RSG
RSG Sport
'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
Koffiesport 29 Augustus 2026 29.08.2026 5:18
'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering.
Sporttrivia: Eeerste wêreldtitelboksgeveg in SA 29.08.2026 5:12
Heinrich Schulze vertel van die eerste wêreldtitelboksgeveg in Suid-Afrika op 4 September 1937 tussen Petey Sarron en Freddie Miller.
Die droommyl (Deel 1) 22.08.2026 6:00
Sydney Maree het sy eerste droommyl in 1987 gehardloop toe hy nog op skool was - 3:57.9. Sy beste tyd stel hy in 1981 op - 3:48.83. Hy is steeds die enigste gebore Suid Afrikaner wat die myl onder 3:50 kon hardloop. Wat is ’n droommyl, en waarom is dit so ’n besonders? Die Dagbreek-straatmyl vind op Woensdag 7 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, plaas. Daar is sewe wedlope met 17 afdelings, e...
Tussen die sportblaaie: TRUE GENIUS 22.08.2026 5:30
Heinrich Schulze blaai deur Wayne Barton se boek, TRUE GENIUS: GEORGE BEST - THE GAMES, THE GOALS, THE GLORY. THE COMPLETE UNTOLD STORY.
Sporttrivia: Mayo se vloek 15.08.2026 5:39
Heinrich Schulze vertel van die 75-jaar lange vloek wat op die Gaeliese voetbalspan van Mayo gerus het.
Tussen die sportblaaie: CRICKET IN AN UMPIRE’S ORBIT 08.08.2026 6:07
Heinrich Chulze blaai deur Telford Vice se boek, CRICKET IN AN UMPIRE’S ORBIT: MARAIS ERASMUS - THE ROCK ‘N ROLL YEARS.
Sporttrivia: Rubyspelende politici 01.08.2026 6:02
Heinrich Schulze vertel van politici wat rugbyspelers was.
Tussen die sportblaaie: TROMP-OP RUGBY 25.07.2026 5:12
Heinrich Schulze blaai deir Gerrit Pool se boek, TROMP-OP RUGBY.
Sporttrivia: Sokker Wêreldbekertrofees 18.07.2026 5:04
Heinrich Schulze kyk na die geskiedenis van die twee trofees, wat die afgelope 94 jaar by die Sokker Wêreldbekereindrondte op die spel was.
Tussen die Sportblaaie: RORY 11.07.2026 5:10
Heinrich Schulze blaai deur Alan Shipnuck se boek RORY: THE HEARTACHE AND TRIUMPH OF GOLF’S MOST HUMAN SUPERSTAR.
Sporttrivia: Eusébio da Silva Ferreira 04.07.2026 5:37
Heinrich Schulze praat oor die Portugese speler wat die meeste doel by Sokker Wêreldbekers aangeteken het.
Tussen die sportblaaie: RUNNING AFRICA 27.06.2026 4:39
Heinrich Schulze blaai deur Keith Boyd se boek, RUNNING AFRICA: CAPE TO CAIRO – A JOURNEY OF HEART AND HOPE.
Sporttrivia: Maritz Wessels 20.06.2026 5:39
Heinrich Schulze vertel van Maritz Wessels, 'n Kanadese toetsrugbyspeler van Ventersburg.
Tussen die sportblaaie: THE MBAPPÉ PROJECT 13.06.2026 4:21
Heinrich Schulze blaai deur Philippe Auclair se boek, THE MBAPPÉ PROJECT: MAKING A SUPERSTAR.
Sporttrivia: Koos Engelbrecht 06.06.2026 5:16
Heinrich Schulze vertel van Lang Koos Engelbrecht, die kaalvoet hoogspringer van Gobabis.
Tussen die sportblaaie: ATTACKING THE SPACE 30.05.2026 5:18
Heinrich Schulze blaai deur Sam Larner se boek, ATTACKING THE SPACE: INSIDE RUGBY’S TACTICAL AND DATA REVOLUTION.
Sporttrivia: Hibriede rugbyspelers 23.05.2026 5:20
Heinrich Schulze sê hibriede rugbyspelers is so oud soos die rugbyberge.
Tussen die sportblaaie: GETTING BACK ON THE BIKE 16.05.2026 5:29
Heinrich Schulze blaai deur Cathy Carstens se boek, GETTING BACK ON THE BIKE: A JOURNEY OF GRIT, GRACE AND RISING UP AGAIN.
Sporttrivia 9 Mei 2026 09.05.2026 4:34
Heinrich Schulze vertel van die vroeë rugbypionier van Pretoria, Joe “Birdie” Partridge.
Tussen die sportblaaie 2 Mei 2026 02.05.2026 4:51
Heinrich Schulze blaai deur Carlo Ancelotti se boek, THE DREAM: BREAKING CHAMPIONS LEAGUE RECORDS.
Sporttrivia 25 April 2026 25.04.2026 4:46
Heinrich Schulze kyk na die ryke geskiedenis van die Harlekyne Sportklub in Pretoria.
Tussen die sportblaaie 18 April 2026 18.04.2026 5:47
Heinrich Schulze blaai deur Simon Lazenby se boek, PRESSURE: HOW THE PEOPLE WHO POWER FORMULA 1 THRIVE AT THE LIMITS deur Simon Lazenby
Sporttrivia 11 April 2026 11.04.2026 4:52
Heinrich Schulze kyk na die verskynsel dat van die voorste sokkerlande soms nie vir die Wêreldbekereindronde kwalifiseer nie.
Tussen die sportblaaie 4 April 2026 04.04.2026 6:09
Heinrich Schulze blaai deur die voormalige All Black-afrigter, Ian Foster, se boek, LEADING UNDER PRESSURE: MY STORY.
Sporttrivia 28 Maart 2026 28.03.2026 5:20
Heinrich Schulze praat oor die Inligtingskandaal en dr. Eschel Roodie se sportloopbaan.
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.