Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.radiotygerberg.co.za

Autore

Radio Tygerberg 104FM

Categoria

Uncategorized

Sito del podcast

www.radiotygerberg.co.za

Ultimo episodio

20 nov 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android 10 mln+ di download · valutazione 4,7+ iOS in arrivo

Episodi

Die Liftklub gesels vandag met Vuyokhazi (Vuyo) Gungqwa 21.10.2026

Vuyokhazi (Vuyo) Gungqwa is a mammographer & head of the Department at Morton & Partners Mitchells Plain and a breast cancer survivor. She shares her journey and also helps to create Awareness about the "myths" about waiting until you are 40!

Boekrak met Ingrid Venter 21.10.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | Dr Symmington 21.10.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

NUWE MÔRE | Moenie die krag van jou gebed onderskat nie. 21.10.2026

Jakobus 5:16 (AFR53) "Die gebed van 'n regverdige het groot krag." Jakobus verwys na die profeet Elia wat 'n normale wens was wat nes ons vandag gesukkel het, maar geweet het dat gebed altyd die antwoord is op alles. Daarom moet jy nooit dink die Here hoor nie jou gebed nie, dis altyd kragtig!

Lynette Beer - MIGA 7:7 NLV 21.10.2026

Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die HERE gaan doen. Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! MIGA 7:7 NLV

DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - DIE WONDERWERELD 20.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

LUNCH MET GERALD | GESONDHEIDSFOKUS - Mental Health Awareness DEEL 02 20.10.2026

GESONDHEIDSFOKUS

Clement Martin - 1 KRONIEKE 16:11 20.10.2026

Soek na die HERE en sy krag. Hou aan om Hom te soek. 1 KRONIEKE 16:11 NLV

DR NATHI - GOD MAAK IETS NUUT 19.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DR NATHI - GETUIG VAN GOD SE TROUE LIEFDE 19.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Die Liftklub gesels vandag met Amber-Rose Berry 19.10.2026

Wat verg dit om 33 kilometer deur een van die besigste en koudste watermassas ter wêreld te swem? Vir die meeste van ons klink dit byna onmoontlik... maar vir die 18-jarige Amber-Rose Berry van Pringlebaai het dit 'n droom geword wat waar geword het! Amber-Rose het geskiedenis gemaak as die jongste Suid-Afrikaanse vrou wat die Engelse Kanaal oorgesteek het; sy het die uitmergelende solo-oorsteek i...

MOTIVEERING MAANDAG | Jenna-Leigh Bilong 19.10.2026

Maandag Motiveering

Ernie de Meyer - JESAJA 45:22 19.10.2026

Laat die hele wêreld na My toe kom sodat julle gered kan word. Want Ek is God en daar is geen ander nie. JESAJA 45:22 NLV

SONDAGOGGENDBOODSKAP 18.10.2026

SONDAGOGGENDBOODSKAP

PAST JOHANN SCHOLTZ - OGGENDBOODSKAP 18.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

ALLES WAT LEKKER IS - Westcoast Safari's 16.10.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Anja Taljaart - PSALMS 25:15 16.10.2026

Ek kyk altyd op na die HERE vir hulp, want Hy sal my voete van die vangnet bevry. PSALMS 25:15 NLV

PAST ERNIE DE MEYER - AANDBOODSKAP 15.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Lynette Beer - PSALMS 121:3 15.10.2026

Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie. PSALMS 121:3 NLV

NUWE MÔRE | Geloof bo vrees deel 2 15.10.2026

Kom delf verder saam met Charl in die hierdie vreesaanjaende onderwerp. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.

PAST JOHANN SCHOLTZ - VOORWAARDELIK OF ONVOORWAARDELIK 14.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Die Liftklub gesels vandag met Anri Griessel en Leceur Viljoen 14.10.2026

Die lift club praat met Anri Griessel en Leceur Viljoen oor haar borskanker diagnose en hoe hulle as voorloofdes saam die stryd moes aanpak.

Boekrak met Ingrid Venter 14.10.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | ERENE - Spraakterapeut 14.10.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

NUWE MÔRE | Here, bewaar my hart. 14.10.2026

Een van die moeilikste dinge wat jy moet doen, is om iemand wat jou seergemaak het, God se hande te plaas. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.

Ascolta il podcast Radio Tygerberg 104FM su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici