OFM

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Business AF ↓ 180 episodi

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.ofm.co.za

Autore

OFM

Categoria

Business

Sito del podcast

www.ofm.co.za

Ultimo episodio

5 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Landelike veiligheid in Vrystaat 14.08.2025

Pieter Möller berig oor die uitdagings van misdaad en hoe sake van landelike veiligheid in Sentraal SA tans staan. Vandag is die fokus op die Vrystaat…

Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings 12.08.2025

Pieter Möller praat met 'n kundige, wat landbouers ondersteun op die gebied van die Wet op Vergoeding en Beroepsbeserings se werking, voordele en uitdagings.

Brangus beestelersgenootskap tegniese adviseur 11.08.2025

Pieter Möller gesels met die Brangus beestelersgenootskap se tegniese adviseur tydens die Brangus ras se 40ste herdenking.

Daar is interessante nuus rakende vleis en melkproduksie in die Afrika kontinent

Pieter Moller berig oor interessante nuus rakende vleis- en melkproduksie in die Afrika kontinent.

'n Jong veeboer en stoetteler van Boshof bring weeksdae op die skoolbanke deur!

Pieter Moller gesels met 'n jong veeboer en stoetteler van Boshof in die Vrystaat, wat in die week op die skoolbanke deurbring.

Ascolta il podcast Pieter Möller - Landbou Insetsels su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici