Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Mindenképp látogasd meg a podcast oldalát, és támogasd a készítőjét: www.ekonomieblog.me
Szerző
Waldo Krugell
Kategória
A podcast weboldala
Legutóbbi epizód
2026. szept. 22.
Hol hallgathatod?
Podcastok az alkalmazásban Replaio Radio HamarosanA podcastok hamarosan megérkeznek az alkalmazásba. Telepítsd most, és láss elsőként egy teljesen új megközelítést a podcastokhoz
Epizódok
Hoekom omgewingsbelasting op beeste in Denemarke saak maak 05.07.2024 1:28
Terwyl ons invoerbelasting wil hef op sonpanele dink die Dene daaraan om ʼn koolstofbelasting te hef op hulle beeste. Of ons dit wil hoor of nie, klimaatsverandering is besig om ekonomiese besluite te beïnvloed en almal sal moet aanpassings maak. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Why would we want to increase the price of solar panels? 04.07.2024 2:21
The media reported yesterday that ITAC approved a new 10% import tax on solar panels and Minister Godongwana published it in the government gazette last Friday. This is a classic example of contradictions in government policy. This episode is supported by the NWU Business School.
Hoekom sou ons die prys van sonpanele wil verhoog? 04.07.2024 2:21
Die media het gister verslag gedoen dat ITAC ʼn nuwe 10% invoerbelasting op sonpanele goedgegeur het en Minister Godongwana dit die afgelope Vrydag in die staatskoerant gepubliseer het. Dit is n klassieke voorbeeld van teenstellings in regeringsbeleid. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sake Skool.
The economics of the Tour de France 03.07.2024 2:17
Yesterday was only day 3 of the Tour de France but 22 teams with 8 cyclists each are keeping me glued to the TV. Every day's stage is a big discussion point about coffee in the office. The Tour de France is almost 3500 kilometres, through the mostly breathtaking Italian and French countryside. There are two individual time trials, and the race is over 7 mountain passes. The fastest speed ever...
Die ekonomie van die Tour de France 03.07.2024 2:20
Gister was maar net dag 3 van die Tour de France maar 22 spanne met 8 fietsryers elk is besig om my voor die TV vasgenael te hou. Elke dag se skof is ʼn groot besprekingpunt oor koffie op kantoor. Die Tour de France is amper 3500 kilometer, deur die meestal asemronde Italiaanse en Franse platteland. Daar is twee individuele tydtoetse, en die wedren gaan oor 7 bergpasse. Die vinnigste spoed wat nog...
It is still tough out there 02.07.2024 1:47
This is a difficult time to interpret economic indicators. There is a lot of optimism about economic prospects, but it is actually still very tough out there. ABSA and the Bureau of Economic Research's purchasing managers' index is a very good example of this. This episode is supported by the NWU Business School.
Dit gaan nog swaar daar buite 02.07.2024 1:50
Hierdie is ʼn moeilike tyd om ekonomiese aanwysers te interpreteer. Daar is sommer baie optimisme oor ekonomiese vooruitsigte, maar dit gaan eintlik nog baie swaar. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks is ʼn baie goeie voorbeeld hiervan. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Dear Cabinet, please think about the HOW of policy change 01.07.2024 1:55
Last night's Cabinet announcement will dominate the news this week and everyone is waiting to see how the markets react this morning. I want to discuss it from a slightly different angle and talk about the process of making and implementing policy that the new Cabinet faces. I am worried that the ideological differences between the ANC and DA will mean that we will have to think all over again...
Liewe Kabinet, dink asb hard oor HOE om beleid te verander 01.07.2024 1:54
Gisteraand se aankondiging van die Kabinet gaan hierdie week die nuus oorheers en almal wag om te sien hoe die markte vanoggend reageer. Ek wil dit uit ʼn effens ander hoek bespreek en praat oor die proses van beleid maak en implementeer wat die nuwe Kabinet in die gesig staar. Ek is bekommerd dat die ideologiese verskille tussen die ANC en DA gaan beteken dat ons weer van voor af gaan dink oor WAT...
Small bits of good news (not the Cabinet) 28.06.2024 1:57
I'm recording this episode before it makes sense to further speculate about the cabinet announcement and instead, I want to talk about the indicators announced over the past few days. This episode is supported by the NWU Business School.
Klein bietjies goeie nuus (nie die Kabinet nie) 28.06.2024 1:57
Ek neem hierdie episode op voordat dit sinvol is om verder te bespiegel oor die kabinetsaankondiging en gesels eerder oor die laaste paar dae se aanwysers. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Policy uncertainty is still out there 27.06.2024 1:59
The NWU Business School's Policy Uncertainty Index was announced yesterday and it rose in the second quarter of the year. The view that there is greater uncertainty may seem a bit outdated after the election, but we are actually still far from certain what the Government of National Unity's policies will look like and how they will be implemented. This episode is supported by the NWU Busin...
Daar is nog beleidsonsekerheid 27.06.2024 1:58
Die NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheidsindeks is gister bekend gemaak en dit het gestyg in die tweede kwartaal van die jaar. Die siening dat daar groter onsekerheid is, lyk na afloop van die verkiesing dalk ʼn bietjie verouderd, maar ons is eintlik nog ver van seker hoe die Regering van Nasionale Eenheid se beleid gaan lyk en geïmplementeer gaan word. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU S...
QES employment numbers 26.06.2024 2:00
Yesterday, Statistics South Africa announced the results of the Quarterly Employment Survey. This shows exactly how tough the first quarter was for the economy. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Kwartaallikse indiensnamesyfers 26.06.2024 2:06
Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die Kwartaallikse Opname van Indiensname bekend gemaak. Dit wys presies hoe swaar dit in die ekonomie gegaan het in die eerste kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
For currency and country 25.06.2024 1:45
The headline says, the rand weakens as we wait for the cabinet announcement, but what is it that the markets, analysts and interest groups would like to see? Everyone agrees on the challenges facing the country, but not on the solutions and the announcement of the cabinet must find a middle ground. This episode is supported by the NWU Business School.
Vir die land en die rand se onthalwe 25.06.2024 1:48
Die opskrif sê, die rand sak terug terwyl ons wag vir die aankondiging van die kabinet, maar at is dit wat die markte, ontleders en belangegroepe graag wil sien? Almal stem saam oor die uitdagings wat die land in die gesig staar, maar nie oor die oplossings nie en die aankondiging van die kabinet moet ʼn middeweg vind. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What the indicators show 24.06.2024 1:45
The news remains interesting and this is a short summary of the local and international indicators and economic news. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.
Wat wys die aanwysers 24.06.2024 1:47
Die nuus bly interessant en hierdie is ʼn kort opsomming van die plaaslike en internasionale aanwysers en ekonomiese nuus. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
It is not the GNU, it is the carry trade 21.06.2024 1:57
The rand is stronger and the stock market is up and everyone is talking about how positive the markets are about the election result and the government of national unity, but here and there you find an economist who says, no, local politics is not as important a driver as what we think. So what is it that counts? This is known as the so-called "carry trade". This episode is supported by...
Dit is nie die RNE nie, dit is die "carry trade" 21.06.2024 1:59
Die rand is sterker en die beurs is op en almal praat oor hoe positief die markte is oor die verkiesingsuitslag en die regering van nasionale eenheid, maar hier en daar is ʼn ekonoom wat sê, nee wat, plaaslike politiek is glad nie so belangrike drywer as wat ons dink nie. So wat is dit wat tel? Dit staan bekend as die sogenaamde “carry trade”. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Inflation unchanged, but the chance of an interest cut looks better 20.06.2024 2:00
Statistics South Africa released May's consumer price inflation figure yesterday. It was unchanged from April at 5.3% after economists expected a slight increase. Month-on-month, the index figure rose by 0.2%. The good news is that food prices continue to rise more slowly. This episode is supported by the NWU Business School.
Inflasie onveranderd, maar die kans vir 'n rentekoersverlaging lyk beter 20.06.2024 2:00
Statistieke Suid-Afrika het gister Meimaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak. Dit was onveranderd vanaf Aprilmaand op 5,3% nadat ekonome ʼn effense styging verwag het. Maand-op-maand het die indekssyfer met 0,2% gestyg. Die goeie nuus is dat voedselpryse steeds stadiger styg. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What is urgent and important economic policy for the GNU? 19.06.2024 2:02
The media is full of advice on what the government of national unity should do and different groups are calling for attention to be paid to their interests. Just think what one can do with that R940 million that the cabinet was costing us. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School.
Wat is dringende en belangrike ekonomiese beleid vir die RNE? 19.06.2024 2:02
Die media is vol advies oor wat die regering van nasionale eenheid moet doen en verskillende groepe doen beroepe dat daar nou aan hulle belange aandag gegee kan word. Dink net wat kan mens doen met daardie R940 miljoen wat die kabinet ons gekos het. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Hasonló podcastok
A Replaio nem podcastkiadó; a műsorok nevei, borítóképei és hanganyagai a szerzőiket illetik, és nyilvános RSS-csatornákon keresztül terjednek.