Cape Pulpit / Kaapse Kansel
KOPSKUIF
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges en ander belanghebbendes, hul perspektiewe en ervarings kan deel. Elke episode bied die kans om te leer hoe onderwys nie net die verantwoordelikheid van skole is nie, maar iets wat die hele gemeenskap betrek. Mercia Eksteen, die aanbieder, lei hierdie inspirerende gesprekke, wat daarop gemik is om mense aan te moedig om hul rol in die onderwys en gemeenskapsontwikkeling te erken. Die program onde...
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: capepulpit.co.za
Szerző
Cape Pulpit / Kaapse Kansel
Kategória
A podcast weboldala
Legutóbbi epizód
2026. okt. 10.
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting. 10.10.2026 31:34
Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te neem.
Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting. 03.10.2026 32:57
Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te neem.
Xander Venter, bekende akteur gesels oor sy lewe, sy liefde vir toneel en sy rol as mede-aanbieder in Gekies vir die Kol 26.09.2026 25:14
Xander Venter, bekende akteur, gesels op 26 September op Kopskuif. Hy het deur sy skoolloopbaan in verskeie verhoogproduksies verskyn en veral in ATKV-Tienertoneel uitgeblink. Kom luister hoe hy gesels oor die lewensfase waarin hy homself bevind en die rol wat toneel kan speel om mense se lewens en perspektiewe te verander. Verder gesels hy oor sy rol as mede-aanbieder van die sesde seisoen van ‘G...
Franceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, vertel hoe hierdie ATKV-tak 'n verskil in hulle gemeenskap m 12.09.2026 33:50
Franceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, gesels op 12 September op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe hierdie ATKV-tak 'n verskil in hulle gemeenskap maak.
Reinette Lombar, medeskrywer van die gewilde “Tippie”-reeks gesels oor hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. 05.09.2026 28:02
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se EkKanLees-projek wat ten doel het om leesgeletterdheid te bevorder. Jy wil nie hierdie aflewering misloop nie, want Reinette vertel ook van ’n baie opwindende projek ter...
Reinette Lombar, medeskrywer van die gewilde “Tippie”-reeks gesels oor hierdie bekende olifafant kinders aan die lees kr 05.09.2026 28:03
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se EkKanLees-projek wat ten doel het om leesgeletterdheid te bevorder. Jy wil nie hierdie aflewering misloop nie, want Reinette vertel ook van ’n baie opwindende projek ter...
Aviwe Ngabom is ’n Suid-Afrikaanse akteur en seremoniemeester gesels oor sy dryfkrag, geleenthede en loopbaan. 29.08.2026 42:46
Op Saterdag 29 Augustus gesels Aviwe Ngabom op Kopskuif. Hierdie Suid-Afrikaanse akteur en seremoniemeester gesels oor sy dryfkrag, geleenthede en loopbaan. Verder deel bekende joernalis en skrywer, Elize Parker, 'n oomblik van refleksie.
Nina Strydom die algehele wenner van die ATKV-Redenaars 2025-kompetisie – ’n prestasie wat haar stem en talent op ’n nas 22.08.2026 29:26
Nina Strydom se pad na sukses is verweef met die ATKV. Sy was die algehele wenner van die ATKV-Redenaars 2025-kompetisie – ’n prestasie wat haar stem en talent op ’n nasionale verhoog geplaas het. Daarby was sy ’n finalis van ATKV-DigiToneel, waar sy haar kreatiewe vermoëns verder kon slyp en ’n verskyning in die ATKV se eie TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, kon maak. Kom luister op 22 Au...
Shireen Louw, voorsitter van die ATKV-jeugtak Drome Jeug in Parow gesels oor die verskil wat die tak in die gemeenskap m 15.08.2026 40:14
“Waarin lê die kern van die lewe?” het die Griekse filosoof Aristoteles eenmaal gevra en sy eie vraag geantwoord met die woorde: “Om ander te dien en goed te doen.” Kom luister op 15 Augustus hoe Shireen Louw, voorsitter van die ATKV-jeugtak Drome Jeug in Parow gesels oor die verskil wat die tak in die gemeenskap maak.
Sybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg en Theewaterkloof gesels oor die rol van biblioteke in die gemee 01.08.2026 33:00
Sybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg en Theewaterkloof gesels op 1 Augustus op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe Sybil gesels oor die rol van biblioteke in die gemeenskap. Sy vertel ook oor die ATKV-EkkanLees-projek se bydraes tot leesbemagtiging
Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder 25.07.2026 52:12
Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se liefde vir die ontwikkeling en bevor...
Angie Gallagher vertel van ‘Taalgenoot’, die ATKV se amptelike kultuurtydskrif, en RUK EN RYM, ’n kompetisie vir alterna 18.07.2026 40:55
Die ATKV bemagtig al dekades lank deelnemers en gemeenskappe om in hul toekoms te belê deur projekte wat taal, kultuur en gemeenskapsontwikkeling sigbaar maak. Op 18 Julie gesels Angie Gallagher op Kopskuif oor die wye verskeidenheid inisiatiewe wat uit die ATKV spruit. Sy vertel van ‘Taalgenoot’, die ATKV se amptelike kultuurtydskrif, en RUK EN RYM, ’n kompetisie vir alternatiewe klankskeppers wa...
Monique Pieterse deel haar reis met veelvuldige sklerose – ’n verhaal van uitdagings en hoop. 11.07.2026 46:04
Sommige gevegte is nie sigbaar vir die oog nie, maar dit maak dit nie minder werklik nie. Op 11 Julie deel Monique Pieterse op Kopskuif haar reis met veelvuldige sklerose – ’n verhaal van uitdagings en hoop. Sy vertel hoe haar onwrikbare geloof haar deur die donkerste tye gedra het, hoe die liefde en ondersteuning van haar gesin haar krag gegee het, en hoe dankbaarheid haar perspektief op die lewe...
Kopskuif met Sebastian van Niekerk: ATKV Tienertoneel, drome & die krag van asemhaal 04.07.2026 30:35
In hierdie inspirerende episode van Radio Cape Pulpit se program Kopskuif (aangebied deur Mirsha Eksteen) gesels die gasheer met Sebastian van Niekerk, ‘n bekroonde jong akteur wat in 2024 die ATKV Tienertoneelfinaal gewen het as Beste Akteur in ‘n Ondersteunende Rol. Hy is ook deel van die ATKV-agent-akteursrol en tans te sien in die televisiereeks Beter as Gister as die karakter Reinhardt. Sebas...
Sebastian van Niekerk oor ATKV Tienertoneel, Toneelspel en die Pad na Sukses 04.07.2026 10:19
In hierdie episode van Kopskuif gesels Marsha Eksteen met die bekroonde jong akteur Sebastian van Niekerk oor sy inspirerende reis in die wêreld van toneel en televisie. Hy vertel hoe sy liefde vir toneelspel begin het, die invloed wat ATKV Tienertoneel op sy ontwikkeling gehad het en hoe deursettingsvermoë, dissipline en harde werk hom gehelp het om sy doelwitte te bereik. Sebastian deel ook sy e...
Eksamentyd Sonder Stres: Praktiese Wenke vir Ouers en Leerders 20.06.2026 33:20
Eksamentyd kan ’n uitdagende en stresvolle tyd vir beide kinders en ouers wees. In hierdie insiggewende podcast deel Sannette Grobbelaar praktiese raad oor hoe om leerders emosioneel en akademies te ondersteun tydens eksamens. Van effektiewe studiemetodes en tydsbeplanning tot die skep van ’n gebalanseerde roetine en positiewe leeromgewing – hierdie gesprek bied waardevolle wenke om stres te vermi...
Kopskuif met Suzie Matlalo & Sybil Lau: Afrikaans vir Almal, Saterdagklasse & Gemeenskapsuitsreik 06.06.2026 37:42
In hierdie bemoedigende episode van Radio Cape Pulpit se program Kopskuif (aangebied deur Mirza XTN in samewerking met die RTKV), gesels die gasheer met twee toegewyde gemeenskapswerkers: Suzie Matlalo en Sybil Lau. Suzie, reeds sedert 1988 by die ATKV betrokke, deel hoe sy Afrikaans leer nadat sy dit nie goed verstaan het nie, en hoe dit gelei het tot die ontstaan van “Afrikaans vir Almal” – Sate...
Leon Ferreira se Geloofsreis, Kankeroorwinning en Musiekbediening | Kopskuif op Radio Kaapse Kansel 30.05.2026 41:45
In hierdie inspirerende episode van Kopskuif op Radio Kaapse Kansel gesels Meersha Eksteen met die geliefde Christelike kunstenaar Leon Ferreira oor sy meer as 30 jaar lange musiekloopbaan, die ontstaan van bekende liedjies soos My Pa is die Koning en Hang ’n Lap oor die Maan, en sy passie om hoop deur musiek te bring. Leon deel ook sy persoonlike getuienis van geloof, God se liefde en die diep ge...
Talent Het Geen Ouderdomsbeperking: Die Andante +50 Talentkompetisie met Kor Uys 23.05.2026 17:51
In hierdie episode van die geselsprogram op ’n gemeenskapsradiostasie, gesels die aanbieder met ’n bekende musikant, vervaardiger en organiseerder van ’n talentkompetisie vir mense ouer as 50. Nou in sy tweede jaar, bewys hierdie unieke kompetisie dat passie en kreatiwiteit geen ouderdomsgrens het nie. Die gesprek fokus op die ontstaan van die kompetisie, die groot sukses van die eerste jaar, en w...
Kopskuif met Edwina Solomons: Hoe Kreatiewe Afrikaans-onderrig Jongmense Bemagtig 16.05.2026 36:35
In hierdie inspirerende episode van Kopskuif gesels Meursha Eksteen met Edwina Solomons oor haar passie vir Afrikaans-onderrig en die impak van kreatiewe leer in diverse klaskamers. Edwina deel hoe sy tegnologie, kultuur en meertaligheid gebruik om Afrikaans toeganklik en relevant te maak vir elke leerder. Die gesprek fokus op bemagtiging, identiteit, onderwys en hoe taal brugte kan bou tussen ver...
7 soorte rus – meer as net slaa 09.05.2026 48:09
In hierdie insiggewende gesprek op die program "Kopskuif" verduidelik arbeidsterapeute Elisa Duplessis en Melissa Skoeman (Mondia Corporate Care, Bloemfontein) dat rus veel meer is as net slaap. Hulle bespreek die 7 tipes rus volgens Dr. Saundra Dalton-Smith: fisiese, kognitiewe, sensoriese, kreatiewe, emosionele, sosiale en spirituele rus. Hulle wys dat jy moeg kan voel selfs ná ‘n langnaweek omd...
Jacques Engelbrecht, leierskapsafrigter en prosesfasiliteerder wat sy werk baseer op neurowetenskap en menslike ontwikke 02.05.2026 39:17
Jacques Engelbrecht, leierskapsafrigter en prosesfasiliteerder wat sy werk baseer op neurowetenskap en menslike ontwikkeling gesels op 2 Mei op Kopskuif. Sedert sy ontdekking van die Enneagram in 2012 is hy ’n toegewyde student van gedrag en motivering. Skakel in en kom luister hoe hy oor die Enneagram as persoonlikheidstipe-model gesels. As mede-outeur van die transformerende boek, ‘Van Kettings...
Prof Jannie Ferreira gesels oor sy boek 'Lees & Leer' frustrasies – ’n boodskap van hoop 25.04.2026 51:35
Met die skerp toename in diagnoses soos ADHD, disleksie en ander soortgelyke toestande, word baie kinders – en selfs volwassenes – té vinnig as abnormaal geëtiketteer. Die werklikheid is egter dikwels veel meer bemoedigend – ons het nie te doen met abnormaliteit nie, maar eerder met gewone kinders en volwassenes wat abnormale gedrag toon in reaksie op onderliggende uitdagings. Prof. Jannie Ferreir...
KOPSKUIF - Sanet Grobler van Illuminated Growth gesels op 18 April op Kopskuif. 18.04.2026 39:37
Maak seker jy skakel in om te kom luister hoe Sanet gesels oor haar unieke benadering wat fokus op studiemetodes, leierskapsontwikkeling en emosionele ondersteuning. Sy gesels oor die praktiese kursusse en insiggewende begeleiding waarmee Illuminated Growth ouers met die nodige gereedskap toerus om ’n sterk, gesonde band met hul kinders te bou – die sleutel tot emosionele welstand. Illuminated Gro...
Kopskuif: 11 April 2026 11.04.2026 39:30
Kopskuif met Mercia Eksteen | 11 April Dr. Kirsten du Toit, wat spesialiseer in kinderberading deur spel- en perdegesentreerde terapie, sluit by ons aan vir ’n insiggewende gesprek oor kinders se emosionele welstand. Luister saam terwyl sy die verskil tussen algemene angstigheid en skeidingsangs by kinders verduidelik, en praktiese, waardevolle wenke deel oor hoe ouers en versorgers ’n angstige ki...
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.