Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.radiotygerberg.co.za
Autore
Radio Tygerberg 104FM
Categoria
Sito del podcast
Ultimo episodio
16 ott 2026
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
NUWE MÔRE | Wanneer God nie jou gebed beantwoord soos jy hoop nie 05.10.2026 4:31
Romeine 8:32 Herhinner Paulus ons dat jou omstandighede nooit die maatstaaf van God se liefde vir jou is nie. Luister na Charl Havenga op Nuwe Môre tussen 05:00 vir jou afspraak met die Woord.
Kenneth Woodward - JAKOBUS 1:12 05.10.2026 2:05
Gelukkig is die mens wat in beproewing volhard! As die toets sy geloof as eg bewys, sal hy die lewe as oorwinningskroon ontvang. God het hierdie lewe belowe aan hulle wat Hom liefhet. JAKOBUS 1:12 NLV
ALLES WAT LEKKER IS - Vredenheim 01 02.10.2026 6:39
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
Mike Potgieter - HEBREËRS 6:11 02.10.2026 1:46
Maar ons verlang dat elkeen van julle dieselfde ywer mag toon om te kom tot die volkome sekerheid van die hoop tot die einde toe. HEBREËRS 6:11 AFR53
PAST ERNIE DE MEYER - DIE EINDE IS IN SIG 01.10.2026 21:31
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Mariette Loubser - ROMEINE 12:12 01.10.2026 2:22
Verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed. ROMEINE 12:12 AFR53
Boekrak met Ingrid Venter 30.09.2026 10:04
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
DIE REAL BRÊKFIS | Lynette Beer & Venessa Schoeman 30.09.2026 12:08
Real Brêkfis geels met Lynette Beer & Venessa Schoeman oor hoe jy Gewig kan verloor jou manier!
Clement Martin - SPREUKE 4:7 30.09.2026 2:02
Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry. SPREUKE 4:7 NLV
PAST JOHANN COETZEE - GENESING EN DIE HERSTEL 29.09.2026 27:19
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - JOSEF VAN ARAMATHEA - DIE SKERP PYL 29.09.2026 22:29
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
DIE REAL BRÊKFIS | Hermann Du Plessis 29.09.2026 8:00
Real Brêkfis gesels met Hermann Du Plessis oor hoe om ‘n kultuur in jou maatskappy te Bou!
Lynette Beer - SPREUKE 10:9 29.09.2026 1:54
Die een wat opreg lewe, lewe in veiligheid. Die een wat kronkelpaaie loop, kom tot ’n val. SPREUKE 10:9 NLV
NUWE MÔRE | MAKLIK OM GOD TE BLAMEER 29.09.2026 5:40
Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM
DR NATHI - GOD VERGEET NIE 28.09.2026 20:12
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Kenneth Woodward - SPREUKE 15:22 28.09.2026 1:53
Sonder beplanning loop planne skeef. Sukses is afhanklik van baie raadgewers. SPREUKE 15:22 NLV
DR NATHI - VERSTERK JOUSELF IN DIE HERE 27.09.2026 27:09
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
ALLES WAT LEKKER IS - Napier Deel 03 25.09.2026 8:51
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
Liomee Vosloo - SPREUKE 28:13 25.09.2026 1:27
Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. SPREUKE 28:13 AFR83
PAST ERNIE DE MEYER - WEES JY DIE VERANDERING 24.09.2026 20:55
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Henry Pike - SPREUKE 3:9-10 24.09.2026 3:42
Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaar plekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn. SPREUKE 3:9-10 NLV
DR NATHI - LOOF DIE HERE WAT DEURBREEK 23.09.2026 21:11
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Boekrak met Ingrid Venter 23.09.2026 7:59
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
IN DIE KLASKAMER | Week 10 - Antoinette 23.09.2026 14:20
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
Mariette Loubser - SPREUKE 21:23 23.09.2026 2:10
Wie ’n wag voor sy mond het en stilbly, hou homself uit die moeilikheid. SPREUKE 21:23 NLV
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici