Carin Conradie

Bybelstories in Afrikaans

Kids AF ↓ 336 episoder

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!

Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.buzzsprout.com

Forfatter

Carin Conradie

Kategori

Kids

Podkastens nettsted

www.buzzsprout.com

Siste episode

8. okt 2026

Hvor kan du lytte?

Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snart

Podkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster

Last ned på Google Play Installer gratis Android nesten 10 mill. nedlastinger · 4,8 i vurdering iOS snart

Episoder

Stories uit Kanaän 64: Dawid se dapper manne 26.09.2024

Die dapper helde van Dawid se weermag word beskryf in 2 Sameul 20, 23 en 1 Kronieke 11, 12 en 20. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 63: Dawid laat die volk tel 20.09.2024

In hierdie storie laat Dawid die volk tel en God stuur 'n engel om die volk te straf.  God se groot genade word ook baie duidelik in die storie.  Ons lees dit in 2 Sameul 24 en 1 Kronieke 21. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 62: Rispa en haar seuns 12.09.2024

Rispa het vir  maande gerou en gewaak by haar en Merab se seuns.  Ons lees die storie in 2 Sameul 21. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 61: Dawid gaan terug na Jerusalem 06.09.2024

In 2 Sameul 16,19 en 20 lees ons van al die dinge wat gebeur het rondom die terugkeer van Dawid na Jerusalem - na die opstand van Absalom. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 60: Absalom sterf 30.08.2024

In hierdie storie uit 2 Sameul 16-19 hoor ons die hartseer verhaal van Absalom se einde. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 59: Absalom wil koning wees 22.08.2024

Absalom het die harte van die volk gesteel en toe probeer koning word in Hebron.  Ons lees die eerste deel van hierdie storie in 2 Sameul 14 tot 16. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 58: Joab se plan om Absalom terug te laat kom 16.08.2024

In 2 Sameul 14 lees ons die slim plan wat Joab gemaak het om vir Dawid te oortuig om vir Absalom te laat terugkom. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 57: Ammon, Tamar en Absalom 08.08.2024

Dawid se kinders begin baklei in hierdie hoofstuk:  2 Sameul 13.  Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 56: God stuur Natan na Dawid toe 01.08.2024

Stories 55 en 56 loop saam: Dawid sondig, God stuur Natan na hom toe, hy bely sy sonde en word vergewe.  Psalm 51 is 'n bewys daarvan.  Ons lees die storie van Natan in 2 Sameul 12. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 55: Dawid en Batseba 25.07.2024

In 2 Sameul 11 lees ons die hartseer verhaal van Dawid se owerspel en moord. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 54: Dawid wen die Ammoniete en Arameërs 19.07.2024

In 2 Sameul 10 en 12 en 1 Kronieke 19 en 20 lees ons 'n "baard-storie" - van hoe die Ammoniete en Arameërs verslaan is, Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 53: Dawid sorg vir Mefiboset 15.07.2024

Ons lees in 2 Sameul 4 net kortliks van Mefiboset.  In hoofstuk 9 ontmoet hy vir koning Dawid. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 51: Dawid vat die ark van God na Jerusalem 27.06.2024

Dawid het twee pogings aangewend voor die ark uiteindelik in Jerusalem ingebring is.  Ons lees dit in 2 Sameul 6, 1 Kronieke 13, 15 en 16. https://www.buzzsprout.com/682646/support Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 50: Dawid word koning oor Israel 20.06.2024

In hierdie storie word Dawid nou koning oor die hele volk Israel.  Ons lees dit in 2 Sameul 5, 1 Kronieke 11 en 14 . https://www.buzzsprout.com/682646/support Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 49: Dawid word koning oor Juda 13.06.2024

In 2 Sameul 2 tot 4 lees ons van die sewe en halwe jare wat Dawid koning oor Juda was. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 48: Dawid hoor Saul het gesterf 06.06.2024

Ons begin nou met die boek 2 Sameul.   In die eerste hoofstuk hoor Dawid van Saul en Jonatan se dood. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 47: Dawid veg vir sy familie en Saul sterf 30.05.2024

Dawid en sy manne was weg uit hulle dorp Siklag.  Die Amalekiete kom steel toe alles en almal.  Hulle kry darem almal terug, maar intussen sterf Saul en sy seuns by die Gilboa berge.  Dit is geskryf in 1 Sameul 29 -31. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 46: Dawid woon by die Filistyne en hulle wil Israel aanval 24.05.2024

In 1 Sameul 27 lees ons van Dawid wat by koning Akis van die Filistyne gaan woon het.  In hoofstuk 28 lees ons van Saul wat sy laaste groot fout gemaak het om nie na God te luister nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Advertensie van storieboek: Stories van Jesus 17.05.2024

Die eerste 61 stories van ons potgooi wat kom uit die Vier Evangelies, is in boekvorm beskikbaar.  Die idee is dat kinders die potgooi kan luister en terselfdertyd dit lees in die boek.  Dit help met vaslegging van die stories en ook met ontwikkeling van Afrikaans. Die boek kan bestel word op een van drie wyses: 1. Stuur epos aan cconradie55@gmail.com en vra 'n boek aan 2. Stuur whatsapp na 0...

Stories uit Kanaän 45: Dawid gaan in die nag na Saul se kamp 17.05.2024

In 1 Sameul 26 lees ons van Dawid wat weer Saul se lewe spaar.   Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 44: Dawid, Nabal en Abigajil 09.05.2024

Die man Nabal beledig vir Dawid en weier om vir hom kos te gee.  Sy vrou, Abigajil help om baie mense se lewens te red van Dawid se swaard.  Dit lees ons in 1 Sameul 25. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 43: Dawid spaar Saul se lewe 02.05.2024

in 1 Sameul 24 lees ons van hoe Dawid Saul se mantel se punt afgesny het, toe hy hom eintlik kon doodmaak. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 42: God help Dawid by Keïla en die Sifwoestyn 25.04.2024

Dawid red die dorp Keïla van die Filistyne, maar tog wou hulle hom oorgee aan Saul.  Hy vlug voort tot in die Sifwoestyn.  Maar God help en red hom.  1 Sameul 23. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanäan 41: Dawid vlug hot en haar 18.04.2024

In 1 Sameul 21 en 22 lees ons hoe Dawid gevlug het na Nob, Gat, Adullamgrot en toe na Juda.   Saul laat vermoor die hele dorpie Nob oor Dawid. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Stories uit Kanaän 40: Jonatan se geheime boodskap 11.04.2024

Jonatan moes aan Dawid 'n boodskap stuur om te sê of Saul nog kwaad is vir hom of nie.  Ons lees dit in 1 Sameul 20. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Hør på podkasten Bybelstories in Afrikaans i Replaio

Radio og podkaster i én app - gratis og uten registrering. Installer i dag, og ikke gå glipp av lanseringen

Last ned på Google Play

Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.