RSG

Geestesgesondheid

Health AF ↓ 721 episodi

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Autore

RSG

Categoria

Health

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

7 lug 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

4 Dec 2012 04.12.2012

Die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh help luisteraars wat geteister word deur gesinsgeweld.

27 Nov 2012 27.11.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor tweede huwelike na die afsterwe van 'n eggenoot of lewensmaat.

20 Nov 2012 20.11.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met die psigiater dr. Gerhard Grobler oor psigosomatiese patologie.

13 Nov 2012 13.11.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met die kliniese maatskaplike werker, Corrie Davidson, oor dobbelverslawing.

6 Nov 2012 06.11.2012

Gaste Herman en Lea Grobler gesels oor ondersteuningsgroep vir ouers wie se kinders by dwelms of okkulte betrokke is.

30 Oct 2012 30.10.2012

Christelle Webb-Joubert gesels ek met Cuzette du Plessis oor die kenmerke van 'n gesonde gemeenskap.

23 Oct 2012 23.10.2012

Christelle Webb-Joubert praat met Jeanne van den Bergh oor die effek van emosionele mishandeling en seksuele molestering as kind op die persoon se later lewe as volwassene.

16 Oct 2012 16.10.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor waarom mense huiwerig is om te gesels oor hartsake. Is dit 'n kulturele ding?

9 Oct 2012 09.10.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Gerhard Grobler oor yuppie-griep en wat daarvan geword het.

2 Oct 2012 02.10.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met Corrie Davidson, 'n kliniese maatskaplike werker, oor seksverslawing.

25 Sep 2012 25.09.2012

Soms verloor jy 'n geliefde skielik, en ander kere het jy tyd om afskeid te neem. Hoe verskil die rouprosesse van mekaar? En watter invloed het dit op die nooddienswerkers of verpleegsters?

11 Sep 2012 11.09.2012

Christelle Webb-joubert gesels met Jeanne van den Bergh oor die rouproses van 'n ouer wat 'n kind opgee vir aanneming.

4 Sep 2012 04.09.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor hoekom mense glo.

28 Aug 2012 28.08.2012

Christelle Webb-Joubert en Sonja Smit gesels oor ouers wat kinders aan die dood afstaan deur stilgeboortes en miskrame.

21 Aug 2012 21.08.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor rouberading, veral met ouers wat kinders aan die dood afgestaan het.

14 Aug 2012 14.08.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met die lewensafrigter Wilhelm Lombard oor hoekom mense kroniese moegheid beleef.

7 Aug 2012 07.08.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Braam le Roux, predikant by Stabilis, oor die Body-Mind vraagstuk. Hulle praat oor waar die siel sit en wat die verskil is tussen jou gees en jou siel.

31 Jul 2012 31.07.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Gerhard Grobler oor obsessiewe kompulsiewe versteurings.

24 Jul 2012 24.07.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met Berno Paul oor die persepsies gekoppel aan angstigheid en algemene angsversteurings.

17 Jul 2012 17.07.2012

Christelle Webb-Joubert gesels met Jacques Botes oor die omstandighede van fasilitering van geestesgesondheid. Hulle kyk onder andere na die voorskrywende metodes van behandeling teenoor die persoon wat sy of haar eie ontdekkings maak. Een van Jacques se studente wat by 'n psigiatriese hospitaal in Pretoria haar prakties doen, gesels ook oor haar eie persepsies oor wat in psigiatriese instansies o...

10 Jul 2012 10.07.2012

Die kinders van ouers wat substansafhanklik is.

Ascolta il podcast Geestesgesondheid su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici