Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

God se Woord VARS vir jou Vandag

Religion AF ↓ 1087 episodi

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: christianityworks.co.za

Autore

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categoria

Religion

Sito del podcast

christianityworks.co.za

Ultimo episodio

1 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Krag van Bo 06.07.2025

Send us Fan Mail Handelinge1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”  Dit slaan my voete onder my uit wanneer iemand van wie jy dit nie in jou wildste drome verwag nie, iets briljants doen; iets heeltemal onverwags; iets wat niemand kon voorspel n...

Stop! Hou op om ‘n Beter Persoon te Wees 05.07.2025

Send us Fan Mail Galasiërs 5:22-23 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.  Deur die jare het dit my ongelooflik baie gefrustreer, dat hoe harder ek probeer het om my eie ingewortelde karakterfoute te hanteer (en ons almal het foute) dat ek nie in staat w...

Heilige Gees Krag 04.07.2025

Send us Fan Mail 2 Tessalonisense 2:13 Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van die eerstes te wees wat gered word. Julle is gered deurdat die Gees julle vir Hom afgesonder het en deurdat julle die waarheid glo.  Soos ons lewens al hoe meer gekompliseerd en besig raak, is dit nogal maklik om perspektief te verloor op dít wat ons geglo h...

Dis Waaroor Dit Gaan 03.07.2025

Send us Fan Mail Matteus 22:37-39 Jesus antwoord hom: “ ‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’  Hoe vinniger die lewenstempo raak en hoe meer druk daar op ons is deur al die duisende dinge wat ons dag vir dag moet...

Die Ware Christelike Lewe 02.07.2025

Send us Fan Mail Spreuke10:9-11 Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind. Wie sy oë sluit vir die waarheid, veroorsaak smart; en wie aanhou onsin praat, kom self tot 'n val. Die woorde van die regverdige bring lewe en geluk; agter die mooi woorde van die goddeloses steek daar geweld.  Egtheid en integriteit is eienskappe wat die meeste van ons baie hoog ag. Ongel...

Nie Genadig of Beeldskoon Nie 01.07.2025

Send us Fan Mail Handelinge 5:1-6 Maar daar was ook 'n sekere man, Ananias, en sy vrou, Saffira, wat 'n eiendom verkoop het. Met die medewete van sy vrou het hy van die verkoopprys vir hulleself agtergehou en net 'n gedeelte daarvan gebring en vir die apostels gegee. Petrus sê toe vir hom: “Ananias, hoekom het jy jou deur die Satan laat omhaal om vir die Heilige Gees te lieg en van...

Gevaar! Afgrond Voor! 30.06.2025

Send us Fan Mail Hebreërs10:26-27 As ons opsetlik bly sonde doen nadat ons die volle waarheid leer ken het, bly daar geen offer vir die sondes oor nie. Al wat oorbly, is die vreeslike vooruitsig van God se oordeel, ja ’n gloeiende vuur wat God se vyande gaan verteer. (NLV)  Verbeel jou net vir 'n oomblik dat jy op die rand van 'n styl krans staan. Onder jou is skerp rotswande en indien j...

Met ‘n Stralende Gesig 29.06.2025

Send us Fan Mail Psalm 34:5-8 Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare. Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie. Ek is een van die ellendiges wat geroep het. Die Here het gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered. Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here di...

‘n Moeitewerd Lewe 28.06.2025

Send us Fan Mail 1 Johannes 5:11-12 En die getuienis behels dít: God het ons die ewige lewe gegee, en dié lewe is deur sy Seun. Wie die Seun het, het die lewe; wie nie die Seun van God het nie, het ook nie die lewe nie.  Weet my, dis regtig nie my bedoeling om mense aanstoot te gee nie! Sommige dae is dit onvermydelik dat party mense sal voel dat ek op hulle tone trap … en dat dit wat ek sê, hulle...

Die Rit op die Tuimeltrein 27.06.2025

Send us Fan Mail Psalm 42:9-10 Tog sal die Here weer op 'n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag 'n lied vir Hom sing, 'n gebed tot die God van my lewe. Ek wil vir God sê: “My Rots, waarom het U my vergeet? Waarom moet ek gebuk gaan onder die smaad van die vyand?”  Gedurende moeilike tye in ons lewe bevind ons onsself op 'n emosionele tuimeltrein, oftewel ‘n rollerco...

Hoekom is Ek Neerslagtig? 26.06.2025

Send us Fan Mail Psalm 42:5 -6 As ek nadink hoe dit voorheen was, is ek ontsteld. Toe het ek geloop saam met die aanbidders en ’n optog gelei na die tempel van God terwyl ek sing en jubel saam met die skare wat feesvier. Hoekom is ek nou so mismoedig? Hoekom so hewig ontsteld? Nee, ek plaas my hoop op God! Ek sal Hom weer prys. Hy is my redder.  As jy nou regtig neerslagtig wil voel, moet jy aan d...

God se Geskenk 25.06.2025

Send us Fan Mail Romeine 8:31-32 Wat sal ons dan van al hierdie wonderlike dinge sê? As God aan ons kant is, wie kan ooit téén ons wees? As God nie sy eie Seun gespaar het nie, maar Hom ter wille van ons almal oorgegee het, sal Hy nie saam met Hom ook alle ander dinge aan ons skenk nie? (NLV)  Daar gaan tye in jou lewe wees wanneer dinge net te veel word vir jou; wanneer mense, omstandighede en se...

Hy het my Smeekgebede Gehoor 24.06.2025

Send us Fan Mail Psalm 116:1-6 Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede. Hy het na my geluister toe ek Hom aangeroep het. Bande van die dood het my omsluit, doodsangs het my aangegryp, ek het benoud en bekommerd geword. Toe het ek die Naam van die Here aangeroep: “Here, red my tog!” Die Here is genadig en regverdig, ons God ontferm Hom oor ons. Die Here beskerm die hulpeloses: ek was m...

Herskryf jou Draaiboek 23.06.2025

Send us Fan Mail Romeine 8:1-2 Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.  As jy byvoorbeeld op tienjarige ouderdom ‘n draaiboek vir jou lewe geskryf het, wat sou daarin gestaan het? Wat sou jou ideale gewees het? Maar wag, die belangrikste vraag is sekerli...

Onderstebo en Agterstevoor 22.06.2025

Send us Fan Mail Matteus19:29-30 En elkeen wat ’n huis om my ontwil opgegee het, of broers of susters of ’n pa of ’n ma of kinders of grond – hy sal honderd maal soveel terugontvang en boonop die ewige lewe verkry. “Maar baie wat nou so vernaam lyk, sal eendag heeltemal onbelangrik wees. En dié wat nou nie gereken word nie, sal eendag die belangrikste wees.  Ons moet elkeen êrens langs die pad opo...

Jou Verborge Potensiaal 21.06.2025

Send us Fan Mail Psalm 139:13-14 U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! (NLV)  Weet jy wat regtig tragies is? Wanneer iemand nooit sy volle potensiaal bereik nie omdat die wêreld nie sy potensiaal kan raaksien nie. Wat nog erger is, is wanneer die persoon self dit nie eers...

In Daardie Gevaarlike Geheime Oomblikke 20.06.2025

Send us Fan Mail Romeine 13:13-14 Ons moet ordentlik lewe sodat dit die toets van die daglig kan deurstaan. Ons moet nie betrokke wees by wilde en dronkwordpartytjies, by seksuele en losbandige uitspattigheid, of onenigheid of afgunstigheid nie. Nee, soos ’n mens jou klere aantrek, moet julle die Here Jesus Christus “aantrek”, en nie ’n duimbreedte toegee aan die begeertes van julle sondige natuur...

