RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3037 episodi

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za

Autore

RSG

Categoria

Arts

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

9 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 38 19.11.2025

Joachim konfronteer vir Abram. Greta kuier in die bakkery by Barto en Suzie. Joachim deel die waarheid oor Benita met Greta.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 37 18.11.2025

Benita konfronteer vir Abram. Dolf maak vrede met die verlede, en hy en Wilmien maak ‘n besluit oor hulle toekoms. Benita vertel vir Joachim die waarheid oor haar aankoms op Wilgerfontein.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 36 17.11.2025

Dolf probeer vrede en sin maak uit sy verlede. Suzie erken die waarheid oor haar en Dolf aan Suzie. Suzie is sterk op dreef met haar troubeplanning.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 35 14.11.2025

Almal op Wilgerfontein probeer sin maak uit die tragedie op hulle dorp. Barto trap op Abram se tone.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 34 13.11.2025

Dolf en Gerrit stamp koppe, en bederf Benita en Joachim se ete. Die druk van alles wat gebeur, raak vir Gerrit te veel, en almal by die braai word tot in die afgrond in geskok.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 33 12.11.2025

Joachim deel goeie nuus met Greta en Wilmien. Benita plant ‘n saadjie van agterdog in Gerrit se kop. Wilmien word geforseer om vir Gerrit die waarheid te vertel oor haar en Dolf.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 32 11.11.2025

Greta en Joachim maak vrede. Greta vertel vir Joachim ‘n geheim wat sy al ‘n leeftyd lank wegsteek. Benita en Abram vier ‘n mylpaal in hulle gekonkel.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 31 10.11.2025

Greta doen dieper ondersoek in Wilmien se hartsake, en lei haar na ‘n moontlike oplossing. Barto en Gerrit kuier saam en Wilmien, en Dolf neem ‘n besluit oor die toekoms.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 30 07.11.2025

Gerrit en Benita span saam teen Abram. Joachim en Greta moet die verlede in die oë kyk, maar dit kan dalk ‘n slegte invloed hê op hulle hegte vriendskap. Dit dryf vir Joachim reguit in Benita se arms in.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 29 06.11.2025

Dolf en Wilmien gaan saam plaas toe. Barto vra vir Suzie ‘n vraag wat haar voete onder haar uitslaan. Dolf en Wilmien kom te staan voor ‘n kruispad.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 28 05.11.2025

Joachim vind uit van die ongerymdhede wat onder sy neus op sy plaas aangaan. Abram plaas nog druk op Benita. Greta vind iets uit oor haar man Danie se dood, wat haar skok.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 27 04.11.2025

Suzie begin werk in die bakkery vir tyd en wyl terwyl die ondersoek by die bank steeds voortduur. Joachim stem in om die geld vir Richard se rekenaarsentrum te skenk. Joachim en Benita gaan op ‘n romantiese piekniek.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 26 03.11.2025

Ons vind meer uit oor Dolf se herkoms, en dat Greta meer weet as wat sy sê. Iets begin broei tussen Dolf en Wilmien, maar dit blyk dat dit net tannie Greta is wat dit raaksien.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 25 31.10.2025

Die jongklomp spandeer ‘n naweek in die stad, en Barto gebruik die geleentheid om ‘n ou vriendin aan Dolf voor te stel. Joachim kry die uitslag van die DNS-toetse.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 24 30.10.2025

Suzie moet aan haar pa verduidelik dat sy geskors is by die bank. Richard konfronteer vir Abram, en wys die geld vir die skool se nuwe rekenaarsentrum van die hand. Barto en Suzie se agterdog oor Abram neem toe.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 23 29.10.2025

Abram krap rond in Gerrit se verlede, en kry ‘n groter houvas op hom. Wilmien en Dolf maak vrede. Suzie se werk by die bank is in gedrang.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 22 28.10.2025

Wilmien en Joachim maak vrede oor die verlede. Abram en Gerrit se gladde planne word beproef.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 21 27.10.2025

Wilmien vind meer uit oor Dolf se verlede. Dis ‘n groot ontnugtering oor wie moontlik sy pa kan wees. Wilmien konfronteer vir Dolf oor haar agterdog. Joachim deel sy toekomsplanne vir Versevlei met Benita.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 20 24.10.2025

Dolf vind meer uit oor sy verlede. ‘n Groot geheim word onthul. Wie is Dolf se regte pa? Benita en Joachim maak die pap dikker aan.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 19 23.10.2025

Gerrit en Abram se bose planne verloop glad. Suzie neem vir Barto in haar vertroue, en vertel hom van haar agterdog oor Wilgerfontein se nuutste inwoner, Benita. Suzie besluit ook om haar eie ondersoek te begin.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 18 22.10.2025

Wilgerfontein se mense hou basaar. Wilmien bespreek haar agterdog oor Dolf met Gerrit. Nog manewales vir plaas Versevlei onderbreek die aand vir Joachim en Dolf.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 17 21.10.2025

Greta en Joachim bespiegel oor wie Dolf se pa kan wees. Gerrit se geld probleme kom aan die lig. Gerrit val al dieper in Abram se kloue in.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 16 20.10.2025

Dolf doen navraag oor sy ma, Katja, wat op Wilgerfontein grootgeword het. Wilmien se agterdog oor Dolf groei. Greta en Joachim dink terug aan die verlede.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 15 17.10.2025

Abram klop aan by Joachim om geld vir die skool se rekenaarsentrum te werf. Suzie en Barto bevraagteken met groot agterdog die aankoms van Benita op die dorp, en bespreek Dolf se aankoms.

VERSEVLEI deur Anneli du Preez – Episode 14 16.10.2025

Gerrit reik ‘n hand van vriendskap uit na Dolf. Suzie en Barto se liefdesvlam begin brand. Wilmien spreek haar agterdog uit oor Dolf se aankoms op Wilgerfontein.

Ascolta il podcast Middagvervolgverhaal su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici