RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2962 episodi

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za

Autore

RSG

Categoria

Arts

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

6 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

The Black Hole Symphony 25.11.2025

Die komponis en pianis, Yashneen Modi, vertel van The Black Hole Symphony, en hoe Universe on Stage musiek en wetenskap byeenbring.

Light in the darkness - Irene Mynhardt 18.11.2025

Irene Mynhardt wou nog altyd ’n kunstenaar wees. Sy gesels oor haar storie van hoop, en haar uitstalling, Light in the darkness.

Human Naudé-studiebeurskompetisie 18.11.2025

Pianis Charl du Plessis vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Human Naudé-studiebeurskompetisie in Bloemfontein.

John Robertse se kuns - Deel 1 18.11.2025

Leer ken die kunstenaar John Robertse, wat onder andere op lepels verf. Jy sal nooit weer dieselfde na jou ma of ouma se ou gebruiksware kyk nie!

Joyce Carreira se uitstalling 18.11.2025

Christelle Webb-Joubert stap saam met die beeldhouer, Joyce Carreira, deur haar uitstalling wat tot 15 Desember 2025 te sien is by Pierneef’s Kraal in Pretoria.

Die Wolf, ’n Prins en sy Skoonma 11.11.2025

Christelle Webb-Joubert gesels met Neels Clasen, Eloise Clasen en Pierre Breytenbach oor hulle nuwe pantomime, DIE WOLF, ’N PRINS EN SY SKOONMA.

Zanta Hofmeyr-konserte 11.11.2025

Violis Zanta Hofmeyr vertel van twee konserte waarin sy in November 2025 te sien is.

Roland du Preez in RESCUE REMEDY en PICK A STRUGGLE 11.11.2025

Akteur Roland du Preez vertel van twee produksies waarin hy te sien is, RESCUE REMEDY en PICK A STRUGGLE.

Phillip Henn (1961 - 2025) 11.11.2025

Christelle Webb-Joubert bring hulde aan die akteur, Phillip Henn, wat op 5 November 2025 in die ouderdom van 63 oorlede is.

Johannesburg Filharmonies vier 25 jaar 11.11.2025

Terrance April gesels met Bongani Tembe, bestuurshoof en artistieke direkteur van die Johannesburg Filharmoniese Orkes, oor hul 25e bestaansjaar.

Cape Africa Ballet se Giselle 11.11.2025

Cape Africa Ballet voer Giselle op. Terrance April gesels hieroor met Leane Theunissen.

FROM ADAM TO AI: THE STORIES WE TELL 04.11.2025

Simon Venter verduidelik hoe hy KI ingespan het vir sy uitstalling, FROM ADAM TO AI: THE STORIES WE TELL.

Nataniël se CATCH ME, LOVE 04.11.2025

Nataniël vertel van sy nuwe produksie , CATCH ME, LOVE. Hy vertel waarom hy dit in die Kaap debuteer, en wat hy die keer anders doen.

Kaapstad Filharmonies 2025 Somerseisoen 04.11.2025

Christelle Webb-Joubert vind uit wat die Kaapstad Filharmoniese Orkes se planne is vir die res van 2025.

Kevin Kraak oor Chicago 04.11.2025

Terrance April gesels met Kevin Kraak, die musiekregisseur van Chicago, wat tans in Johannesburg te sien is.

THE WORLD OF THE MARIMBA AND BEYOND 04.11.2025

THE WORLD OF THE MARIMBA AND BEYOND is ’n konsert wat Magdalena de Vries aanbied. Sy gesels oor die program, asook die ander instrument waarop sy speel, die snaartrom.

Prof. Nicol Viljoen se loopbaan 28.10.2025

Die pianis, prof. Nicol Viljoen, vertel van sy loopbaan, en ’n konsert wat hy aanbied, FROM CLASSICS TO JAZZ.

Diek Grobler oor animasie 28.10.2025

Animeerder en kunstenaar Diek Grobler bied ’n lesing aan by die Kunsvereniging van Pretoria. Hy praat oor die “pin screen” en hoe dit gebruik word om te animeer.

Private Presley 28.10.2025

Terrance April gesels met Dirk Badenhorst, Mzansi Ballet se bestuurshoof, en die sanger Logan James, oor die ballet, PRIVATE PRESLEY.

Ms. B-Haved 28.10.2025

Sue Dieperveen vertel vir Christelle Webb-Joubert van haar nuwe eenvrou-komedie, MS. B-HAVED, wat gaan oor uitdagings in die onderwys.

Foxwood Teaterfees 2025 21.10.2025

Terrance April gesels met Pieter de Vos van Foxwood House oor hulle teaterfees wat op 24 Oktober 2025 begin.

Ateljeebesoeke by Woordfees 21.10.2025

Christelle Webb-Joubert het tydens die Woordfees by vier kunstenaars se ateljees ’n draai gaan maak. Sy het gaan kuier by Mona Haumann, Izette Roos, Katie Farringer en Zonia Scheffer.

EK IS NIE DANIE by Woordfees 14.10.2025

Regisseur Nico Scheepers vertel van die produksie, EK IS NIE DANIE, by die Woordfees. Dit is ‘n woordkunsproduksie soos nog nooit tevore.

DIE SIEL VAN EUGENE MARAIS by Woordfees 14.10.2025

DIE SIEL VAN EUGENE MARAIS is ’n Woordfees-produksie uit die pen van Amanda Bothma. Sy vertel meer van die stuk, waarvan sy ook die regie behartig.

Wolf Britz oor HUIS VAN SAND en LIEFDE, LAFRAS 14.10.2025

Regisseur en beligtingsontwerper Wolf Britz vertel van die twee produksies waarby hy by die Woordfees betrokke is - HUIS VAN SAND en LIEFDE, LAFRAS.

Ascolta il podcast RSG Kuns su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici