RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
11 Sep 2012 11.09.2012 39:31
Christelle Webb-joubert gesels met Jeanne van den Bergh oor die rouproses van 'n ouer wat 'n kind opgee vir aanneming.
4 Sep 2012 04.09.2012 35:56
Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor hoekom mense glo.
28 Aug 2012 28.08.2012 37:10
Christelle Webb-Joubert en Sonja Smit gesels oor ouers wat kinders aan die dood afstaan deur stilgeboortes en miskrame.
21 Aug 2012 21.08.2012 39:08
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor rouberading, veral met ouers wat kinders aan die dood afgestaan het.
14 Aug 2012 14.08.2012 39:20
Christelle Webb-Joubert gesels met die lewensafrigter Wilhelm Lombard oor hoekom mense kroniese moegheid beleef.
7 Aug 2012 07.08.2012 39:26
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Braam le Roux, predikant by Stabilis, oor die Body-Mind vraagstuk. Hulle praat oor waar die siel sit en wat die verskil is tussen jou gees en jou siel.
31 Jul 2012 31.07.2012 41:40
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Gerhard Grobler oor obsessiewe kompulsiewe versteurings.
24 Jul 2012 24.07.2012 39:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Berno Paul oor die persepsies gekoppel aan angstigheid en algemene angsversteurings.
17 Jul 2012 17.07.2012 39:30
Christelle Webb-Joubert gesels met Jacques Botes oor die omstandighede van fasilitering van geestesgesondheid. Hulle kyk onder andere na die voorskrywende metodes van behandeling teenoor die persoon wat sy of haar eie ontdekkings maak. Een van Jacques se studente wat by 'n psigiatriese hospitaal in Pretoria haar prakties doen, gesels ook oor haar eie persepsies oor wat in psigiatriese instansies o...
10 Jul 2012 10.07.2012 37:25
Die kinders van ouers wat substansafhanklik is.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici