RSG

Leefwêreld van die Gestremde

Health AF ↓ 746 epizód

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.rsg.co.za

Szerző

RSG

Kategória

Health

A podcast weboldala

www.rsg.co.za

Legutóbbi epizód

2026. okt. 11.

Hol hallgathatod?

Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio Hamarosan

A podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz

Letöltés a Google Play-ről Telepítsd ingyen Android közel 10 M letöltés · 4,8-as értékelés iOS hamarosan

Epizódok

8 Dec 2013 07.12.2013

Fanie du Toit kyk na die bydrae wat Nelson Mandela gelewer het tot die bemagtiging van mense met gestremdhede in Suid-Afrika.

1 Dec 2013 30.11.2013

Die dowe teoloog Erik de Waal, deel sy lewensverhaal met Fanie du Toit.

24 Nov 2013 23.11.2013

Die klem val op die maandelikse satellietuitsendings oor gestremheid, wat regstreeks van die Univers…

17 Nov 2013 16.11.2013

Wat is die voorkoms van geestesongesteldheid in Suid-Afrika en watter strukture is daar om ondersteu…

10 Nov 2013 09.11.2013

Hoekom is daar steeds soveel onkunde oor die hantering van demensie? Fanie du Toit gesels met Rayne …

3 Nov 2013 02.11.2013

Watter uitdagings het ouers van kinders met Downsindroom? Fanie du Toit gesels met Tineke Boshoff oo…

27 Oct 2013 26.10.2013

Fanie Smit kyk na die ekonomiese bemagtiging van mense met gestremdhede.

20 Oct 2013 19.10.2013

Hoe vroeg kan 'n baba se gehoor getoets word?

13 Oct 12.10.2013

Reinette Palmer van Outisme SA vertel van oor hulpmiddele en programme wat gebruik kan word vir effe…

6 Oct 05.10.2013

Hendrien de Klerk vertel meer van die Teamhope-projek, 'n staptog na die kruin van Kilimanjaro.

29 Sep 28.09.2013

Fanie du Toit gesels met Freddie van der Walt oor die algemene ingesteldheid van mense teenoor rolst…

22 Sep 2013 21.09.2013

Will Scott vertel hoe sy lewensdrome ná 'n trampolien-ongeluk verander het.

15 Sep 2013 14.09.2013

Ilana Hermis vertel hoe sy deur sowel visuele as gehoorverlies geraak word.

8 Sep 2013 08.09.2013

Fanie du Toit gesels met die dapper Janine Barends van Worcester oor haar aangrypende verhaal.

1 Sep 2013 01.09.2013

Carl Greyling vertel meer van die doelwitte en suksesse van die organisasie GUTS 2 GLORIE.

25 Aug 2013 25.08.2013

Fanie du Toit gesels met ’n geregistreede belastingspraktisyn oor hoe mense met gestremdhede deur die betaling van inkomstebelasting geraak word.

18 Aug 2013 18.08.2013

Die volgende stelling word in perspektief gestel: “As jy een mens met demensie ontmoet het, dan het jy slegs een mens met demensie ontmoet”

11 Aug 2013 11.08.2013

Vrouedag word elke jaar op 9 Augustus gevier. Fanie du Toit gesels met twee vroue wat op verskillende maniere deur gestremdheid geraak word.

4 Aug 2013 04.08.2013

’n Aantal vroue vertek hoe hulle lewe deur gestremdheid geraak word.

28 Jul 2013 28.07.2013

Is daar verskillende vorme van outisme?

21 Jul 2013 21.07.2013

Beryl-Anne Munnik van Kaapstad vertel hoe gehoorverlies haar interaksie met ander mense beïnvloed.

14 Jul 2013 14.07.2013

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

7 Jul 2013 07.07.2013

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

30 Jun 2013 30.06.2013

Fanie du Toit kyk na die eerste bioniese oog en die impak van retinitis pigmentosa op die mens en die omgewing.

23 Jun 2013 23.06.2013

Fanie du Toit kyk na die impak wat die Overstrand Vereniging vir Persone met Gestremdhede op die Hermanus-omgewing het.

Hallgasd a(z) Leefwêreld van die Gestremde podcastot a Replaióban

Rádió és podcastok egy alkalmazásban - ingyen és regisztráció nélkül. Telepítsd még ma, és ne maradj le a premierről

Letöltés a Google Play-ről

A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.