RSG

Spektrum

News AF ↓ 2563 episodi

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za

Autore

RSG

Categoria

News

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

13 nov 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,7+ iOS in arrivo

Episodi

Valke lê beslag op miljoene se Mandrax 18.03.2015

Valke lê beslag op miljoene se Mandrax

Pa van twee kou klippe om onderwyser te word 18.03.2015

Pa van twee kou klippe om onderwyser te word

Nuwe wet op SEB-kodes in Mei in werking 18.03.2015

Nuwe wet op SEB-kodes in Mei in werking

Klopjagte in Johannesburg 18.03.2015

Klopjagte in Johannesburg

Transnet-pensioenarisse kry glo bonus 18.03.2015

Transnet-pensioenarisse kry glo bonus

Waar is renosterstroopsyfers?` 16.03.2015

Waar is renosterstroopsyfers?`

Atleet praat oor ontvoering 16.03.2015

Atleet praat oor ontvoering

Koste van penisoorplantings 16.03.2015

Koste van penisoorplantings

"Pas op Suid-Afrika", waarsku skrywer 16.03.2015

"Pas op Suid-Afrika", waarsku skrywer

Schoemansville se water 16.03.2015

Schoemansville se water

Drieouerbabas 04.02.2015

Die Britse laerhuis het gister gestem dat sogenaamde drieouerbabas wetlik toegelaat sal word. Dit is babas wat die DNS van twee vroue en een man het. Die debat sal nou voortgesit word in die hoër huis. Prof. Thinus Kruger van die Departement Verloskunde en Ginekologie aan die Universiteit van Stellenbosch sê die skuif is om te keer dat dodelike en ongeneesbare genetiese of mitochondriale siektes a...

Nog 'n bedanking by SAID 04.02.2015

Die hoof van die SA Inkomstediens se ondersoekeenheid, Johan van Loggerenberg, het bedank. Sy bedanking is onmiddellik van krag. Van Loggerenberg is verlede jaar geskors na bewerings van spioenasie en onderduimse ondersoeke deur die prokureur Belinda Walter. Walter het daarop aanspraak gemaak dat sy op Van Loggerenberg gespioeneer het. Hulle het in die tyd 'n verhouding aangegaan. Van Loggenrenber...

Nog 'n bedanking by SAID 04.02.2015

Nog 'n bedanking by SAID

Drieouerbabas 04.02.2015

Drieouerbabas

Dominee val in graf 03.02.2015

Hoewel dit snaaks is, moet 'n mens sensitief wees vir die ouers se hartseer. So sê ds. Piet Fourie van die NG Kerk Panorama op Betlehem. Fourie het gereageer op 'n berig dat hy en vyf ander mense tydens die begrafnisdiens vir Tiaan Prinsloo in die graf geval het. Prinsloo is vermoedelik weens 'n bloedklont deur die hart in Desember dood. 'n Plank het meegegee waarop die stutpale van die graf gesta...

Dominee val in graf 03.02.2015

Dominee val in graf

Thomas Ferreira saak afgehandel 29.01.2015

Die familie van Thomas Ferreira wil hulle aandag nou vestig op die toekoms en 'n ontstuimige hoofstuk in hulle lewe afsluit. So sê Thomas se pa, Paul Ferreira, nadat Joseph Semitjie gevonnis is.

Kiwidore Fillis sê Eugene de Kock moet parool kry 29.01.2015

Die digter en oud-UDF-aktivis, Kiewiedor Fillis, sê Eugene de Kock behoort parool te kry. Fillis het gereageer op die aankondiging van die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste dat hy môre sy besluit oor parool vir onder meer De Kock bekend sal maak. Volgens Fillis was hy self 'n politieke gevangene wat drie keer in die tagtigerjare aangehou is.

Minister se uitlatings rondom oud-soldate onduidelik 29.01.2015

Daar is nog geen duidelikheid oor waarom die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula die oud-soldate wat militêre opleiding in Nigerië gaan verleen, as huursoldate bestempel het nie. Die oud-soldate vorm deel van 'n groep militêre kenners wat in die stryd teen die terreur-groep, Boko Haram gaan help

Weermag-offisiere gaan voort met regsaksie 29.01.2015

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het nog geen redes aan die twee weermag-offisiere verskaf oor hoekom die saak rakende die onwettige landing by Waterkloof, teen hulle teruggetrek is nie. Die Nasionale Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Weermag Unie, Pikkie Greeff sê hulle gaan nie die saak daar laat nie.

Thomas Ferreira dankbaar oor uitspraak 29.01.2015

Thomas Ferreira sê hy is dankbaar dat die hofsaak teen Joseph Semitjie nou afgehandel is.

AGRI-SA woedend oor ANC grondplafon voorstel 29.01.2015

Die landbou organisasie AGRI-SA sê hy is woedend oor die voorstel van die ANC dat daar 'n plafon op grondbesit geplaas moet word. Die Nasionale Sekretaris van die ANC, Gwede Mantashe het tydens die ANC Lekgotla in Pretoria gesê die party wil hê dat grondbesit tot 12-duisend hektaar of twee plase vir alle natuurlike en regspersone beperk word.

Weermag-offisiere gaan voort met regsaksie 29.01.2015

Weermag-offisiere gaan voort met regsaksie

Kiwidore Fillis sê Eugene de Kock moet parool kry 29.01.2015

Kiwidore Fillis sê Eugene de Kock moet parool kry

AGRI-SA woedend oor ANC grondplafon voorstel 29.01.2015

AGRI-SA woedend oor ANC grondplafon voorstel

Ascolta il podcast Spektrum su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici