywers en mense uit die Suid-Afrikaanse boek- en kunswêreld om die denke, emosie en bedoeling agter hul werk te ontgin. Elke episode is ’n reis deur die lae van identiteit, inspirasie, twyfel en betekenis. As jy nuuskierig is oor wat agter...

Hør på podkasten Denktrein i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.