RSG

RSG Sport

Sports AF ↓ 359 epizód

'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

Szerző

RSG

Kategória

Sports

A podcast weboldala

www.rsg.co.za

Legutóbbi epizód

2026. júl. 4.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

2021 Deutsche Tourenwagen-hoogtepunte 15.01.2022

Fritz Klaaste kyk terug na die afgelope jaar se Deutsche Tourenwagen-aksie.

2022 MotoGP-voorskou 15.01.2022

Fritz Klaaste doen 'n voorskou van 2022 se MotoGP-aksie.

2021 Atletiek-hoogtepunte 08.01.2022

Jody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se atletiek-aksie.

Die ABC van fietsry 08.01.2022

Heinrich Schulze verduidelik hoe die sport van fietsry werk.

2021 Landloop-hoogtepunte 08.01.2022

Jody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se landloop-aksie.

Die ABC van MotoGP 08.01.2022

Fritz Klaaste verduidelik hoe die sport van MotoGP werk.

2021 Tennis-hoogtepunte 08.01.2022

Jody Hendricks kyk terug na die afgelope jaar se tennis-aksie.

2022 Formule 1-voorskou 08.01.2022

Fritz Klaaste doen 'n voorskou van 2022 se Formule 1-aksie.

Christo Olivier oor 1981 Springboektoer 08.01.2022

Wanneer mens terug kyk na die 1981 Springboktoer na Nieu-Seeland en Amerika, word daar meestal op die spelers gefokus. Die media wat ook daardie toer moes meemaak, kry selde aandag. Willem Pelser praat hieroor met 'n voormalige kommentator by die destydse Radio Suid-Afrika, Christo Olivier.

2021 Formule 1-hoogtepunte 01.01.2022

Fritz Klaaste kyk terug na die afgelope jaar se Formule 1-aksie.

2021 Sokker- en kriekethoogtepunte 01.01.2022

Ettienne Ludiuck kyk terug na die afgelope jaar se sokker- en krieket-aksie.

Die ABC van sokker 01.01.2022

Johann Russouw verduidelik hoe die sport van sokker werk.

2022 Dakar-voorskou 01.01.2022

Fritz Klaaste doen 'n voorskou van 2022 se Dakartydren.

2021 Fietsry- en kanovaarthoogtepunte 01.01.2022

Heinrich Schulze kyk terug na die afgelope jaar se fietsry- en kanovaart-aksie.

Die ABC van Formule 1 18.12.2021

Fritz Klaaste verduidelik hoe die sport van Formule 1 werk.

2021 MotoGP-hoogtepunte 18.12.2021

Fritz Klaaste kyk terug na die afgelope jaar se MotoGP-aksie.

2021 Rugbyhoogtepunte 11.12.2021

Johan Rademan kyk terug na die rugbyjaar wat was.

Die ABC van krieket 11.12.2021

Ettienne Ludick veruidelik hoe krieket werk.

Harold Verster 27.11.2021

Die voormalige uitvoerende hoof van die Cheetahs, Harold Verster, het amptelik afgetree. Hy was vir bykans 60 jaar by rugby in die Vrystaat betrokke. Hy het ‘n kort loopbaan as speler gehad weens beserings, maar dit was in die raadsaal waar hy hoogtes bereik het. Jody Hendricks praat met hom oor sy rugbyloopbaan.

Fanie de Villiers 13.11.2021

Vinnige Fanie De Villiers was in die laat jare 90 as een van die beste boulers beskou. Hy het 'n roemryke loopbaan gehad, en wie sal ooit sy 6/43 teen die Aussies in Melbourne vergeet. Hy het met Jody Hendricks oor sy loopbaan gepraat.

1981 Springboktoer - 40 jaar later 23.10.2021

Dit is vanjaar 40 jaar sedert die Springbokke se omstrede toer na Nieu-Seeland in 1981. Jody Hendricks praat hieroor met die destydse kaptein, Wynand Classens.

Carina Horn se moeilike pad 09.10.2021

Die voormalige Suid-Afrikaanse kampioen in die 100 m vir vroue, Carina Horn, het ‘n moeilike twee jaar agter die rug. Sy het in 2019 positief getoets vir ‘n verbode middel, en het die proses alleen aangepak om haar naam in ere te herstel. Sy het al die koste gedra en geen hulp van Atletiek Suid-Afrika ontvang nie. Sy het haar verhaal met Jody Hendricks gedeel.

Kaapstad-fietstoer 09.10.2021

Die Suid-Afrikaanse fietsryer, Nolan Hoffman, het op Sondag 10 Oktober 2021 sy vierde Kaapstad-fietstoer gewen. Hoffman het in ‘n tyd van net meer as twee uur 37 minute skoonskip gemaak in die 43ste aanbieding van die wedren van 109 kilometer in die Moederstad. Die Kaapstad-fietstoer is die grootste van sy soort ter wêreld, en is vroeër vanjaar uitgestel weens Covid-19. In die vroue-afdeling het K...

Tatjana wen goud met 'n wêreldrekord! 30.07.2021

Luister na Pieter van den Berg se kommentaar van Tatjana Schoenmaker se oorwinning in die 200m borsslag by die Olimpiese Spele in Tokio.

Britse Grand Prix 17.07.2021

Die FIA moet gedurig kyk na maniere om Formule 1 innoverend, vernuwend en interresant te hou vir sowel deelnemers as ondersteuners. Vanjaar, as deel van drie eksperimente, is die kwalifiseringsprogram van die Britse Grand Prix op Silverstone aangepas om ‘n eerste “naelwedren” te implimenteer. Fritz Klaaste stel die FIA-program bekend met ‘n verduideliking wat ‘n Grand Prix is.

Hallgasd a(z) RSG Sport podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.