Kies jou Vriende Versigtig 19.06.2025

Send us Fan Mail Spreuke 26:24-25 Iemand wat in sy hart haat en bedrog koester, steek dit weg agter sy woorde. Wanneer so iemand mooi dinge sê, moet jy dit glad nie glo nie. Hy is vol bose bedoelings. (NLV)  Het jy geweet dat jy nou 'n KI-vriend kan koop? Kan jy dit glo! 'n Kunsmatige intelligensiemaatskappy, "Replika," sal aan jou, en ek haal aan: ‘n KI-metgesel wat omgee; wat...

Vergewe 18.06.2025

Send us Fan Mail Efesiërs 4:32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.  Ek het vandag ‘n vraag vir jou, nee, eintlik 'n paar vragies. Wie is die een, of twee, mense in jou lewe wat jou die seerste gemaak het? En sê my, kon jy hulle vergewe? Ek bedoel, het jy hulle heeltemal vergewe en vrygespreek asof hulle jou nooit seergemaak...

Wees Versigtig met wat julle Oorsien 17.06.2025

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 5:9 -13 In my vorige brief het ek vir julle geskryf dat julle nie met mense moet assosieer wat ’n onsedelike lewe lei nie.  Daarmee het ek hoegenaamd nie die ongelowiges van die wêreld bedoel wat ’n onsedelike lewe lei of gierigaards of swendelaars of afgodsdienaars is nie. Om dit reg te kry sou julle hierdie wêreld moes verlaat!  Wat ek bedoel het, is wat ek nou in h...

Vriende wat jou Las ligter Maak 16.06.2025

Send us Fan Mail Job 6:14 “Wie medelye met 'n vriend beskou as 'n las, het die eerbied vir die Almagtige verwerp.  Sommige van jou vriende is sulke oulike mense, dat jy sommer wil glimlag as jy net aan hulle dink. Dit is 'n fantastiese gevoel, nè? Ek het 'n goeie vriend in Suid-Afrika met die naam Jonathan. Hy is 'n radio-aanbieder wat die oggendprogram aanbied. Oggendprog...

Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (2) 15.06.2025

Send us Fan Mail Markus 2:15-17 Daarna het Jesus in Levi se huis gaan eet. Baie tollenaars en sondaars was saam met Hom en sy dissipels aan tafel, want daar was baie van hulle wat Hom gereeld gevolg het. Toe die skrifgeleerdes onder die Fariseërs sien dat Hy saam met sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Waarom eet hy saam met tollenaars en sondaars?” Jesus het dit gehoor e...

Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (1) 14.06.2025

Send us Fan Mail Markus 2:13-14 Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer. Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi het opgestaan en Hom gevolg.  Wanneer jy na al die suksesvolle mense rondom jou kyk, diegene in die kollig, diegene wat gereeld die klop op die sko...

‘n Afdraande Resies 13.06.2025

Send us Fan Mail Matteus 23:5-7 Alles wat hulle (die skrifgeleerdes en Fariseërs) doen, doen hulle net om deur mense gesien te word. Hulle maak die gebedsband om hulle voorkop breed, en die tossels aan hulle klere groot. Hulle hou van die ereplekke by die feesmaaltye, en van die voorste plekke in die sinagoges en om op straat deur die mense begroet en as ‘rabbi’ aangespreek te word.  Die basiese r...

Van Drome tot Werklikheid 12.06.2025

Send us Fan Mail Spreuke 14:23 Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek.  Ek hou daarvan om te dagdroom – om aan dinge te dink wat my inspireer; ek peins daaroor, kyk hoe hulle vorm, dan weer verander, dan weer vorm. Ja, droom is baie pret. Maar daar is 'n groot verskil tussen ‘n droom en die werklikheid. Howard Schultz is in 1953 in 'n arm gesin uit die werkersklas in Br...

Ascolta il podcast God se Woord VARS vir jou Vandag su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici