OFM

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.ofm.co.za

Szerző

OFM

Kategória

Business

A podcast weboldala

www.ofm.co.za

Legutóbbi epizód

2026. szept. 28.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Pieter Moller gesels met 'n bekende Brangus stoetteler van Glen 28.09.2026

Pieter Moller gesels met bekende Brangus teler wat op Glen woonagtig is, Reinet Meyer.

Pieter Moller het onlangs by NAMPO Kaap met Bennie van Zyl gesels 21.09.2026

Pieter Moller het by NAMPO Kaap gesels met die Hoofbestuurder van TLU SA oor die huidige stand van landbou, en die organisasie se siening van 'n nuwe landbouminister.

Pieter Moller berig oor interessante, internasionale nuus uit die wynbedryf 21.09.2026

Pieter Moller berig oor interessante, internasionale nuus uit die wynbedryf.

Pieter Moller berig oor moontlike rentekoers verhogings wat voorle 18.09.2026

Pieter Moller berig oor moontlike verhogings in rentekoerse en wat ekonome en kenners daaroor voel.

Daar is 'n groot boeredag wat eersdaags in Bothaville plaasvind 15.09.2026

Pieter Moller gesels met die organiseerder van 'n groot boeredag wat eerskomende Vrydag naby Bothaville gaan plaasvind.

Pieter Moller het NAMPO Kaap besoek en gesels met die Rasdirekteurr van die Boran telersgenootskap 15.09.2026

Pieter Moller het NAMPO Kaap besoek en gesels met die Rasdirekteur van die Boran telersgenootskap.

Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor die term "onteiening" 14.09.2026

Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag verder oor die term "onteiening" in die Suid-Afrikaanse landbousektor.

Pieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus 14.09.2026

Pieter Moller berig oor interessante verbruikersnuus oor inflasie, wereldwyd en in Suid-Afrika.

Daar is onlangs statistiek vrygestel in die SA varkbedryf 11.09.2026

Pieter Moller berig oor die jongste statistiek wat onlangs vrygestel is oor die Suid-Afrikaanse varkbedryf.

Die uitdunning van olifante kan binnekort in Suid-Afrika 'n werklikheid word 09.09.2026

Pieter Moller berig oor die uitdunning van olifante in Suid-Afrika wat dalk binnekort 'n werklikheid kan word.

Daar is 'n groot boeredag wat plaasvind in Postmasburg in die Noord-Kaap 08.09.2026

Pieter Moller gesels met een van die organiseerders van volgende week se groot Ope Boeredag, in Postmasburg in die Noord-Kaap.

Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor onteinening, deel 1 07.09.2026

Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels oor onteiening en wat dit alles beteken.

Daar was onlangs 'n rooivleisforum in Suid-Afrika aangebied 07.09.2026

Pieter Moller berig oor 'n gewilde, internasionale rooivleis forum, wat onlangs in Suid-Afrika aangebied is.

Volgens 'n studie neem skaapprodusente se getalle af in SA 04.09.2026

Pieter Moller berig oor 'n onlangse studie wat toon dat skaapprodusente in Suid-Afrika se getalle begin afneem.

Die bek-en-klouseer epidemie het 'n impak, veral op die uitvoer van landbouprodukte 01.09.2026

Pieter Moller berig oor 'n kenner se mening van die impak van die bek-en-klouseer epidemie, veral op die uitvoer van landbouprodukte.

Die impak van vloedskade en droogte in verskeie gebiede het 'n groot impak 31.08.2026

Pieter Moller berig oor die impak van die vloedskade vroeer vanjaar, asook die droogte in verskeie gebiede.

Daar word navorsing deur die Noordwes Universiteit gedoen oor die bewaring van olifante 31.08.2026

Pieter Moller berig oor navorsing wat deur die Noordwes Universiteit gedoen word oor die bewaring van olifante.

Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Gri Wes-Kaap gesels tydens hul jaarkongres 24.08.2026

Pieter Moller het met die Hoof Uitvoerende Bestuurder van Agri Wes-Kaap gesels tydens hul onlangse jaarkongres.

Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap tydens hul onlangse kongres 24.08.2026

Pieter Moller gesels met die President van Agri Wes-Kaap, tydens hul onlangse jaarlikse kongres.

Daar is 'n interessante wending wereldwyd waar skape op ander maniere aangewend word 21.08.2026

Pieter Moller berig oor 'n interessante wending wereldwyd waar skape nou op ander maniere aangewend word.

Dr Ivan Meyer het onlangs Agri Wes-Kaap se jaarkongres bygewoon 17.08.2026

Pieter Moller het tydens Agri Wes-Kaap se jaarkongres met Dr Ivan Meyer, Provinsiale Minister van Landbou, gesels.

Daar is 'n bekende vervaardiger van babakos wat mikroplastiek in hul produkte bevat 14.08.2026

Pieter Moller berig oor mikroplastiek wat in bekende babakos produkte gevind is.

Suid-Afrika se melkprodusente se kostes is die laagste in die wereld 12.08.2026

Pieter Moller berig oor SA se melkprodusente, wie se melkproduksiekostes die laagste in die wereld is, volgens onlangse studies.

Navorsers se reaksie op die nuutste El Nino weerverskynsel 10.08.2026

Pieter Moller berig oor die jongste nuus van die El Nino weerverskynsel en navorsers se reaksie daarop.

Daar is beduidende verskille tussen die weerverskynsels El Nino en La Nina 03.08.2026

Pieter Moller berig oor die verskille tussen die El Nino en La Nina weerverskynsels.

Hallgasd a(z) Pieter Möller - Landbou Insetsels podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.