RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2962 episodi

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za

Autore

RSG

Categoria

Arts

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

6 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Femme is Fatale 25.07.2023

Elzabé Zietsman vertel van haar kabaret, Femme is Fatale, wat handel oor geslagsgebasseerde geweld.

Saturday Night at the Palace 25.07.2023

Saturday Night at the Palace is ‘n toneelstuk deur Paul Slabolepzsy. Regisseur Albert Maritz vertel vir Terrance April waaroor dit gaan.

Gratis Operagala by SAUK 25.07.2023

Opera Gala is ‘n gratis konsert wat in die M1-ateljee by die SAUK opgeneem word. Willem Vogel vertel waarna gehore kan uitsien.

Johan de Villiers se lewe van musiek 18.07.2023

Johan de Villiers was 33 jaar lank die Libertaskoor se dirigent. Alhoewel die koor ontbind het, is hy lank nie klaar met musiek nie.

Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat by Afriforumteater 18.07.2023

Willem Botha en Deidre van Schalkwyk vertel van die musiekspel, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, wat te sien is by die Afriforumteater in Pretoria.

Evette Weyers 1946 - 2023 18.07.2023

Die beeldende kunstenaar, Evette Weyers, is op 11 Julie oorlede. Luister na ‘n uittreksel uit ‘n onderhoud wat in 2012 uitgesaai is tydens ‘n regstreekse uitsending by die KKNK.

Roccover Beethoven  18.07.2023

Rocco de Villiers en Richard Cock is weer saam te sien op die verhoog. Richard vertel vir Terrance April waarna gehore kan uitsien in Roccover Beethoven. 

Bloem Klown Troop verander lewens 11.07.2023

Sjaka S. Septembir vertel wie die Bloem Klown Troop is, en hoe hulle lewens verander deur hierdie minder bekende kunsvorm.

Ritme & Skandering by Breytenbach-galery 11.07.2023

Ritme & Skandering is die nuwe uitstalling by die Breytenbach-galery. Anne-Ghrett Erasmus-Coetzee het meet besonderhede.

Bont Huijs – die ateljee 11.07.2023

Christelle Webb-Joubert ontdek Bont Huijs – die ateljee in Pretoria. Sy gesels met die eienaar, Werner Bonthuys.

Kaapstad Opera se Tosca in Johannesburg 11.07.2023

Magdalene Minnaar, artistieke direkteur van Kaapstad Opera, vertel vir Terrance April van hulle volgende produksie, Tosca, wat te sien is in Kaapstad én Johannesburg.

RSG se radiodramaskryfkompetisie 2023 - Deel 2 04.07.2023

Die wenner van RSG se radiodramaskryfkompetisie in 1997, Willem Fransman, vertel van sy ondervinding.

St. Petersburg Ballet bring Swanemeer na SA 04.07.2023

Terrance April vind meer uit oor die baie bekende ballet, Swanemeer. Die St. Petersburg Balletteater is eersdaags hier te sien in Suid-Afrika.

Duo Duin & Berg 04.07.2023

Duo Duin & Berg is van Nederland. Christelle Webb-Joubert gesels met een van die duo se musikante, Yolande van den Berg, wat in Suid-Afrika gebore is.

RSG se radiodramaskryfkompetisie 2023 - Deel 1 04.07.2023

Estel de Beer, RSG se senior regisseur: mandaat, vertel van vanjaar se radiodramaskryfkompetisie.

Aardklop 2023-program bekend gestel 27.06.2023

Aardklop se program vir 2023 is onlangs bekendgestel. Die feesbestuurder, Alexa Strachan, vertel waarna feesgangers kan uitsien.

Educating Rita op die planke in die Kaap 27.06.2023

Die bekende komedie, Educating Rita deur Willy Russell, is te sien in die Kaap. Jaco Griesel, besturende direkteur van Tally Ho! Productions, het meer besonderhede.

Raponsie red Fabelland 27.06.2023

Akteur Botha Enslin vertel vir Christelle Webb-Joubert van die kinderproduksie, Raponsie red Fabelland, wat te sien is by die Roodepoortteater.

Woueter Kellerman oor sy loopbaan en toekennings 27.06.2023

Die bekroonde fluitspeler, Wouter Kellerman, vertel vir Terrance April waar alles begin het, en van die vele toekennings wat hy al ontvang het.

Phillru van Achterbergh by Innibos 20.06.2023

Die akteur, Phillru van Achterbergh, vertel van die twee produksies waarin hy te sien is by vanjaar se Innibos nasionale kunstefees.

Uit die argief: Matilda Hanekom oor Oom Paul 20.06.2023

In ‘n argiefonderhoud uit 1970 vertel Matilda Hanekom van die stuk, Oom Paul, waarmee hulle geselskap destyds deur die land getoer het. 

Joburg Ballet se Romeo & Juliet 20.06.2023

Terrance April kuier by Joburg Ballet en gesels met verskeie rolspelers oor hulle opkomende produksie, Romeo and Juliet.

Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees 2023 20.06.2023

Nina Schuman, artistieke direkteur van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees, vertel van vanjaar se hoogtepunte.

Cinderella in Engels by Kunstekaap 20.06.2023

Die sopraan, Janelle Visagie, gesels oor Cinderella, die opera wat te sien is by Kunstekaap. Dis in Engels vertaal omdat hulle jonger gehore wil bekendstel aan hierdie kunsvorm.

The fabric of nature and the community 13.06.2023

Janetje van der Merwe gesels oor die uitstalling, The fabric of nature and the community, wat te sien is by die Kunsvereniging van Pretoria.

Ascolta il podcast RSG Kuns su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici