RSG
Taaldinge
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
3 Apr 2016 03.04.2016 18:24
Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?
3 Apr 2016 03.04.2016 18:24
Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?
3 Apr 2016 02.04.2016 18:45
Hoekom spreek ons 'n as "u" of "h" uit? Waar kom die woord "gogga" vandaan?
27 Mar 2016 26.03.2016 21:46
Ina Strydom vind uit hoe meertaligheid bevorder kan word.
20 Mar 2016 19.03.2016 18:20
Taalnavrae word hanteer, onder meer oor gambiet, skrikkeljaar, eens en weer eens.
13 Mar 2016 12.03.2016 16:35
Ina Strydom praat met die projekbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, Ria Olivier, oor die belangrikheid van meertaligheid in die land.
6 Mar 2016 06.03.2016 32:44
'n Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees in Stellenbosch. Magdaleen Kruger praat met kenners oor die herstandardisering van Afrikaans.
28 Feb 2016 27.02.2016 22:28
Dr. Donovan Lawrence van die Universiteit van Johannesburg se departement van Afrikaans vertel vir Ina Strydom van mobiele lees, en hoe die verskynsel leerders kan aanmoedig om meer te lees.
21 Feb 2016 21.02.2016 18:45
Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?
14 Feb 2016 13.02.2016 21:15
Prof. Bertus van Rooy van die NWU se Vaaldriehoekkampus praat met Ina Strydom oor hoe en hoekom nuwe woorde gevorm word. Woorde soos gegoogle; sms en banting word as voorbeelde bespreek.
7 Feb 2016 06.02.2016 16:38
Magdaleen Krüger gesels oor gholfterme in Afrikaans. Die woorde van die week is ondeund en oogpister.
31 Jan 2016 30.01.2016 21:44
Die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen vertel meer oor woorde wat tydens die pasafgelope sitting in die Woordelys en Spelreëls opgeneem is. Dit sluit woorde soos poenankies en falafel in. En die woorde van die week is onbesuis en onbeholpe.
24 Jan 23.01.2016 18:23
Ons gesels oor Afrikaans se prestasie in die ruimte, oor 'n skarawindjie en ons hoor of 'n mens hol, hardloop of nael…of dalk iets heel anders?
17 Jan 16.01.2016 22:09
Taalkundige prof. Ernst Kotze praat oor die hutsmerk en die emotikon wat verlede jaar as woorde van die jaar aangewys is. En die woorde van die week is balhorig en baldadig.
27 Dec 2015 26.12.2015 22:14
Verskeie bekendes vertel wat hulle bestempel as Afrikaans se mooiste woorde.
20 Dec 2015 19.12.2015 16:45
Die posisie van die klem in 'n pleknaam bepaal dikwels die betekenis van die naam, soos in Modimolle. En in Woord van die Week sê ons of dit 'n goeie of slegte ding is as iemand vir jou sê jy is 'n hedonis.
13 Dec 2015 13.12.2015 21:01
Wat is die vereistes en reëls vir suksesvolle storietaal of dialoog? Die skrywer en resensent Leon van Nierop vertel hoe dialoog in verskillende mediums ontwikkel en verander het.
6 Dec 2015 05.12.2015 19:13
Magdaleen Krüger hanteer taalnavrae.
29 Nov 2015 28.11.2015 21:11
Prof. Jannie Otto van die Universiteit van Johannesburg se Regsfakulteit vertel vir Ina Strydom van die aansien wat Afrikaans as regstaal plaaslik en internasionaal geniet.
22 Nov 2015 21.11.2015 19:25
In Taalnavrae word onder meer gepraat oor geslane dag, skyfie, nugter en in volle swang.
15 Nov 2015 14.11.2015 12:57
Johan Rademan gesels met Adam Small oor sy drama Maria, moeder van God, as voorskou tot RSG Kunstefees 2015.
8 Nov 2015 07.11.2015 19:35
Magdaleen Krüger kyk na die nuwe korpus- en taalportaal van VIVA, en of die portale se inhoud met die Taalkommissie se reëls gaan bots of saamwerk.
1 Nov 2015 31.10.2015 19:01
Die tale wat ons praat 1 November 2015
25 Oct 2015 24.10.2015 21:03
Die tale wat ons praat 25 Oktober 2015
18 Oct 2015 17.10.2015 19:51
Die tale wat ons praat 18 Oktober 2015
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics