RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Wat is EpicARTS? 29.08.2023 14:52
Kunstenaar Dian Louw vertel vir Christelle Webb-Joubert van EpicARTS - hoe dit begin het, en wat dit behels.
UJ Koor neem afskeid van dirigent 29.08.2023 11:04
Renette Bouwer tree af as dirigent van die Universiteit van Johannesburg se koor. Sy vertel van die uitvoering, The new covenant, waarmee sy uittree.
Fase 2 en 3 van SA-uitstalling by Argitekbienale 22.08.2023 7:13
Die argitekdosent by TUT, Stephen Steyn, en argitek Carla Spies vertel hoe fase 2 en 3 lyk by Suid-Afrika se uitstalling by die Argitekbienale in Venesië.
Johannesburg Filharmonies se tweede lentekonsert 22.08.2023 2:37
Terrance April vertel van die tweede konsert in die Johannesburgse Filharmoniese Orkes se huidige seisoen.
Woordfeesprogram vir 2023 22.08.2023 15:16
Die Woordfees in Stellenbosch vind vanjaar plaas van 7 tot 15 Oktober. Feesdirekteur Saartjie Botha vertel meer oor vanjaar se program.
JOHAAR MOSAVAL 1928 - 2023 22.08.2023 23:57
Die balletdanser, Johaar Mosaval, is verlede week in die ouderdom van 95 oorlede. As huldeblyk, luister ons na ‘n dokumentêr oor sy lewe, wat saamgestel is deur Johan van Lill.
Vlooi en die ondergrondse avontuur by KunsteKaap 22.08.2023 7:14
Vlooi en die ondergrondse avontuur is tans te sien by KunsteKaap. Minke Marais vertolk die rol vir die eerste keer, en sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die uitdaging.
Stairways and Ruins 15.08.2023 10:54
Annemi Conradie-Chetty vertel van die uitstalling, Stairways and Ruins, by die NWU-galery.
Johannesburg Filharmonies se lenteseisoen 15.08.2023 3:11
Terrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se eerste konsert, as deel van hulle lenteseisoen.
SA se uitstalling by Argitekbiennale 15.08.2023 8:07
Stephen Steyn en dr. Emmanuel Nkambule is twee van die drie kurators by die Argitekbiennale in Venesië. Hulle vertel hoe Suid-Afrika se uitstalling lyk.
Jaco Benade en Lena Hugo se kunsgenre 15.08.2023 6:20
Kunstenaars Jaco Benade en Lena Hugo vertel waarom hulle die portret as genre gekies het.
Afrikaans in Styl weer op die planke 15.08.2023 10:28
Afrikaans in Styl is vanjaar vir die tweede keer te sien. Nataniël vertel wie vanjaar die verhoog met hom deel.
Hail to the king, a musical story 15.08.2023 12:13
Terrance April gesels met die komponis en tjellis, dr. Thokozani Mhlambi, oor sy eenmalige konsert, HAIL TO THE KING, A MUSICAL STORY.
Don Quixote-ballet in Kaapstad op planke 08.08.2023 10:45
Terrance April gesels met danser Leanne Theunissen van Kaapstad Stadsballet oor Don Quixote wat eersdaags daar open.
Die Argitekbiennale in Venesië 08.08.2023 9:03
Carla Spies en Stephen Steyn vertel van die Argitekbiënnale in Venesië.
Nataniël weer in Johannesburg te sien 08.08.2023 9:40
Nataniël is vir die eerste keer in ses jaar te sien in Johannesburg. Hy gesels oor sy musiekproduksie, Prima Donna, by die Teatro by MonteCasino.
Al die feeste op een platform 08.08.2023 5:38
Sarel du Plessis vertel van die nuwe platform, feeste.net.
Wat is Solo Studios? 08.08.2023 10:57
Wat is Solo Studios? Die projekbestuurder, Shawn Hewitt, verduidelik.
Aardklop Aubade - Zorada Temmingh 01.08.2023 5:47
By die volgende Aardklop Aubade in Pretoria tree die orrelis, Zorada Temmingh, op. Sy improviseer op die stomfilm, The phantom of the opera.
Germandt Geldenhuys oor Bradley Olivier 01.08.2023 4:23
As huldeblyk aan die akteur Bradley Olivier, lees Germandt Geldenhuys die Facebook-inskrywing wat hy geplaas het kort ná Bradley se dood. Hulle het saam in Binnelanders gespeel.
Kabaret as kunsvorm 01.08.2023 9:21
Amanda Strydom se produksie, State of the heart, is 30 jaar gelede geskep. Terrance April gesels met haar oor kabaret as kunsvorm
Yvette Beneke se nuwe kunsgalery 01.08.2023 13:09
Yvette Beneke vertel van die kunsgalery wat sy in Hermanus geopen het. Sy gesels ook oor haar pad met geestesgesondheid, en die invloed wat dit op haar kuns het.
Kreatiwiteit in argitektuur 01.08.2023 7:10
Moet jy kunstig wees om ‘n argitek te word? Wat is die verband tussen keatiwiteit en argitektuur? Carla Spies, Stephen Steyn en dr. Emmanuel Nkambule beantwoord dié vrae.
Hallo, is Bettie wat praat 25.07.2023 11:41
Akteur Dean John Smith vertel van sy stuk, Hallo, is Bettie wat praat. Hy vertel ook waar die karakter vandaan kom.
Klein Karoo Klassique 2023 25.07.2023 6:10
Hugo Theart vertel van vanjaar se hoogtepunte by die 14de Klein Karoo Klassique in Oudtshoorn.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici