Maroela Media

Maroela-onderhoude

News AF ↓ 167 epizód

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: maroelamedia.co.za

Szerző

Maroela Media

Kategória

News

A podcast weboldala

maroelamedia.co.za

Legutóbbi epizód

2026. okt. 12.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

Organisasie wil veterane se menswaardigheid herstel 03.11.2025

Behoorlike behuising is ʼn uitdaging vir talle veterane en daarom het die VAF huise in Klerksdorp, Roodepoort en Krugersdorp waar veterane kan woon teen ʼn lae bedrag vir huur. Elizabeth Bouwer, stigter van die VAF, en voorsitter kol. Luke Enslin, het in Maroela Media se ateljee gesels. Maroela Media

Aitsa-toekennings kry nuwe baadjie 29.10.2025

Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is al die afgelope paar jaar ʼn hoogtepunt op die Afrikaanse musiekkalender. Maroela Media

Borrelende musikant Just Mia wil ‘vreugde wek’ 27.10.2025

“Ek is nog altyd baie geseënd met ʼn vreugdevolle gesindheid. Almal ken my as ʼn gelukkige mens." Maroela Media

Gesin, geloof dra kankeroorwinnaar op genesingspad 27.10.2025

Toe Nicoleen Thirion (52) vyf jaar gelede met borskanker gediagnoseer is, het haar lewe vir ʼn oomblik byna stilgestaan. As iemand met geen ervaring van dié lewensveranderende siekte nie, het talle verdoemende scenario’s in haar kop begin afspeel. Sy het egter vinnig besluit om dit nie as ʼn doodsvonnis te beskou nie. Maroela Media

Amor Vittone terug agter mikrofoon 21.10.2025

“Ag, ek praat nie sommer meer oor dáárdie dae nie. Ek dink dis al lankal verby en mense het aanbeweeg. Ek kon gaan lê het, maar my wonde het my gemaak wie ek is. Vir my gaan my liedjie juis ook daaroor om te leer uit jou foute en jou lig helder te laat skyn.” Maroela Media

Harmonieuse duet ‘eerste van meer’ vir Andriëtte, Herman Kleinhans 21.10.2025

“Ek dink dit is die mooi ding van musiek: Elkeen kan ʼn ander betekenis in ʼn lied vind.” Maroela Media

Jong sangeres van Worcester wil skares met musiek inspireer 17.10.2025

“Ek verbaas myself steeds wanneer ek op televisie of in nuusberigte verskyn. Ek dink altyd: Sjoe, Melissa, jy het so ver gekom.” Maroela Media

Danny Smoke wys sy romantiese kant 17.10.2025

Terwyl Danny in ʼn klein vertrek in sy huis oor sy troudag geskryf het, het hy nie gedink dit sou soveel vreugde en emosies by ander getroude paartjies of aanstaandes op sosiale media ontketen nie. Maroela Media

Taai jaar vir Christia inspireer nuwe musiek 17.10.2025

“Ek is hierdie jaar deur baie dinge. Ek het my loopbaan weer aan die gang gekry en is deur ʼn egskeiding, so ek is nou meer as ooit vantevore dankbaar vir my sirkel van mense.” Maroela Media

Kwartmiljoen pakke sanitêre ware hou meisies in die klas 15.10.2025

Die HelpHetta-projek van Helpende Hand verhoed dat meisies tot 55 skooldae per jaar mis en verseker so toegang tot onderwys en drome wat bewaarheid word. Danelle du Plessis, projekorganiseerder van HelpHetta, verduidelik van die nuwe mikpunt vir HelpHetta wat jy kan ondersteun. Maroela Media

Geloof, verlies kerf Lucia se musikale pad 07.10.2025

“Dis wonderlik om te sien wat die Here in ʼn mens se lewe kan doen as jy totaal en al oorgee aan Hom.” Maroela Media

Kos, goeie eetgewoontes sleutel tot bloedsuikerbeheer 03.10.2025

In die laaste aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp twee kenners lig op die impak van eetgewoontes op bloedsuikerbeheer. Maroela Media

