Podmedia

Podlitiek

News AF ↓ 336 epizód

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans. Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube. Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.spreaker.com

Szerző

Podmedia

Kategória

News

A podcast weboldala

www.spreaker.com

Legutóbbi epizód

2026. szept. 16.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Ep. 222 - EFF verloor weer, kragbote steeds gekeer 13.07.2023

Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

Ep. 221 - NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaag 13.07.2023

Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

Ep. 220 - ANC raswette pla, Mkwebane-ondersoek vrae 08.06.2023

Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

Ep. 219 - DA wil Poetin arresteer, kan iets nog oorlog in Soedan keer? 02.06.2023

Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

Ep. 218 - Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat 26.05.2023

Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

Ep. 217 - Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal 22.05.2023

Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

Ep. 216 - Gebaretaal word erken, Gayton het Orania verken 12.05.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 215 - Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg 04.05.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 214 - Ramaphosa die draadsitter en Japan sê Suid-Afrika verloor skitter 04.05.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 213 - G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie 04.05.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 212 - Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaat afvalwater flop, Biden hou 2024 dop 04.05.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 211 - Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top 04.05.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 210 - Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod 04.05.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 209 - Begroting geblêr, AfriForum se nuwe dokumentêr, wapenwette gaan te vêr 21.02.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 208 - Ras en Taal op Kampus 16.02.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 207 - Toerisme-rassisme gestop, Belastingprotes duik op, Hou DRK dop 09.02.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang

Ep. 206 - Krag-Ramptoestand, Koalisies se slegte kant, Biljoene na Engeland 03.02.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 205 - SA oor Lawrow dwars, DA aan die mars en AfriKrag wil deur beurtkrag bars 03.02.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 204 - EFF verloor, Marokko het van Orania gehoor 03.02.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 203 - Mosambiek gruweldade, wie wens De Ruyter skade, ANC kies rade 16.01.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 202 - 2022 Ontnonsens 03.01.2023

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 201 - Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel 09.12.2022

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 200 - Zuma-hofgeveg, Cyril doen met RET weg, en Charlize sê Afrikaans sleg 28.11.2022

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 199 - Trump wil weer vaar, Twitter trek swaar en Malema gedagvaar 28.11.2022

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Ep. 198 - Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus 28.11.2022

In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span van Frederik, Paul en Reiner 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

Hallgasd a(z) Podlitiek podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.