Geloof dryf Len Muller se musiek 02.10.2025

“Ek maak musiek uit eie sak en hoop dat iemand iewers aanklank daarby sal vind en dat dit hulle nader aan di Maroela Media

Proteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors? 30.09.2025

In die tweede episode van Maroela Media se proteïen-podsendingreeks delf ons dieper in die wêreld van proteïenpoeiers en gesels met Chanel Vogl, eienaar van Ovo Protein – ʼn unieke eierwitproteïenpoeier. Maroela Media

Onderwysers sê skooltas gee kinders hoop 29.09.2025

Elke kind verdien om die eerste dag van die skooljaar met trots te begin, en jy kan dit help moontlik maak. Juffrou Nita Gerber Heyns het die waarde van ʼn skooltas en skryfbehoeftes benadruk en wyse raad met ouers van kinders in die grondslagfase gedeel. Maroela Media

Armand Hofmeyr druk eie stempel af 29.09.2025

Pa en seun se musikale genres verskil hemelsbreed, maar albei probeer dieselfde ding deur hul musiek bereik: om Afrikaans as taal te bevorder. Maroela Media

Anthonie Bougas se ma vertel van aanvalle op gesin 27.09.2025

Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee. Maroela Media

GLP-1 – foefie of wondermiddel vir gewigsverlies? 26.09.2025

In Maroela Media se jongste episode in ons podsendingreeks oor diabetes, werp Chanelle Retief, ʼn dieetkundige, en dr. Marlé van der Merwe, ʼn algemene praktisyn, lig op wat presies GLP-1 is en hoe dit gebruik kan word. Maroela Media

Proteïene: Wondervoedingsmiddel of dieetfoefie? 19.09.2025

In die eerste episode gesels ons met Chanelle Retief, ʼn dieetkundige en eienaar van die dieetkundige praktyk NutriFundi, oor die boustene van proteïene en of dit werklik nodig is om in ál jou maaltye in te werk. Maroela Media

Marthlé se Kraak Beskuit verower harte, en joune kan ook 18.09.2025

Dié voormalige onderwyseres vertel hoe ʼn baksel beskuit haar lewe onherroeplik verander het en bewys het familie, tradisie en ʼn skeppende hand kan die resep vir sukses wees. Maroela Media

Nuwe musiek vir Robbie Wessels in egte storievertelstyl 16.09.2025

Robbie Wessels se nuwe vollengte-album het onlangs die lig gesien, maar ná al die jare huiwer hy steeds nie om vir aanhangers die “Leeuloop” “stap vir stap” te verduidelik nie. Maroela Media

Só vloei musiek in vierde geslag Heuer-musikant se are 15.09.2025

“Ek voel baie keer soos ʼn middel waardeur God musiek laat vloei en het dit my missie gemaak om vir Afrikaanse mense musiek te bring.” Maroela Media

Afrikaner diaspora wil hul identiteit, taal en kultuur vier 12.09.2025

MyHartland is ʼn digitale platform wat Afrikaners wêreldwyd help om hul identiteit, taal en kultuur lewendig te hou. Nicolien Welthagen van die SNI vertel meer oor hulle navorsing oor die Afrikaner-diaspora en verduidelik hoe MyHartland ʼn brug bou tussen Afrikaners oor die wêreld heen. Maroela Media

'Jesus’-kletsbotte wek etiese vrae onder gelowiges 12.09.2025

“Ware kennis van KI kan ons help om die konteks en genre van tekste in die Bybel te verstaan, en gee vir ons ʼn goeie idee van waar die teks in die geskiedenis en ook in God se geskiedenis met die mens geplaas word, sodat die Woord aktueel bly.” Maroela Media

‘Diabetes nie ʼn resies nie,’ sê jare langer lyer 12.09.2025

“Diabetes beïnvloed jou lewe op verskillende maniere. Dit is soos ʼn kleuter in die huis wat voortdurend versorg moet word. My hele lewensuitkyk het verander nadat ek gediagnoseer is.” Maroela Media

Hallgasd a(z) Maroela-onderhoude podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.